Bay View is gerieflik geleë in Heldervue, Somerset-Wes met maklike toegang vanaf die N2 en R44. Kamers het Panoramiese Daglig-uitsigte oor die omliggende berge en die hele Valsbaai insluitend Hangklip, Gordonsbaai, Strand en Kaappunt... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ons 'Smart Stay' luukse selfsorg woonstelle is in 'n stil straat van Somerset-Wes geleë in 'n elegante deel van die dorp. 'n Oase van vrede en kalmte. Slegs 3 minute van die middedorp met sy baie restaurante... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Dit is 'n uitstekende basis vanwaar Valsbaai, die walvis- en wynroetes en natuurreservate verken kan word. Ons is 'n vinnige stap van die lang, bekende strand af, met sy stuk hoë geboue en vibey-eetplekke. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie 600 akkers, 'n privaatlandgoed, lê aan die voet van die Hottentots Hollandberge. Dit het 'n besonderse uitsig oor Valsbaai en Kaappunt. Lalapanzi Lodge bied eksklusiewe verblyf, is 'n stylvolle rusplek in 'n wingerd-landgoed en is die perfekt …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.