Where To Stay Logo

BlyPlekke.co.za Vrywaring

Alle inligting gepubliseer op die BlyPlekke.co.za dien net as 'n gids.

Alhoewel alles moontlik gedoen word om te verseker dat die algemene inligting, soos vervat in die WhereToStay.co.za webwerf, akkuraat is kan ons nie verantwoordelik gehou word vir die akkuraatheid van inligting soos verskaf deur individuele intekenaars nie. Alle inligting verskaf deur die eienaars van hierdie besighede word gebruik deur WhereToStay.co.za op die basis dat die eienaar die regte tot die betrokke materiaal behou. Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing of sonder stipulering op enige individuele bladsye. Die terme en voorwaardes van elke individuele eiendom, soos geadverteer op BlyPlekke.co.za, sal weerspieël word in hulle eie advertensie. BlyPlekke.co.za sal nie verantwoordelik wees vir enige gekanselleerde besprekings of terug betalings van deposito’s nie.

Alle ander materiaal soos kunswerke, ontwerp konsep, besigheid logo (indien gegenereer deur BlyPlekke.co.za), is die eiendom van Bly Plekke.

BlyPlekke.co.za, en sy werknemers sal nie aanspreeklik gehou word vir enige foute of weglatings of vir enige eise deur enige persone, vir watter rede ook al, ten opsigte van enige besigheid gepubliseer op die BlyPlekke.co.za webwerf nie.

Dit is die verantwoordelikheid van die individu wat deur BlyPlekke.co.za snuffel, om hulself te vergewis van die akkuraatheid van die inligting, deur self ondersoek in te stel of direk met die betrokke besigheid te skakel.

Bestaande adverteerders
Let wel reëls en voorwaardes is op die “Teken In” bladsy wat van tyd tot tyd kan verander.