Verken
Suider-Afrika

Mooiplaas Private Nature Reserve

Nabygeleë Eiendomme

Slaap: 8 in 3 eenhede/kamers
Van R 255,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Aan-den-Weg

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Stellenbosch

3.2km Oos van sentrum van Mooiplaas Private Nature Reserve

The warmest hospitality awaits you at this working wine and rose farm in the Stellenbosch District. From your private accommodation, wake to the sounds of birds singing in the spacious, stunning garden. Surrounded by rose plantations, vineyards....

Kits Besprekings
Gegradeerde:
Slaap: 28 in 5 eenhede/kamers
Van R 1 200,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

De Keurboom Guesthouse

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Kuils River

5.2km Wes van sentrum van Mooiplaas Private Nature Reserve

De Keurboom Guesthouse is 'n luukse, ruim selfsorg-gastehuis in Kaapstad se noordelike voorstede. Ons bied plattelandse rustigheid, naby die middestad en al die bekendste besienswaardighede.

Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 4 in 2 eenhede/kamers

Cat's Eye Cottage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Brackenfell

8.9km Noord-Wes van sentrum van Mooiplaas Private Nature Reserve

Cat's Eye Cottage (geen rook), bestaan uit twee luukse eenhede, Cat's Eye Jewel en Cat's Eye Gem. Geleë in die hart van Vredekloof, sentraal en naby aan die N1 vir maklike toegang na die Wynlande, Kaapstad, SBS en die Waterfront.

Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 12 in 3 eenhede/kamers
Van R 900,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Vredekloof Accommodation

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Brackenfell

9.0km Noord-Wes van sentrum van Mooiplaas Private Nature Reserve

Jaco en Natasja Rabe verwelkom u by Vredekloof Accommodation, die veiligste verblyf in Brackenfell, met veilige parkering vir motors, busse en sleepwaentjies.

La Cotte Inn

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Bellville

9.3km Wes van sentrum van Mooiplaas Private Nature Reserve

La Cotte Inn provides comfortable and good value self catering accommodation in Oak Glen, Bellville, Cape Town. Oak Glen is a centrally situated suburb close to main routes to Cape Town, Paarl, Stellenbosch etc. La Cotte Inn provides peaceful, convenient

Slaap: 9 in 5 eenhede/kamers

Excellent Guest House

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Bellville

10.7km Wes van sentrum van Mooiplaas Private Nature Reserve

Excellent Guest House bied luukse, gemaklike en stylvolle akkommodasie teen bekostigbare pryse. 36 dubbelkamers met en-suite is smaakvol gemeubileerd en toegerus met warm en koue lugversorging, TV Satelliet,-koffie fasiliteite, 'n kluis en nog baie meer.

Gegradeerde:
Slaap: 70 in 18 eenhede/kamers

Serengeti Self Catering Units

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Bellville

11.1km Wes van sentrum van Mooiplaas Private Nature Reserve

Serengeti Self Catering Units is situated 5 minutes walk from the famous Tyger Valley Shopping Mall and not even five minutes drive from the Velodrome and Bellville Athletics Stadium that is famous for hosting major sporting and social events.

Kits Besprekings
Slaap: 11 in 4 eenhede/kamers

Montvue Self Catering

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Stellenbosch

11.6km Oos van sentrum van Mooiplaas Private Nature Reserve

Montvue het selfsorg-eenhede met ligte ontbyt - luukse ontbyt op versoek. Al ons slaapkamers het badkamers en elke eenheid het 'n klein kombuisie, toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, ontbythoekie en ander benodigdhede. Veilig...

Gegradeerde:
Slaap: 17 in 4 eenhede/kamers
Van R 720,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Bertha's Guest Flat

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Stellenbosch

11.8km Oos van sentrum van Mooiplaas Private Nature Reserve

Bertha's Place is 'n bekoorlike, ten volle toegeruste selfsorg-woonstel in die hart van die geskiedkundige Stellenbosch. Dit is geskik vir een tot vier persone. Dit het twee slaapkamers, 'n groot eet/sitkamer, 'n stoep en tuin.

Gegradeerde:
Slaap: 11 in 6 eenhede/kamers

Roosenwijn Guest House

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Stellenbosch

12.2km Oos van sentrum van Mooiplaas Private Nature Reserve

A mere 5 minute walk from the village of Stellenbosch and the University. 10 stylishly decorated luxurious, en-suite rooms, furnished with beautiful antiques and a touch of Africa. Air-conditioner/heater, satellite television, mini-bar, tea/coffee...

Kits Besprekings