Somerset-Wes Akkommodasie

Wys 1 tot 10 van 10 eenhede
Slaap: 24 in 9 eenhede/kamers
Van R 4 950,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Spanish Farm Guest Lodge

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Somerset-Wes

Spanish Farm is 'n spesiale stukkie paradys met 'n wonderlike, rustige atmosfeer wat tipiese, Suid-Afrikaanse hartlike gasvryheid het om aan te bied. Vir baie van ons gaste is Spanish Farm werklik 'n "tuis van huis" en keer hulle jaar na jaar terug.

Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Gegradeerde:
Slaap: 20 in 6 eenhede/kamers
Van R 950,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

A Smart Stay Apartments

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Somerset-Wes

Ons 'Smart Stay' luukse selfsorg woonstelle is in 'n stil straat van Somerset-Wes geleë in 'n elegante deel van die dorp. 'n Oase van vrede en kalmte. Slegs 3 minute van die middedorp met sy baie restaurante...

Kits Besprekings
Slaap: 20 in 3 eenhede/kamers
Van R 450,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

13 Vines

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Somerset-Wes

13 Vines bied 'n keuse van 2 ruim huise op 'n 13 hektaar wingerd- en olyfplaas. Dit het 'n wonderlike plaas-atmosfeer, tog is dit slegs 2km vanaf 'n inkopie-sentrum van wêreldstandaard en 4km vanaf 'n welbekende mediese-sentrum.

Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Gegradeerde:
Slaap: 22 in 7 eenhede/kamers
Van R 1 125,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Lalapanzi Lodge

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Somerset-Wes

Hierdie 600 akkers, 'n privaatlandgoed, lê aan die voet van die Hottentots Hollandberge. Dit het 'n besonderse uitsig oor Valsbaai en Kaappunt. Lalapanzi Lodge bied eksklusiewe verblyf, is 'n stylvolle rusplek in 'n wingerd-landgoed en is die perfekt

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings
Gegradeerde:
Slaap: 14 in 3 eenhede/kamers
Van R 625,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Somer Place B&B

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Somerset-Wes

Our cozy, individually managed Inn "Somer Place B&B" is located at the foot of the Helderberg Nature Reserve in the quiet, safe neighborhood of Somerset West. All of our 5 spacious double rooms and also the large living room are equipped with...

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 10 in 5 eenhede/kamers
Van R 715,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Roosboom Luxury Guest Apartments

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Somerset-Wes

A tranquil setting with spectacular, panoramic sea and mountain views... Roosboom, houses four luxury en-suites apartments, all air-conditioned, extra length twin beds. All apartments have fully equipped kitchens for those who prefer to self-cater

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings
Slaap: 17 in 6 eenhede/kamers
Van R 450,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Bay View

Kamer Alleenlik / Beperkte Selfsorg Verblyf in Somerset-Wes

Bay View is conveniently located in Heldervue, Somerset West with Easy access from the N2 and R44. Rooms have Panoramic Daylight views of surrounding Mountains and the entire False Bay including Hangklip, Gordon's Bay, Strand and Cape Point...

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings
Slaap: 8 in 4 eenhede/kamers
Van R 650,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Vinehill Guest Cottages

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Somerset-Wes

Situated high on the western slopes of the Helderberg Mountain amongst the vineyards, within walking distance of 2 wineries, Vinehill is proud to offer 2 secure, luxury, self-catering units.

Gegradeerde:
Slaap: 14 in 7 eenhede/kamers
Van R 565,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Winelands Villa Guesthouse

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Somerset-Wes

The Winelands Villa Guesthouse is located in the beautiful town of Somerset West and perfect for the discerning guest who values privacy, comfort and hospitality. The guesthouse offers ten spacious luxury rooms, all with en suite bathrooms.

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 8 in 3 eenhede/kamers
Van R 1 645,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Grange Cottages @ Grangehurst Winery

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Somerset-Wes

Situated at Grangehurst - a specialist red wine cellar on the slopes of the Helderberg Mountain. Grange Cottages self catering accommodation offers an ideal base for the holidaymaker to enjoy the beauty and attractions of the Cape Winelands.


Somerset-Wes

Die dorp Somerset-Wes, geleë op die hange van die Hottentots Hollandberge, lê tussen hierdie majestueuse bergreeks en Valsbaai, sowat 40 km oos van Kaapstad. Met 'n pragtige natuurskoon en bekend vir sy wyn, vrugte, vriendelike atmosfeer en gastronomiese ervarings, is Somerset-Wes die residensiële en kommersiële sentrum van die Helderbergkom.

Somerset-Wes is die hart van wynland en groot wynlandgoed wat die dorp omring, vorm deel van die groter Stellenbosch wynroete. Franschoek, Paarl en Wellington wynroetes is slegs 35 minute weg. Die Elgin-vrugroete begin ongeveer 15 km buite Somerset-Wes en 'n mens het uitstekende toegang tot die walvisroete.

Die Helderberg-natuurreservaat in Somerset-Wes het 'n uiteenlopende voëllewe, net soos die Dick Dent Bird Sanctuary - 'n vleiland met voorbeelde van watervoëls, trekkersvoëls en Ethiopiese Snipe. Daar is 'n aantal wandelings, roetes en gholfbane in die omgewing en aan die voet van Sir Lowry's Pass is die gewilde Indibano African kuns dorpie.


Naby Interessante Punte