Please take a look at some nearby listings, towns or points of interest.
Bertha's Place is 'n bekoorlike, ten volle toegeruste selfsorg-woonstel in die hart van die geskiedkundige Stellenbosch. Dit is geskik vir een tot vier persone. Dit het twee slaapkamers, 'n groot eet/sitkamer, 'n stoep en tuin. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Slegs 5 minute se stap vanaf die dorpie Stellenbosch en die Universiteit. 10 stylvol versierde luukse, en suite-kamers, gemeubileer met pragtige oudhede en 'n tikkie Afrika. Lugversorger/verwarmer, satelliet-televisie, kroeg, tee/koffie... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Stellenbosch Apartment is 'n twee-slaapkamer, selfsorg-woonstel naby aan die historiese midde-dorp van Stellenbosch. Dit is 'n woonstel op die grondvloer en het 'n pragtige tuin met braaigeriewe. Lughawe... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ons nooi u uit om deel te kom hê aan ons kalm en gerieflike huis, op 'n klein Kaap/Engelse leefstyl-plasie, geleë 10 minute van die historiese Stellenbosch, in die Blaauwklippen-vallei, omring met die pragtige Stellenbosch- en Helderberge. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Stellenboschfontein is 'n plaas geleë aan die voetheuwel van Stellenboschberg met 'n varswaterfontein, wat uitkyk oor die Blaauwklippenvallei met asemrowende uitsigte. Stellenboschfontein bied 5 selfsorg-eenhede. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Cat's Eye Cottage (geen rook), bestaan uit twee luukse eenhede, Cat's Eye Jewel en Cat's Eye Gem. Geleë in die hart van Vredekloof, sentraal en naby aan die N1 vir maklike toegang na die Wynlande, Kaapstad, SBS en die Waterfront. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
La Cotte Inn bied gerieflike selfsorgverblyf van goeie waarde in Oak Glen, Bellville, Kaapstad. Oak Glen is 'n sentraal geleë voorstad naby hoofroetes na Kaapstad, Paarl, Stellenbosch ens. La Cotte Inn bied rustige... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
The Winelands Villa Guesthouse is in die pragtige dorpie Somerset-Wes geleë, perfek vir die oordeelkundige gas wat privaatheid, gerief en gasvryheid waardeer. Ons bied tien ruim luukse kamers, almal met en suite-badkamers en 3 selfsorg-eenhede. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bay View is gerieflik geleë in Heldervue, Somerset-Wes met maklike toegang vanaf die N2 en R44. Kamers het Panoramiese Daglig-uitsigte oor die omliggende berge en die hele Valsbaai insluitend Hangklip, Gordonsbaai, Strand en Kaappunt... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
'n Rustige omgewing met skouspelagtige, panoramiese see- en berguitsigte... Roosboom, huisves vier luukse en suite-woonstelle, almal lugversorgde, ekstra lengte 2 enkelbeddens. Woonstelle het volledig toegeruste kombuise vir diegene wat verkies om... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.