
23 Ambleside Retreat is meer as net 'n selfsorg-eenheid of bed en opsionele ontbyt verblyf. Dit bied 'n verskeidenheid gesondheid toevlug opsies en is in Umtentweni, Port Shepstone, geleë. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die 3 rye aanmekaar geboude chalets is geleë op 'n heuwel, in 'n rustige omgewing, + -10 minute se stap van die swemstrand, wat die internasionale Blou vlag status toegeken is. Die wandeling af na die strand is maklik, maar steil om terug te kom. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Highthorn is 'n majestieuse klip-plaashuis ideaal vir ‘n wegkom kansie vir ‘n groep. Genestel in die voetheuwels van die Sentrale Drakensberge met 'n pragtige uitsig oor Giants Castle na die Amfiteater. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
11 Sha Bay is ‘n selfsorg vakansiewoonstel op die grondvloer van ‘n sekuriteits komplex 500m van die bekende Lucien Strand in Manaba. Die woonstel is ideaal vir gesinne op soek na gerieflike verblyf asook vir gesinne met kinders wat lekker in die privaat …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Aloestone Lodge bied jou waardevolle, selfsorg akkomodasie op die Prince’s Grant Gholflandgoed. Benewens dat die lodge op die majestieuse Prince’s Grant eko-en gholflandgoed is, is Zimbali, Simbithi en Umhlali gholfbane net 30 minute se ry weg. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Vans View is ‘n selfsorg vakansiewoonstel op die grondvloer van ‘n sekuriteits komplex 500m van die bekende Lucien Strand in Manaba. Die woonstel is ideaal vir gesinne op soek na gerieflike verblyf asook vir gesinne met kinders wat lekker in die privaat …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Little Mount Cottage is a four bedroom period style family home that has been beautifully restored as a fully equipped, self-catering cottage for weekend getaways ideal for one or two families. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.