Bly Plekke Logo
  • 1 of 16
    1/16 - Thel Jean Cottage - Self Catering Cottage Accommodation in Drakensberg Gardens Area
  • 2 of 16
    2/16 - Garden View - Drakensberg Gardens Area Self Catering Cottage Accommodation
  • 3 of 16
    3/16 - Dog friendly - Self Catering Cottage Accommodation in Drakensberg Gardens Area
  • 4 of 16
    4/16 - Snow - Drakensberg Gardens Area Self Catering Cottage Accommodation
  • 5 of 16
    5/16 - River - Self Catering Cottage Accommodation in Drakensberg Gardens Area
  • 6 of 16
    6/16 - Drakensberg Gardens Area Self Catering Cottage Accommodation
  • 7 of 16
    7/16 - Self Catering Cottage Accommodation in Drakensberg Gardens Area
  • 8 of 16
    8/16 - Garden Castle - Drakensberg Gardens Area Self Catering Cottage Accommodation
  • 9 of 16
    9/16 - Main Bedroom - Self Catering Cottage Accommodation in Drakensberg Gardens Area
  • 10 of 16
    10/16 - Spare room - Drakensberg Gardens Area Self Catering Cottage Accommodation
  • 11 of 16
    11/16 - Bunk room - Self Catering Cottage Accommodation in Drakensberg Gardens Area
  • 12 of 16
    12/16 - Outside room - Drakensberg Gardens Area Self Catering Cottage Accommodation
  • 13 of 16
    13/16 - Kitchen
  • 14 of 16
    14/16 - Dining Area
  • 15 of 16
    15/16 - Lounge
  • 16 of 16
    16/16 - Lounge
  • 1 of 16
  • 2 of 16
  • 3 of 16
  • 4 of 16
  • 5 of 16
  • 6 of 16
  • 7 of 16
  • 8 of 16
  • 9 of 16
  • 10 of 16
  • 11 of 16
  • 12 of 16
  • 13 of 16
  • 14 of 16
  • 15 of 16
  • 16 of 16
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Drakensberg Gardens Area, Drakensberg, KwaZulu-Natal, South Africa
Kontak:Karin Turvey
Cell  :+27-83-6274379

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
Uitleg Slaapgeriewe
  • Bunk Room (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - single, single, single, single
  • Main Bedroom (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
  • Outside Bedroom (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen, single, single
  • Spare Bedroom (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - single, single
Spesiale Kategorieë
  • Visvang Verblyf - Varswater
    The following apply
     Can bring own fishing equipment
     Fly fishing

  • Troeteldier-vriendelike Akkommodasie
    The following apply
     Small dogs
     Big dogs

  • Quad / 4x4 / Fietsroete Verblyf
    The following apply
     Bring your own bicycle
     Bicycle set trails
     Bicycle - free to explore

  • Meer As 10 Gaste Verblyf
    Your establishment has capacity to cater for groups of 10 or more.
     Yes

Bladsy Statistieke
83248 besigtings sedert 10 Mar, 2006.
Laas opgedateer op 12 Mar, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Thel Jean is 'n uitsonderlinge klip kothuis genestel in die voetheuwels van die Suidelike Drakensberg. Heeltemal omring aan die voorkant deur berge en kristal helder riviere, en spog met 'n onbelemmerde uitsig van Castle Garden en Rhino Horn. Die uitsig vanaf die tuin is indrukwekkend. Hierdie instansie is ideaal vir 'n romantiese wegbreek en ewe geskik vir 'n gesin naweek of vakansie.

Thel Jean het drie groot slaapkamers (twee en-suite). 'n Slaapkamer vir ses persone met stapelbeddens , 'n totaal van drie badkamers, volledig toegeruste kombuis, eetkamer, sitkamer en kroeg. Dit het ook 'n yskas, vrieskas en gasstoof. In totaal kan die huis 12 mense met gemak huisves.

Die hoofslaapkamer spog met ‘n ongelooflike uitsig oor Garden Castle (sigbaar vanaf die luuksheid van jou bed) asook 'n balkon met ‘n uitsig oor die tuin en berge.

Winters is fantasties, as jy dit om die vuur en kroegarea spandeer. As jy gelukkig is kan jy begroet word deur 'n pragtige uitsig van sneeu bedekte berge.

Somers kan bestee word deur te baljaar in een van die vele nabygeleë berg poele, stap in die berge, perdry, gholf, forel visvang, tubing, bergfietsry ens.

Aktiwiteite en besienswaardighede:

Thel Jean is 3 km van die Drakensberg Hotel en Golf Resort. Dit is ideaal vir sport-entoesiaste en sluit 'n groot keuse van kroeë en restaurante in.

Die kothuis is binne bereik van talle dag-staproetes in die naby geleë Parkeraad en Bosbou gebiede. Dit sluit in Three Pools wat perfek is vir 'n ingepakte middagete en swem. Boesman Tekeninge en Queen's Pool en Devil's Pool is naby geleë. Ander besienswaardighede sluit in Sleeping Beauty en Pillar Cave en vir die ware avontuurlustiges, die Rhino Horn, een van die hoogste pieke in die Suidelike Drakensberg.

Fasiliteite

  • Ten volle toegeruste kombuis
  • Baie parkering op die terrein
  • Kaggel
  • Veerpyltjies
  • Swemplekke in die rivier (5 minute se stap)
  • Gholf (5kms)
  • Perdry (2kms)
  • Bergfiets
  • Forel Hengel (5 minute se stap)
  • Kampering
  • Tennis (5kms)
  • Squash (5kms)
  • Rolbal (5kms )
Toekennings soos verskaf deur die onderneming
  • KwaZulu Natal Tourism Board Member
  • Listed with Tourism South Africa
  • Okhahlamba Drakensberg Community Tourism Organisation
  • StaySA Approved Member
Fasiliteite
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Kaggel
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • Fietsroetes
  • Natuurroete op die terrein
  • Perdry (minder as 5km)
  • Vlieg visvang
  • Kanovaart ter plaatse
  • Parkering op die terrein
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
83248 besigtings sedert 10 Mar, 2006.
Laas opgedateer op 12 Mar, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Thel Jean Cottage
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 16
    1/16 - Thel Jean Cottage - Self Catering Cottage Accommodation in Drakensberg Gardens Area
  • 2 of 16
    2/16 - Garden View - Drakensberg Gardens Area Self Catering Cottage Accommodation
  • 3 of 16
    3/16 - Dog friendly - Self Catering Cottage Accommodation in Drakensberg Gardens Area
  • 4 of 16
    4/16 - Snow - Drakensberg Gardens Area Self Catering Cottage Accommodation
  • 5 of 16
    5/16 - River - Self Catering Cottage Accommodation in Drakensberg Gardens Area
  • 6 of 16
    6/16 - Drakensberg Gardens Area Self Catering Cottage Accommodation
  • 7 of 16
    7/16 - Self Catering Cottage Accommodation in Drakensberg Gardens Area
  • 8 of 16
    8/16 - Garden Castle - Drakensberg Gardens Area Self Catering Cottage Accommodation
  • 9 of 16
    9/16 - Main Bedroom - Self Catering Cottage Accommodation in Drakensberg Gardens Area
  • 10 of 16
    10/16 - Spare room - Drakensberg Gardens Area Self Catering Cottage Accommodation
  • 11 of 16
    11/16 - Bunk room - Self Catering Cottage Accommodation in Drakensberg Gardens Area
  • 12 of 16
    12/16 - Outside room - Drakensberg Gardens Area Self Catering Cottage Accommodation
  • 13 of 16
    13/16 - Kitchen
  • 14 of 16
    14/16 - Dining Area
  • 15 of 16
    15/16 - Lounge
  • 16 of 16
    16/16 - Lounge
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Thel Jean Cottage - Drakensberg Gardens Area Verblyf.
WTS App Browser