Private stand toegang om lui-lekkerstappieste vat op die promenade wat toegangbied tot onsfantastieseblouvlagswemstrand of net lekkerte sit en ‘n etetegeniet in van die restaurantjiesen die vakansie gees saam met andervakansie gangers tegeniet …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Drie slaapkamer strandfront , pragtige woonstel eenheid wat n direkte toegang bied vanaf parkering na woonstel , tropiese tuine, swembad tot op promenade. Hierdie trappie-lose eenheid maak die vakansie ervaring meer doeltreffend vir bejaardes en klein kin …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Glitter Bay is geleë op Umhlanga se Brons Strand en spog met ‘n uitsonderlike uitsig, 'n direkte toegang tot die gewilde promenade wandelpad, strand en swem strande, goeie sekuriteit en 'n pragtige gemeenskaplike swembad en braai area. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Geleë in die vakansie mekka van Umhlanga Rocks is hierdie eenheid wat vier ruim kamers en 'n groot onthaal area. Jy is letterlik oor die pad van die glorieryke Indiese Oseaan en pragtige strande, wat die hele jaar deur geniet kan word. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ervaar ontspanne kuslewe by 5 Glitter Bay. 'n Goed geposisioneerde woonstel geleë op die ikoniese Umhlanga-promenade. Met die strand net 'n paar treë weg, is hierdie woonstel ideaal vir gaste wat maklike toegang tot seewandelinge, seeswem en Umhlanga se l …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.