Bly Plekke Logo
  • 1 of 12
    1/12 - Self catering accommodation in Umhlanga Rocks
  • 2 of 12
    2/12 - Self catering accommodation in Umhlanga Rocks
  • 3 of 12
    3/12 - Self catering accommodation in Umhlanga Rocks
  • 4 of 12
    4/12 - Self catering accommodation in Umhlanga Rocks
  • 5 of 12
    5/12 - Self catering accommodation in Umhlanga Rocks
  • 6 of 12
    6/12 - Self catering accommodation in Umhlanga Rocks
  • 7 of 12
    7/12 - Self catering accommodation in Umhlanga Rocks
  • 8 of 12
    8/12 - Self catering accommodation in Umhlanga Rocks
  • 9 of 12
    9/12 - Self catering accommodation in Umhlanga Rocks
  • 10 of 12
    10/12 - Self catering accommodation in Umhlanga Rocks
  • 11 of 12
    11/12 - Self catering accommodation in Umhlanga Rocks
  • 12 of 12
    12/12 - Self catering accommodation in Umhlanga Rocks
  • 1 of 12
  • 2 of 12
  • 3 of 12
  • 4 of 12
  • 5 of 12
  • 6 of 12
  • 7 of 12
  • 8 of 12
  • 9 of 12
  • 10 of 12
  • 11 of 12
  • 12 of 12
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:22 Marine Drive, Umhlanga Rocks, Durban, KwaZulu-Natal
Kontak:Risha or Carla
Cell (1) :+27-83-3240870 Risha
Cell (2) :+27-82-7990429 Carla

Betalings Opsies
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Uitleg Slaapgeriewe
  • 6@Kyalanga (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
    • Slaapkamer 2 - queen
    • Slaapkamer 3 - single, single
Ons Ondernemings
Bladsy Statistieke
20464 besigtings sedert 12 Jan, 2017.
Laas opgedateer op 04 Jan, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Drie slaapkamer strandfront , pragtige woonstel eenheid wat n direkte toegang bied vanaf parkering na woonstel , tropiese tuine, swembad tot op promenade.

Hierdie trappie-lose eenheid maak die vakansie ervaring meer doeltreffend vir bejaardes en klein kinders.

Ontspan in u sonstoel, en geniet die kinders wat veilig kan speel in die park/ tuine, of hou ‘n ogie oor hulle sonder om die gemak van u eenheid te verlaat.

Vir meer privaatheid mag daar op die balkon gebraai word , of by die gemeenskaplike braai area saam met vriende en gaste. Dit skep die geleentheid vir lekker saam kuier.

U is slegs minute weg van uitnemende besienswaardighede soos die “gateway inkopie sentrum,Sibaya casino, zimbali golf baan, king shaka lughawe” , en die opsies strek soveel verder.

Wereld bekende restuarante en spa fasiliteite geskik by “ The Oyster Box” & “The Beverly Hills Hotel” slegs ‘n paar tree weg van algehele ontspanning.

Veilige toesluit motorhuis en onderdak parkering, sowel as besoeker parkering. Dit is alles beskikbaar in die kompleks.

Hierdie eenheid sluit in daaglikse kamer dienste ( uitsluitend Sondae en publieke vakansie dae) en is toegerus met alle toestelle, linne, bad handoeke, breekware en eetgery. ‘n Wassery is beskikbaar in die kompleks vir privaat gebruik.

Privaat, afgesonderde hoek grondvloer eenheid bied ‘n dubbel slaapkamer (Hoof slaapkamer en suite, 2 badkamers, oopplan kombuis/ sitkamer, eetkamer wat lui na ‘n private stoep, snoesig in die landskap se tuine.

Vergelyk ons aanbod:

  • Uitsig – van die gemak van u stoep, met ‘n uitkyk oor tropiese tuine, swembad en die see.
  • Stap gemaklik in en uit eenheid – trap- loos vanaf parkeer area tot binne eenheid, waar u vanaf die stoep kan stap tot op die grasperk met die tropiese tuine, swembad en see uitsig.
  • Dekor en meubels- als gedrapeer met wenke van goud en wit in ‘n gemaklike en vars omgewing.
  • http://www.wheretostay.co.za/6-kyalanga-self-sorg-eenheid-akkommodasie
  • 6@Kyalanga – Umhlanga Rocks Akkommodasie
  • Slaapkamers( 6 slaap plek) – Hoof slaapkamer met enorme koning grootte bed vir maksimum gemak, tweede slaapkamer met ‘n koningin grootte bed, derde slaapkamer bied aan twee enkel beddens wat maklik kan skuif om u slaap reelings te akkommodeer. Alle kamers sluit ingeboude kaste in, met genoeg spaasie om al u inkopies in weg te bere.
  • Tv & DSTV (Volle pakket) – 40” plasma TV in ‘n Vermaak area, 32 “ in hoof slaapkamer as ook in die tweede slaapkamer.
  • Kombuis – Breekware, eetgery, kook ware en al die nodige toestelle word gevind met ‘n kookplaat en oond om u maaltye maklik voor te berei
  • Leef area – Plasma tv, DSTV( volle pakket) Hierdie area lei tot op die die stoep, vir doeltreffende Vermaak.
  • Linne/ Handoeke – alles in luukse hotel kwaliteit vir jou bevrediging.
  • Privaat parkering & toe sluit motorhuis – Direkte privaat parkering tree weg van die voor ingang vir maklike toegang, wat baie behulpsaam is wanneer u vakansie hou saam met u kinders en bejaardes. Veilige parkering van die straat af is ook beskikbaar.
  • Rolstoel vriendelik – trap-lose en direkte toegang vanaf parkering to by die eenheid. Hierdie eenheid klasifiseer dus vir spesiale versoeke. Ruim en vry- vloeiende , moeite vrye beweging tot op die gemak van u stoep, tuin, swembad en die see.
  • Kamer dienste – Word deeglik skoon gemaak deur ons persoonlike werknemer wat op die perseel woon. En spreek van persoonlike aandag.
  • Babas / baba oppasser- kan direk gereel word met die oppasser. Baba kot gratis beskikbaar indien nodig.
  • Gas verhoudinge – Beskikbaar om te voorsien aan alle benodigdhede gedurende u verblyf, na u soeke vir ‘n huurmotor tot selfs die uitwysing van al die plaaslike uitgaan plekke met die bedoeling om u verblyf gemaklik en onvergeetlik te maak met ‘n definitiewe terug keuring na 6@Kyalanga
  • Reputasie en aanbevelings- Ons span doen die bestuuring van die merkwaardige en suksesvolle eenhede by 41@Kyalanga as ook 304@Ipanema vir die afgelope ses jaar, met komplimente ontvang van allerlei plekke reg oor die wereld. Ons terug keer koers is byna 100%
  • 41@Kyalanga – 200vkm eenheid met ‘n toe en veilige balkon reg rondom, geskik byna direk op die rand van die see, die reuk van die vars seelug is idilies.
  • 304@Ipanema – In die hart van Umhlanga , le die juweel. Kom beleef dit...


“ONS SIEN UIT NA U VERBLYF BY ONS” 

Fasiliteite
  • Wasmasjien in eenheid
  • Gediens
  • Parkering op die terrein
  • Buite swembad
  • Films / teater (minder as 5km)
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Kluis
  • Toesluit motorhuis
  • Wasgeriewe
  • Visvang op die terrein
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • Strand (absoluut op die strand)
  • Lughawe (minder as 15km)
Maak Google Map oop
Naby gelee interessante plekke
Bladsy Statistieke
20464 besigtings sedert 12 Jan, 2017.
Laas opgedateer op 04 Jan, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

6@Kyalanga
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 12
    1/12 - Self catering accommodation in Umhlanga Rocks
  • 2 of 12
    2/12 - Self catering accommodation in Umhlanga Rocks
  • 3 of 12
    3/12 - Self catering accommodation in Umhlanga Rocks
  • 4 of 12
    4/12 - Self catering accommodation in Umhlanga Rocks
  • 5 of 12
    5/12 - Self catering accommodation in Umhlanga Rocks
  • 6 of 12
    6/12 - Self catering accommodation in Umhlanga Rocks
  • 7 of 12
    7/12 - Self catering accommodation in Umhlanga Rocks
  • 8 of 12
    8/12 - Self catering accommodation in Umhlanga Rocks
  • 9 of 12
    9/12 - Self catering accommodation in Umhlanga Rocks
  • 10 of 12
    10/12 - Self catering accommodation in Umhlanga Rocks
  • 11 of 12
    11/12 - Self catering accommodation in Umhlanga Rocks
  • 12 of 12
    12/12 - Self catering accommodation in Umhlanga Rocks
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
6@Kyalanga - Umhlanga Rocks Verblyf.
WTS App Browser