Durban Area Akkommodasie

Wys 1 tot 20 van 65 eenhede
Gegradeerde:
Van R 675,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Heaton Cottage

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Durban Area

Drie vrystaande eenhede geleë in 'n pragtige landelike omgewing met verligte tennisbaan en swembad, bied 'n unieke kombinasie van gemak en ontspanning aan gaste.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 4
Van R 800,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

North Beach Durban Apartment

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Durban Area

North Beach Durban Woonstel is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks aan die Noordkus van KwaZulu-Natal. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan die strand en 'n verskeidenheid geriewe. 

Slaap: 45 in 15 eenhede/kamers
Van R 720,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

4Shore Guesthouse Bluff Durban

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Durban Area

4Shore Guesthouse geleë in Bluff, Durban bied ‘n rustige atmosfeer vir ‘n goeie nagrus en is die ideale akkommodasie vir ‘n sakepersoon / werkende persoon, of slegs akkommodasie vir paartjies.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 25 in 5 eenhede/kamers
Van R 700,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Clinch Self Catering

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Durban Area

Clinch Self Catering bestaan ​​uit 4 eenhede - Die woonstel, Cozy Nest en Cozy Nook en Cozy Den. Ons is baie gerieflik geleë tussen die Durban en Umhlanga Rocks, 'n vinnige, maklike 10 minute se ry vanaf al die gewilde swemstrande.

Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 18 in 3 eenhede/kamers
Van R 2 500,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Lisa's Guesthouse

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Durban Area

Welkom by Lisa's Guesthouse, bekostigbare selfsorg akkommodasie, geleë reg op een van Durban se beste strande. Dankie vir die tyd wat jy neem om ‘n toer te neem van ons strandfront gastehuis, en om meer te leer oor wat ons het om aan te bied.

Slaap: 7 in 2 eenhede/kamers
Van R 400,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Far Place Bed & Breakfast

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Durban Area

Die ruim ateljeestyl-akkommodasie is helder en lugtig - met ‘n uitsig oor ‘n inheemse woud met 'n oorvloed van voëllewe en gereelde besoeke van ape en dassies.

Slaap: 4
Van R 500,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Welterusten Cottage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Durban Area

Geleë in die hart van Kloof, 'n boomryke, spogbuurt naby Durban in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, is 'n nuwe 1 slaapkamer selfsorg kothuis ideaal vir 'n kort sakebesoek, ‘n oornagplek of as 'n basis waarvan die vele avonture van hierdie gebied verken kan wor

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 79 in 17 eenhede/kamers

Valley View Holiday Apartments

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Durban Area

Of u nou op reis is vir besigheid of ontspanning, 'n oornagplek, kort vakansie of langer verblyf benodig, ons is hier vir u. Gaste kan verseker wees van 'n goeie standaard en uitstekende waarde vir geld.

Slaap: 4
Van R 800,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

North Beach Durban Holiday Apartment

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Durban Area

North Beach Durban Holiday Home bied lieflike verblyf in Durban se North Beach-omgewing. Dit is ideaal vir 'n vriendegroep of 'n gesin wat op soek is na verblyf waar hulle lekker kan ontspan.

Gegradeerde:
Van R 440,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Rest Assured Bed & Breakfast

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Durban Area

Geleë in die hart van Hillcrest vind ‘n mens Rest Assured B&O wat aan gaste 4 en-suite slaapkamers bied, almal met hulle eie privaat ingange en genoeg parkering agter elektroniese hekke.

Gegradeerde:
Van R 595,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

White House

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Durban Area

The 2 acre park-like garden is a haven for relaxing, swimming or bird watching. Meals are served in a large sunny dining room with wonderful country breakfasts and delightful tea and coffee breaks. All rooms are comfortable en-suite, with fans, ...

Slaap: 6

207 Tenbury

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Durban Area

Tenbury is a very upmarket apartment situated on the frontline of Durban's Golden promenade. It has stunning views of the ocean and facilities located on the beachfront.

Slaap: 4
Van R 1 400,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Spinnaker 201

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Durban Area

This 2 bedroom, luxury self-catering apartment is on the 20th floor, boasts unrivalled views across Africa's busiest port and the Indian Ocean coastline. It has tasteful decoration and is fully equipped with all modern conveniences

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 8 in 4 eenhede/kamers
Van R 500,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Butterscotch Bed and Breakfast

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Durban Area

Butterscotch B&B offers bed and breakfast accommodation for the Pinetown, New Germany and Westmead areas. The B&B is close to Durban, in the beautiful up market suburb of Cowies Hill. The B&B is situated 12 km from Durban and 4 km from the Pinetown CBD.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 22 in 3 eenhede/kamers
Van R 550,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Bluff Tradewinds

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Durban Area

Bluff Tradewinds consists of a 3-storey home. Two floors have been converted into fully self-contained apartments and the ground level has two luxurious rooms which are available on a Bed & Breakfast basis.

Slaap: 6

607 Tenbury

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Durban Area

607 Tenbury is a luxurious, immaculately-finished apartment situated on the frontline of Durban’s Golden Mile. The unit stands tall on the 6th floor and offers the most exhilarating sea-views and facilities at the beachfront. 607 Tenbury is basically on

Slaap: 4
Van R 1 300,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Luxury North Beach Apartment

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Durban Area

Set in a secure estate, luxury self catering apartment is well located along the prime area of the Golden Mile. It has an attractive appearance with well-maintained gardens and a pool.

Van R 650,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Dolphin's Rest Guesthouse

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Durban Area

Dolphin's Rest is situated in the picturesque coastal suburb of Treasure Beach. This elegant seaside villa provides the luxuries of a five star hotel at very affordable price

Slaap: 6
Van R 650,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

10th Avenue

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Durban Area

This is a newly-decorated 3 bedroomed, 2 bathroomed simplex in Durban's fashionable Morningside, within a few minutes' walk from Greyville Racecourse, shops and restaurants, and within a few minutes' drive of all Durban's amenities

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 302 in 120 eenhede/kamers
Van R 1 380,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Silver Sands

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Durban Area

Silversands self-catering accommodation continues to be extremely popular with renters and owners alike. With uShaka Marine World in such close proximity, our guests have the opportunity to enjoy the Sea World shows, aquariums


Durban Area

Groter Durban Vakansies - KwaZulu Natal

‘n Onoortreflike vakansie bestemming vir miljoene plaaslike en internasionale besoekers, Durban akkommodasie in en rondom die voorstede van Durban spog die hele jaar deur met warm weer, en 'n gevoel van uitbundige energie soos min ander Suid-Afrikaanse stede.

Durban akkommodasie bied 'n ontspanne leefwyse langs pragtige sonnige Durban strande, met 'n magdom Durban vakansie akkommodasie opsies, veral langs die "Durban Goue Myl".

‘n “Moet-sien-moet-doen” besienswaardigheid is Durban uShaka Marine World , Afrika se grootste mariene tema park wat op 15 hektaar prima Durban strandfront geleë is.

Dorpe binne die Durban area:

- Durban Strandfront, bekend vir sy swem en branderplank ry strande, hengel piers, plonspoele, kleurvolle rickshaws, vlooimarkte en restaurante.

- Addington Strand lê op die bekende Durban Goue Myl strandfront, en spog met pragtige goue sand en helder warm Indiese Oseaan water.

- Akkommodasie in Durban Point Waterfront, een van die mees historiese en betekenisvolle stedelike gebiede in Durban.

- Greyville, Durban, die tuiste van die Greyville Resiesbaan, waar die Durban July elke jaar duisende mense na Greyville bring om te sien en gesien te word.

- Durban Noord spog met sy eie lughawe vir gholf entoesiaste wat “in jet” vir ‘n potjie gholf by die Beachwood Gholfbaan.

- Glenashley is 'n rustige toevlugsoord vir vakansiegangers wat 'n rustige wegkruipplek verkies na ‘n lekker kuier in die naby geleë stampvol Durban toeriste hotspots.

- Bluff, een van die bes bewaarde geheime van die stad, met 'n paar van die beste swem, branderplank ry en visvang strande in die Durban area.

Besoek Die Blyplekke Groter Durban Akkommodasie bladsy.


Greater Durban Accommodation - KwaZulu Natal

The ultimate holiday destination for millions of domestic and international visitors, Durban and the suburbs surrounding Durban boasts year-round warm weather, and a vibrancy like few other South African cities.

Durban offers a laid-back lifestyle on magnificent sun-kissed Durban beaches, with a myriad of Durban accommodation options especially along the "Durban Golden Mile'.

A 'must-see-must-do' attraction is the Durban uShaka Marine World, Africa's largest marine theme park lying on 15 hectares of prime Durban beachfront. 
 
Towns within the Durban Area:
 
- Durban Beachfront, famous for its bathing and surfing beaches, fishing piers, paddling pools, colourful rickshaws, flea markets and restaurants,
- Addington Beach lies on the well-known Durban Golden Mile beachfront, and boasts beautiful golden sands and clear warm Indian Ocean waters.
- Accommodation in Durban Point Waterfront, one of Durban's most historic and significant urban quarters.
- Greyville, Durban, home to the Greyville Racecourse, where every year the Durban July brings thousands to Greyville to see and be seen.
- Durban North boasts its own airport for those golfing enthusiasts who are 'jetting in' for a spot of golf at Beachwood Golf Course.
- Glenashley is a tranquil haven for holidaymakers who prefer a quiet hideaway after reveling in the nearby crowded Durban tourist hotspots.
- Bluff, one of the city's best-kept secrets, with some of the finest bathing, surfing and fishing beaches in the Durban Area.

Visit The WhereToStay Durban Accommodation (General Area) Page

WhereToStay is on a mission to search for, and recruit a wide selection of suitable Durban accommodation, particularly the more popular categories such as Durban Bed & Breakfast accommodation, Durban Self Catering accommodation, Durban Guest House accommodation, as well as Self Catering Cottages in Durban.
Let's not forget the Durban Hotels.stretched out along the length of the Durban beachfront
 
We strive to present a mixture of upmarket Durban accommodation, as well as the more affordable Durban accommodation (to suit all pockets and tastes). Self Catering accommodation in Durban is a category which is definitely more geared for family holiday accommodation in Durban. 
Durban Hotels should be considered for business or holiday accommodation on the beachfront

We recommend that if in doubt about accommodation quality, you should consider Star Graded Durban accommodation, whether it be Star Graded Self Catering Durban accommodation, or Star Graded Durban Bed & Breakfast accommodation. (Click here for Star Graded Durban accommodation).

Be sure to check out our other Durban Area Special Category accommodation:

Durban Pet Friendly Accommodation
Durban Accommodation - Conference Venue
Durban Accommodation - Wedding Venues
Durban Wheelchair Friendly Accommodation
Durban Accommodation - Sleeps 10 or More

Afrikaans alternate search phrase - Durban akommodasie or Durban akomodasie or Durban selfsorg akomodasie or Durban gastehuis akommodasie or Durban bed en ontbyt akommodasie

Where to Stay offers commission-free bookings for your Durban accommodation. Simply phone or e-mail the Durban accommodation owner directly and avoid commissions that are associated with most of the Durban accommodation websites.
 
You can find suitable Durban accommodation properties via our Map Search or our other simple Quick Search options on WhereToStay - Simply fill in the desired town or suburb then the desired category..........and you're away.
You may get lucky and find some of our Durban accommodation SPECIALS that are advertised from time to time - look out for the "Accommodation Specials" on our multitude of holiday accommodation listings.