Umhlanga Rocks is die mees gesogte vakansie bestemming in KwaZulu-Natal. Hierdie luukse selfsorg vakansie woonstel met ‘n ongelooflike uitsig oor die see, is geleë 'n paar honderd meter weg van Umhlanga se beskermde swemstrand, restaurante, winkels, kroeë …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Selfsorg woonstel akkommodasie in Umhlanga Rocks. Glitter Bay is geleë op Umhlanga se Brons Strand en spog met n uitsonderlike uitsig, 'n direkte toegang tot die gewilde promenade wandelpad en swem strande, goeie sekuriteit en 'n pragtige gemeenskaplike …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Drie slaapkamer strandfront , pragtige woonstel eenheid wat n direkte toegang bied vanaf parkering na woonstel , tropiese tuine, swembad tot op promenade. Hierdie trappie-lose eenheid maak die vakansie ervaring meer doeltreffend vir bejaardes en klein kin …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Geleë in Durban-Noord en is gerieflik naby aan:- Die Lughawe, swem- en visvang strande, gholfbane, uShaka Marine Wêreld, sport stadions, Greyville-renbaan, Gateway & La Lucia-winkelsentrums, en Sibaya en Suncoast casinos. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Spindrift is slegs 1 minuut se stap na 'n pragtige strand, uniek geleë in 'n afgesonderde sub-tropiese tuin, omring deur ‘n inheemse woud, met volop voëls en wilde diere. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die Strandhuis het 4 aparte selfsorg opsies: The House, The Embuia, Rosewoods en Greta’s. Almal is selfsorg, is geleë in 'n tuin, het ‘n volle see-uitsig, is 100 m van die strand en ons laat klein ras hondjies toe op versoek. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Uitstekend geleë in Umdloti, in 'n veilige kompleks met 24 uur sekuriteit, stapafstand vanaf die strand, vibey restaurante, winkels, apteek, dokters, 6km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe en 5km vanaf Sibaya Casino. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
'n Baie goed toegeruste "Huis weg van die Huis" in die klein boetiek dorpie Umdloti, reg op die strand met fantastiese see uitsigte. Dis slegs 10 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe, 10km Noord van Umhlanga. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.