Sea Horse 17 is 'n woonstel aan KwaZulu-Natal se suidkus, net 5 minute van Scottsburgh se hoofstrand en sakekern af. Opknappingswerk is op die oomblik aan die gang. Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 4 badkamers en is oopplan. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Geleë net ‘n klip-gooi van die strand af met ‘n 180 grade see-uitsig. U hoef nie motors in te pak om strand toe te gaan nie, die hoofstrand is 100 meter van die eenheid af. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie villa is geleë op die 14de skoonveld van Selborne-gholfbaan en word privaat besit. Dit bied veilige selfsorg verblyf vir agt mense …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.