
Die grasdak chalets is smaakvol gemeubileer met 1 of 2 slaapkamers, ‘n sitkamer, kombuis en patio. Elke chalet is ten volle toegerus en sluit ‘n mikrogolf, waaier en TV in (DStv beskikbaar as jy jou eie dekodeerder bring). …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Twee mense kan in die huisie bly, die adres is 27 Green Lane in Umzumbe aan die KwaZulu-Natalse Suidkus. Dit is 'n oulike netjies dorpie met 'n blouvlagstrand met lewensredders die hele jaar. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die Strandhuis het 4 aparte selfsorg opsies: The House, The Embuia, Rosewoods en Greta’s. Almal is selfsorg, is geleë in 'n tuin, het ‘n volle see-uitsig, is 100 m van die strand en ons laat klein ras hondjies toe op versoek. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.