Ocean Breeze 42 is 'n selfsorgwoonstel wat nuut oorgedoen en versier is. Dit is op die grondvloer geleë van 'n luukse kompleks teenaan die hoofstrand in Winkelspruit. Dit kyk uit oor die swembadarea en daar is nie 'n see-uitsig nie. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Breaker View bied 5 selfsorg eenhede aan waarvan 4 na die see front. Elke eenheid is nuut en smaakvol gemeubileer met pragtige vloer teels en word in 'n perfekte kondisie gehou. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Cottage Abigail het direkte toegang tot die strand, sowel Kent Bay en Marina Beach hoofstrand. Die kombinasie van ongerepte strande en pragtige tuine maak van Abigail kothuis 'n moet om te besoek, weer en weer. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.