
Thel Jean is 'n uitsonderlinge klip kothuis genestel in die voetheuwels van die Suidelike Drakensberg. Heeltemal omring aan die voorkant deur berge en kristal helder riviere, en spog met 'n onbelemmerde uitsig van Castle Garden en Rhino Horn. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Geleë in die hart van Kloof, 'n boomryke, spogbuurt naby Durban in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, is 'n nuwe 1 slaapkamer selfsorg kothuis ideaal vir 'n kort sakebesoek, ‘n oornagplek of as 'n basis waarvan die vele avonture van hierdie gebied verken kan wor …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Little Mount Cottage is a four bedroom period style family home that has been beautifully restored as a fully equipped, self-catering cottage for weekend getaways ideal for one or two families. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ramsgate Palms 64 is 'n 1ste vloer (1 stel trappe), nie rook nie, selfsorg woonstel met see en strand uitsig. Die woonstel is geleë in een van die bes instandgehoue en veilige komplekse in Ramsgate met direkte toegang na die Ramsgate Blou Vlag strand (Dit …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die twee slaapkamer woonstel is ten volle toegerus vir 5 persone.Daar is 'n koningin grootte bed in die hoof-kamer en 'n bunker bed, asook 'n enkelbed in die 2 de kamer. Daar is ook 'n enkelbed op die toe gemaakte stoep. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie Selfsorg 2 Slaapkamer, 1 Badkamer eenheid is geleë in die gewilde vakansie bestemming van Margate met n pragtige see uitsig en is omring deur restaurante, vermaaklikheid gebiede en alle geriewe. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.