Geleë net ‘n klip-gooi van die strand af met ‘n 180 grade see-uitsig. U hoef nie motors in te pak om strand toe te gaan nie, die hoofstrand is 100 meter van die eenheid af. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Sea Horse 17 is 'n woonstel aan KwaZulu-Natal se suidkus, net 5 minute van Scottsburgh se hoofstrand en sakekern af. Opknappingswerk is op die oomblik aan die gang. Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 4 badkamers en is oopplan. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Scottburgh strandhuis bied gehalte-vakansieverblyf vir ‘n gesin of groep vriende. Die eenheid is op die strand en word deur die natuurlewe omring. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
75 Sancta Maria is 'n nuutgeboude, luukse twee slaapkamer woonstel op die grondvloer, met ‘n 180 grade uitsig oor die ongerepte strand en brekende golwe. Dit is geleë op die pragtige strand van Winklespruit. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
72 Sancta Maria is 'n nuutgeboude luukse DRIE slaapkamer woonstel op die grondvloer, met ‘n 180 grade uitsig oor ‘n ongerepte strand en golwe wat breek op die strand. Dit is geleë op die pragtige strand van Winklespruit. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die twee slaapkamer woonstel is ten volle toegerus vir 5 persone.Daar is 'n koningin grootte bed in die hoof-kamer en 'n bunker bed, asook 'n enkelbed in die 2 de kamer. Daar is ook 'n enkelbed op die toe gemaakte stoep. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.