Ons ruim drie-slaapkamer woonstel is op die 4de vlak van die pragtige Chakas Terrace-kompleks op die strand by Chaka’s Rock, met net een kort stel trappe vanaf die parkeerarea tot by die voordeur. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
The Islands 18 is geleë in Ballito, die gunsteling vakansiebestemming aan die noordkus van KwaZulu-Natal en bied kwaliteit akkommodasie, met die mooiste uitsig oor die Indiese Oseaan. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie moderne woonstel is in Bikini Holiday Flats, Compensation Road nommer 52A. Die kompleks het net agt eenhede, is ten volle omhein met afstandbeheerde toegang en dit gee 'n persoonlike ruimte. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie woonstel op die eerste verdieping het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, leef- en eetkamer, wat direk oopmaak na 'n groot, semi-oordekte, gemeubileerde balkon, letterlik meter van die see af, met pragtige uitsigte oor die warm Indiese …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie luukse eenheid is slegs 20 treë weg vanaf ’n privaat strand met 24 uur sekuriteit. Dit is geleë langs die asemrowende Dolfyn Kus, slegs 10 minute se ry vanaf Ballito en 29 kilometer vanaf die King Shaka Internasionale Lughawe. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie luukse drieslaapkamerwoonstel op die 3de verdieping is geleë in 'n kompleks wat op die rand van die strand en see is met panoramiese, ononderbroke see-uitsigte vanaf die groot balkon met direkte toegang vanaf die eenheid na die strand. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie selfsorg woonstel op die Dolfynkus het ‘n ongelooflike ononderbroke see uitsig. Dit is geleë aan die strand tussen Shakas Rock en Salt Rock Beach, naby Thompson en Willard’s Beach. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.