Bermuda 202 is 'n goed toegeruste 3 slaapkamer grondvloer eenheid, by gerieflike fasaliteite, n winkelsentrum wat 'n Friendly Grocer, wegneemetes, OTM, restaurante ens insluit. Bermuda 202 bestaan uit 'n netjiese goed toegeruste semi-oopplan kombuis... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie woonstel op die eerste verdieping het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, leef- en eetkamer, wat direk oopmaak na 'n groot, semi-oordekte, gemeubileerde balkon, letterlik meter van die see af, met pragtige uitsigte oor die warm Indiese …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie selfsorg woonstel op die Dolfynkus het ‘n ongelooflike ononderbroke see uitsig. Dit is geleë aan die strand tussen Shakas Rock en Salt Rock Beach, naby Thompson en Willard’s Beach. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
‘n Luukse selfsorg-eenheid wat onlangs opgeknap is, reg op die strand geleë in 'n veilige kompleks (24 uur-sekuriteit). Daar is 3 kamers elk met 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en-suite badkamer met 'n stort en bad. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
"By The Beach" is ‘n luukse selfsorg vakansie huis, wat tot 10 persone kan akkommodeer, en is geleë op die Noordkus van KwaZulu Natal. Slegs ‘n 150m maklike wandeling oor gelyk terrein na Salt Rock se hoof swemstrand, wat beskerm word deur haainette en le …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.