Hierdie Selfsorg 2 Slaapkamer, 1 Badkamer eenheid is geleë in die gewilde vakansie bestemming van Margate met n pragtige see uitsig en is omring deur restaurante, vermaaklikheid gebiede en alle geriewe. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Uvongo Chalets 19 is ‘n ruim, moderne selfsorg grondvloer vakansiewoonstel net oor die pad van die strand. Geniet die sonsopkoms en die maan se strale op die see vanaf die ruim patio met buitemeubels, ingeboude braai asook ‘n weber braai. Die seeuitsig i …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.