Luister na die strelende klanke van die branders vanaf die gerief van jou woonstel
Cabanas Del Mar 17 is 'n selfsorg vakansie woonstel op Winklespruit se hoofstrand. 17 is op grondvlak en kyk uit oor ‘n sprankelende swembad en tuine.
Cabanas Del Mar 78 is 'n woonstel in 'n veilige en bekoorlike kompleks in Winklespruit, wat aan die gewilde Saffier Suidkus geleë is.
Ocean Breeze 42 is 'n selfsorgwoonstel wat nuut oorgedoen en versier is. Dit is op die grondvloer geleë van 'n luukse kompleks teenaan die hoofstrand in Winkelspruit. Dit kyk uit oor die swembadarea en daar is nie 'n see-uitsig nie.
Stella Maris 43 is 'n luukse selfsorg woonstel wat toegerus is vir ‘n maksimum ses (6) persone (insluitende volwassenes en kinders).
Hierdie self sorg vakansie woonstel is die perfekte familie verblyf. Die woonstel bied n ongelooflike see uitsig in n velig en gemaklike omgewing. Die gebou is reg op die strand.
Sancta Maria 70 is ‘n 3 slaapkamer selfsorg woonstel op die grond verdieping met ‘n 180º see uitsig. Die strand en branders kan ook vanaf die patio besigtig word.
Hierdie ruim en onlangs opgeknapte bachelor eenheid het ñ ongelooflike uitsig oor die Indiese oseaan en is minder as 50m van die strand. Die eenheid bestaan uit ñ oop plan slaap area met ñ dubbel bed, slaap bank, eetkamer tafel, ontbyt toonbank wat uitkyk
Geniet 'n rustige wegbreek in hierdie nuwe, moderne 2 slaapkamer woonstel.
72 Sancta Maria is 'n nuutgeboude luukse DRIE slaapkamer woonstel op die grondvloer, met ‘n 180 grade uitsig oor ‘n ongerepte strand en golwe wat breek op die strand. Dit is geleë op die pragtige strand van Winklespruit.
Ocean Breeze is een van die baie min see-front komplekse in Winkelspruit, met direkte toegang tot die see en hoof swemstrand.
Die twee slaapkamer woonstel is ten volle toegerus vir 5 persone.Daar is 'n koningin grootte bed in die hoof-kamer en 'n bunker bed, asook 'n enkelbed in die 2 de kamer. Daar is ook 'n enkelbed op die toe gemaakte stoep.
31 Ocean Breeze is op die grondvloer geleë met ‘n see uitsig, gevestig op Winkelspruit se hoof strand wat beskerm word deur haai nette en gekwalifiseerde lewens redders. Die eenheid akkommodeer 6 persone en die akkommodasie prys is vir die eenheid en nie
75 Sancta Maria is 'n nuutgeboude, luukse twee slaapkamer woonstel op die grondvloer, met ‘n 180 grade uitsig oor die ongerepte strand en brekende golwe. Dit is geleë op die pragtige strand van Winklespruit.
Hierdie pragtige cabana, met ‘n see-uitsig, is op Winkelspruit-strand geleë.
The Fig Tree is uniek, aangesien dit beide bekostigbare en gemaklike gesinsvakansies en akkommodasie vir besigheidsreisigers kan bied. Ons spesiliaseer ook in akkommodasie vir groot groepe.
This is a very modern, open-plan, 2 x bedrooms, 2 x bathrooms apartment situated on the 9th floor with 180 degrees stunning sea views. It is situated right on the beachfront overlooking the ocean.
Breaker view, sea and beach view self-catering apartment/flat on the first floor in beautiful complex in Winklespruit between Warner Beach and Illovo Beach on the South Coast, Kwazulu Natal.
Stella Maris 47 is a fully furnished, self-catering, 6 sleeper beachfront apartment on Amanzimtoti beach, with 180 degrees sea views to die for on the 4th floor.
This spacious and comfortable sea facing, ground floor garden unit has a direct view of Inyoni Rocks and Amanzimtoti's main swimming beach. The self catering duplex apartment caters for a maximum of 6 persons.
Amanzimtoti is one of the most popular destinations on the KwaZulu-Natal South Coast, and offers an excellent range of accommodation. There are seven kilometers of beach front where the visitor can enjoy some excellent sea swimming in areas protected by shark nets. This stretch of coast is also a favourite with anglers.
In the lagoon one can hire rowing boats and canoes, and there is some excellent birdwatching to be found at the bird sanctuary. In the latter, one can make a thirty minute walk through the forest and enjoy viewing some of the 150 species that make this their home.
A twenty minute trip out to sea from Amanzimtoti lies the Aliwal Shoal, rated by Diver Magazine as one of the world's top ten dive sites. Here you can dive with Tiger sharks and Hammerheads and can see the huge Brindle Bass and several types of Ray.