Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed met ‘n en-suite badkamer; die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het twee enkelbeddens. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Seascape at Safari is 'n 3 slaapkamer, 2 badkamer woonstel wat 6 mense kan akkommodeer. Die woonstel is op die boonste verdieping van 'n klein, veilige 3 verdieping gebou in ‘n parkagtige tuin. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ramsgate Dunes is geleë op Marine Drive, 2km suid van Ramsgate Dorp of 5km suid van Margate. Die omliggende gebied is stil met geen groot hotelle of winkelsentrums in die nabyheid nie, en bied ‘n vakansie sonder daaglikse chaos. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die Belle Kothuis is ‘n private familie vakansiehuis geleë aan die KwaZulu/Natal Suidkus in Leisure Bay. Hierdie huis is direk oorkant Kidds strand (tien tree van die tuin na die strand). …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.