Bly Plekke Logo

San Lameer Akkommodasie

Wys 1 tot 20 van 286 eenhede
San Lameer Villa 2909
Gasgradering: 8.6
Slaap 6 in 1 eenheid
Van R 1600
Per eenheid per nag
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

San Lameer Villa 2909

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in San Lameer

South Coast

San Lameer is 'n hoogs aangeskrewe gholf landgoed op die Suidkus van KwaZulu-Natal. Sodra jy deur die hekke ry, sal jy dadelik verstom wees oor die skoonheid van die landgoed. Die hele eiendom is 'n verklaarde natuur reservaat, met 'n oorvloed van inheems

San Lameer Villa 2704
Gasgradering: 10
Slaap 8 in 1 eenheid
Van R 2750
Per eenheid per nag
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

San Lameer Villa 2704

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in San Lameer

South Coast

This immaculate "Out of Africa" ethnic Villa, creates a serene setting with African elegance, surrounded by subtle sea breezes and clean breath taking expanse of white beaches.

Sanlameer villa 2414
Gasgradering: 9
Slaap 6 in 1 eenheid

Sanlameer villa 2414

Selfsorg Vakansie Woonstelle in San Lameer

South Coast

San Lameer Villa 2414 is 'n lieflike selfsorg-villa in die gewilde, veilige San Lameer Estate. Die eenheid het slaapplek vir 6 mense in 3 slaapkamers en daar is 2 badkamers. Daar is geen groot paaie voor of agter die eenheid nie so dit is lekker privaat.

Rock Shandy Beach House
Gasgradering: 10
Graded:
Van R 5950
Per eenheid per nag
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Rock Shandy Beach House

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Marina Beach

1km from Marina Beach

Rockshandy is 'n luukse, selfsorg-strandhuis, geleë op ‘n pragtige strandfront- eiendom in Marina Beach, 'n Blouvlagstrand langs die KZN-suidkus.

San Lameer Villa 2411
Gasgradering: 10
Slaap 6 in 1 eenheid
Van R 1550
Per eenheid per nag
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

San Lameer Villa 2411

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in San Lameer

South Coast

Hierdie moderne, enkel verdieping, privaat (end-eenheid), het 3 slaapkamers (MES) en 2 badkamers. Die Villa is perfek geleë in die middel van die landgoed tussen die hotel en die strand.

San Lameer Villa 3402
Gasgradering: 9.6
Slaap 4 in 1 eenheid
Van R 1500
Per eenheid per nag
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

San Lameer Villa 3402

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in San Lameer

South Coast

San Lameer gholf landgoed is geleë op die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die subtropiese klimaat en sagte seebries sal jou sintuie met genot vul. Die landgoed is met groot sorg ontwerp rondom 'n kampioenskap gholfbaan.

197 Cottage David
Gasgradering: 7.6
Slaap 4 in 1 eenheid
Van R 850
Per eenheid per nag
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

197 Cottage David

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Marina Beach

1km from Marina Beach

Hierdie uitsonderlike strandfront kothuis het 'n manjifieke uitsig oor die see, is omring deur pragtige inheemse tuine en is 'n blote 50 m van die strand. Geniet die pragtige see uitsig vanaf die stoep of slaapkamer, eiland-styl. Dit is 'n perfekte vakans

Cottage Abigail
Gasgradering: 10
Slaap 5 in 1 eenheid
Van R 800
Per eenheid per nag
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Cottage Abigail

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Marina Beach

1km from Marina Beach

Cottage Abigail het direkte toegang tot die strand, sowel Kent Bay en Marina Beach hoofstrand. Die kombinasie van ongerepte strande en pragtige tuine maak van Abigail kothuis 'n moet om te besoek, weer en weer.

The Sea Cottage
Slaap 4 in 1 eenheid
Van R 1000
Per eenheid per nag
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

The Sea Cottage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Marina Beach

1km from Marina Beach

Die See Cottage is so genoem omdat dit, net dit is - 'n kothuis reg langs die see. Die strand is 'n blote stel trappe af! Die huis is in 'n groot, welige tuin wat die tuiste van baie voëls en ook 'n paar klein duikers is.

San Lameer Villa 1604
Slaap 8 in 1 eenheid
Van R 6800
Per eenheid per nag
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

San Lameer Villa 1604

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in San Lameer

South Coast

Villa 1604 is geleë op DIE uitsoek perseel by San Lameer. Dit is direk op die strandmeer met 'n pragtige uitsig oor beide die strandmeer en die see.

Sanlameer 3004
Slaap 4 in 1 eenheid
Van R 1700
Per eenheid per nag
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Sanlameer 3004

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in San Lameer

South Coast

This two bedroom air-conditioned facility caters for 4 guests. The main bedroom has a full bathroom en suite and the second bedroom has a separate bath/shower and toilet. An open living space with fully equipped kitchen, dining room and lounge area.

San Lameer 3018
Gasgradering: 10
Slaap 6 in 1 eenheid
Van R 1550
Per eenheid per nag
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

San Lameer 3018

Selfsorg Vakansie Woonstelle in San Lameer

South Coast

Die eenheid is deel van die San Lameer landgoed, een van die mees gesogte bestemmings op KwaZulu-Natal se Suidkus. Dit bied luukse huise, 'n 18-putjie gholfbaan en die San Lameer Resort Hotel & bekroonde Camelot Spa.

Rock Shandy Stone Cottage
Graded:
Van R 4750
Per eenheid per nag
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Rock Shandy Stone Cottage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Marina Beach

1km from Marina Beach

Hierdie selfsorgverblyf is verfrissend en verskillend. Geleë in Marina Coast aan die Suidkus, langs die skilderagtige kuslyn van Southbroom. Dit is die perfekte, luukse vansieplek vir ‘n wegbreek na die see. 

San Lameer 1919
Slaap 5 in 1 eenheid
Van R 1300
Per eenheid per nag
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

San Lameer 1919

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in San Lameer

South Coast

Die villa is ten volle toegerus en word daagliks gediens deur Trixie. Die villa bestaan uit twee slaapkamers met 'n badkamer.

Sea Chimes
Slaap 6 in 1 eenheid
Van R 2750
Per eenheid per nag
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Sea Chimes

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Marina Beach

1km from Marina Beach

The three large bedrooms each have a beautifully finished en-suite bathroom. The open plan living area, dining room and stunning kitchen flow seamlessly out into the garden and entertainment area.

Summer Villa at San Lameer
Gasgradering: 8
Slaap 6 in 1 eenheid
Van R 1650
Per eenheid per nag
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Summer Villa at San Lameer

Selfsorg Vakansie Woonstelle in San Lameer

South Coast

Our Summer Villa is a beautiful Spanish style 3-bedroom Villa that sleeps 6, with a spacious open plan kitchen, lounge and dining room modernly furnished and with facilities such as DStv and air-conditioning standard. The emphasis in the interior ...

San Lameer Villa 2802
Gasgradering: 9.6
Slaap 8 in 1 eenheid
Van R 1300
Per eenheid per nag
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

San Lameer Villa 2802

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in San Lameer

South Coast

4 Bedroom Villa (sleeps max 8 people including children). (Also available for per person rates outside peak season bookings).

San Lameer Four Bedroom Villa
Slaap 8 in 1 eenheid
Van R 2250
Per eenheid per nag
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

San Lameer Four Bedroom Villa

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in San Lameer

South Coast

This 4 bedroom villa is located in San Lameer Estate offering comfortable accommodation for eight people.

San Lameer Villa 1916
Gasgradering: 10
Slaap 6 in 1 eenheid
Van R 1400
Per eenheid per nag
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

San Lameer Villa 1916

Selfsorg Vakansie Woonstelle in San Lameer

South Coast

Villa 1916 is under new ownership, and has only been in the rental pool since December 2017. It is a newly refurbished 3 bedroom double story villa, with scenic views of the lagoon.

Sanlameer Villa 3010
Slaap 4 in 1 eenheid
Van R 1950
Per eenheid per nag
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Sanlameer Villa 3010

Selfsorg Vakansie Woonstelle in San Lameer

South Coast

Sanlameer Villas is geleë op die pragtige en bekende Parklands 18 putjie gholfbaan-landgoed, met 'n Klubhuis en Dek met ‘n uitsig, op die Laer Suidkusweg in KwaZulu-Natal. Dit bied alles wat u nodig het vir 'n onvergeetlike vakansie wat altyd onthou sal w

Wys 1 tot {{total}} van {{total}} eenhede
Geen resultate

  • A golf course in San Lameer, South Africa
A golf course in San Lameer, South Africa  © Ltz Raptor, Copyright

San Lameer

San Lameer is a South Coast resort tucked away between the Trafalgar Marine Reserve and Marina Beach. Next door to San Lameer is the Trafalgar Marine Reserve, which stretches 500 metres out to sea. Swimming and fishing are both popular here.

WhereToStay San Lameer accommodation ranges from a variety of specific categories such as San Lameer self catering accommodation to San Lameer b and b accommodation and many more.

More sought after San Lameer accommodation categories include San Lameer pet-friendly and San Lameer wheelchair-friendly accommodation. If you are specifically pursuing these San Lameer accommodation categories, then we highly recommend that you contact the accommodation owner directly to ensure that the facilities are satisfactory and to your liking.
The San Lameer pet-friendly accommodation and the San Lameer wheelchair-friendly accommodation facilities can vary between large San Lameer Hotels as well as small room only accommodation. Self catering San Lameer accommodation will occupy the majority of these listings.

99% of all San Lameer guest houses listed on WhereToStay will display rates for your convenience. Occasionally a San Lameer guest house will ask you to request a quotation.
WhereToStay tries to keep the San Lameer self catering and San Lameer b&b standards at the highest levels relative to tariffs charged. Misleading advertising related to any listings of San Lameer B&B and San Lameer self catering accommodation should be reported so that WhereToStay can act accordingly.

See our full list of San Lameer accommodation special categories at the top of this page

AFRIKAANS

WhereToStay San Lameer Akkommodasie wissel van `n verskeidenheid van spesifieke categoriee soos San Lameer selfsorg akkommodasie, San Lameer, b en b blyplekke en nog veel meer.

Meer gesogte San Lameer slaapplek kategoriee sluit in San Lameer troeteldier-vriendelike blyplekke en San Lameer rolstoel-vriendelike akkommodasie.
As jy spesifiek vrae oor die voorsetting van hierdie San Lameer blyplekke, sal dit raadsaam wees om kontak met die eienaars te maak om te verseker dat die fasiliteite bevredend is en na you hart.

Die San Lameer troeteldier-vriendelike verblyf en San Lameer rolstoel-vriendelike vakansie blyplekke kan wissel tussen San Lameer Hotelle asook klein kamer akkommodasie in San Lameer. San Lameer selfsorg slaapplekke sal die meerderheid van hiedie inskrywings beset.

99% van alle San Lameer gastehuise gelys op WhereToStay sal pryse vertoon vir u gerief. Soms sal `n San Lameer gastehuis vra om `n kwotasie te versoek.

WhereToStay probeer om die lys van San Lameer slaapplek standaarde op die hoogste vlakke (relatief tot tariewe) gehef hou.

Misleidende advertensies wat verband hou met enige lys van San Lameer blyplekke moet aangemeld word sodat WhereToStay kan daarvolgens optree.

TOUCH
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2021 blyplekke_live
San Lameer Akkommodasie, South Coast
WTS App Browser