Get it on Google Play

Ramsgate Akkommodasie

Wys 1 tot 20 van 60 eenhede
Slaap: 8
Van R 1 000,00
Per eenheid per nag.

Home Away From Home

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Ramsgate

Elke kamer beskik pragtige uitsig oor die see met 'n breker en strand uitsig vanaf die ruim onderdak patio sitkamer en buite gras area.  Hierdie 4-slaapkamer, 3 badkamer huis slaap 8 mense gemaklik en is ideaal vir 'n ontspannende tyd weg. Slegs 5 minut

Slaap: 5
Van R 560,00
Per eenheid per nag.

Ramsgate Palms 36

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Ramsgate

Dié woonstel op die onderste verdieping en is ideaal vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkel- en stapelbed. Die 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Van R 300,00
Per persoon per nag (wat deel).

Bellevue Guest Lodge

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Ramsgate

Bellevue Guest Lodge is 'n pragtige en gemaklike toevlugsoord, geleë in 11 hektaar welige bos en ruim tuine. Die lodge is halfpad tussen Ramsgate en Southbroom geleë, naby veilige strande, ‘n asemrowende kuslyn en pragtige gholfbane.

Slaap: 4
Van R 740,00
Per eenheid per nag.

Heaven 11 - Ramsgate Palms

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Ramsgate

Ten volle toegeruste, ligte, gemaklike, lugtige en privaat eenheid in 'n veilige, moderne kompleks met direkte toegang tot Ramsgate se Blou Vlag-strand en strandmeer.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 24
Van R 4 100,00
Per eenheid per nag.

Shirley House

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Ramsgate

Shirley House is 'n kort entjie se stap van lieflike privaat strande, naby uitstekende visvangplekke en ongeveer 10 minute se ry na die naaste stad. Dit bestaan ​​uit 'n huis met 9 slaapkamers, 5 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, sitkamer, eetkam

Van R 1 500,00
Per eenheid per nag.

20 Ramsgate Dunes

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Ramsgate

20 Ramsgate Dunes is 'n veilige, vier slaapkamer, drie badkamer (hoof en-suite) eenheid in 'n vriendelike kompleks, 50m van Southbroom strand en strandmeer.

Slaap: 5
Van R 605,00
Per eenheid per nag.

Villa Del Peche 4

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Ramsgate

Selfsorg eenheid in (Lawarence Rocks) Ramsgate vir 4/6 persone! 2.5 slaapkamers met 1 vol badkamer, n tweede een met n stort, toilet en wasbak. Volledig toegerus met alles wat jou hart begeer. Veilig, met nag sekuriteit en n swembad in kompleks! DSTV inge

Slaap: 8
Van R 950,00
Per eenheid per nag.

53 Providence Ramsgate

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Ramsgate

Providence 53 is n dakwoonstel met n pragtige see-uitsig met 3 slaapkamers en 2 badkamers en het slaapplek vir tot 8 gaste (makis 6 volwasseres).

Slaap: 14 in 3 eenhede/kamers
Van R 400,00
Per eenheid per nag.

Casa al Mare

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Ramsgate

Casa al Mare is geleë in Ramsgate. Dit is net meer as 'n uur se ry vanaf Durban, op 'n uitstekende dubbel snelweg.

Slaap: 6
Van R 850,00
Per eenheid per nag.

African Sunrise Beach House

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Ramsgate

African Sunrise Beach House is geleë tussen Margate en Southbroom. Die huis is geregistreer by Suidkus Toerisme. Die eiendom is ten volle omhein en het 'n afstandbeheerde hek.

Slaap: 18 in 3 eenhede/kamers
Van R 690,00
Per eenheid per nag.

Ramsgate Palms 15

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Ramsgate

Pragtige,ten volle toegeruste woonstel op Ramsgate se hoof “Blou Vlag” swem strand en strandmeer, op die Suidkus van Kwazulu Natal, Suid-Afrika.

Slaap: 11
Van R 1 200,00
Per staanplek per nag.

On The Rocks

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Ramsgate

Slegs 60 meter vanaf die hoogwatermerk geleë. Hierdie ruim huis, met 5 slaapkamers, teëlvloere en helder, lugtige kamers het 'n ononderbroke uitsig op die Indiese Oseaan.

Slaap: 6
Van R 850,00
Per eenheid per nag.

17 Ramsgate Dunes

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Ramsgate

Ramsgate Dunes  is geleë op Marine Drive, 2km suid van Ramsgate Dorp of 5km suid van Margate. Die omliggende gebied is stil met geen groot hotelle of winkelsentrums in die nabyheid nie, en bied ‘n vakansie sonder daaglikse chaos.

Slaap: 10
Van R 1 500,00
Per eenheid per nag.

The Ramsgate Cottage: Gwenors Menage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Ramsgate

Gwenor's Menage is 'n groot, pragtige, ruim en huislike strand toevlugsoord, ideaal vir familie vakansies. Dit is geleë op 'n prima strandfront perseel in die wonderlike Suidkus dorp, Ramsgate.

Slaap: 4
Van R 450,00
Per eenheid per nag.

Ramsgate Palms 64

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Ramsgate

Ramsgate Palms 64 is 'n 1ste vloer (1 stel trappe), nie rook nie, selfsorg woonstel met see en strand uitsig. Die woonstel is geleë in een van die bes instandgehoue en veilige komplekse in Ramsgate met direkte toegang na die Ramsgate Blou Vlag strand (Dit

Van R 3 000,00
Per eenheid per nag.

Ashmeade

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Ramsgate

Ashmeade het die elemente van 'n klein Mediterreense villa gekombineer met 'n Engelse plattelandse kothuis, met ‘n sorgelose atmosfeer van gelukkige dae by die see.

Slaap: 4
Van R 600,00
Per eenheid per nag.

Ramsgate Palms

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Ramsgate

31 Ramsgate Palms is 'n gemaklike tweeslaapkamer-eenheid in 'n veilige kompleks, net 150 m vanaf Ramsgate se Blou Vlag strand geleë.

Slaap: 23 in 2 eenhede/kamers
Van R 1 200,00
Per eenheid per nag.

Hubbly Bubbly

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Ramsgate

Hubbly Bubbly is 'n veilige, ten volle toegeruste, strandhuis binne 100m vanaf Ramsgate hoofstrand en het ‘n 180 grade, pragtige uitsig oor die see.

Slaap: 26 in 5 eenhede/kamers
Van R 460,00
Per eenheid per nag.

Surf and Sand

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Ramsgate

‘n Pragtige uitsig oor die see en slegs 120m van die strand.

Slaap: 6
Van R 950,00
Per eenheid per nag.

Praslin 16

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Ramsgate

Praslin 16 is a newly renovated three bedroom, two bathroom, fully equipped upmarket selfcatering apartment with beautiful breaker views in a safe and secure complex next to a tranquil lagoon.


Sunrise over Indian Ocean at Ramsgate on KwaZulu Natal south coast

Ramsgate

Ramsgate Vakansies - Suidkus, KwaZulu Natal
Kliek hier vir Ramsgate Verblyf

Ramsgate is 'n fantastiese Natal Suidkus vakansiebestemming - 'n gesogte Suidkus, blouvlag strand wat ook  goed toegerus is vir visserskibote. Ramsgate strand het 'n groot getypoel en strandmeer, met branders wat ideaal is vir swem. 

Ramsgate stel onder die welige, groen subtropiese Suidkus plantegroei bekend as"Piesangland", en bied besoekers aan die Suidkus die geleentheid om te ontspan in 'n wonderlike omgewing.  Ramsgate Akkommodasie is net meters van die sand,  en rotspoele, en naby aan die vele aktiwiteite wat Ramsgate aanbied.

Vir vermaak van 'n ander soort, word betower by die Ramsgate Skoenlappervallei, waar 'n pragtige verskeidenheid skoenlappers binne 'n natuurlike, toeganklike omgewing kan geniet word. Verhoog jou fiksheid op die Ramsgate Joga Lab, en geniet ideale geriewe vir gholfspelers en branderplankryers. 

Ramsgate Bellevue Park, het 'n wye verskeidenheid van bome, bosse, en strome wat bewoon word deur klein wilddiere en voels.

Kuier by PistolsKroeg in Ramsgate, en ontmoet Huckleberry die donkie, 'n gunsteling beskermheer en 'n gereelde gesig by die kroeg. Hy drink Coke (van die blikkie), eet wortels en word bederf deur al die ander gaste. Hierdie Suidkus familie kroeg en Wilde Weste Museum in Ou Hoofweg, Ramsgate is beslis nie jou gewone kroeg nie.

Ramsgate en Margate is die twee mees gesogte Suidkus vakansie bestemmings. Hierdie twee Suidkus strand dorp  lok Suidkus vakansiegangers van regoor Suid-Afrika en van regoor die wêreld. Ramsgate en Margate akkommodasie sal oor die algemeen binne maklike toegang he tot veilige Suidkus swemstrande.

Besoek ook dorpe naby Ramsgate, Suidkus:

Suid van Ramsgate:

Southbroom - 7.1km vanaf Ramsgate verblyf.
San Lameer - 7.9km vanaf Ramsgate vakansie woonstelle.
Marina Beach - 10.3km vanaf Ramsgate akkommodasie.

Noord van Ramsgate:

Margate - 4.3km vanaf Ramsgate vakansieverblyf.
Manaba Beach - 8,5 km vanaf Ramsgate vakansie blyplekke.
St Michaels on Sea - 11.3km vanaf Ramsgate strandfront woonstelle.
Shelly Beach - 13.3km vanaf Ramsgate vakansie akkommodasie.

Ramsgate Vakansie Verblyf - Suidkust, Natal

Ramsgate is gestel onder welige, groen, subtropiese Suidkus plantegroei wat bekend bekend op die KwaZulu Natal Suidkus (Hibiscus Coast) is. 'n Gesogte Suidkus vakansiebestemming, Ramsgate se blouvlag strand is toegerus met skiboot visvang fasiliteite sowel as 'n groot getypoel, 'n strandmeer en uitstekende geleenthede vir walviskyk, visvang, branderplankry, scuba duik, swem, of le en sonbak

Neem gerus 'n breek van die strand en besoek die Suidkus Riverbend krokodilplaas, wat meer as 200 Nylkrokodille het, sowel as die duinewoud van die Frederika Natuuurreservaat. Ramsgate Skoenlapper Vallei huisves 'n pragtige verskeidenheid skoenlappers en gee besoekers die geleentheiom vrylik rond te dwaal, trewyl die skoenlappers rondfladder.

In hierdie stil Suidkus paradys, kan besoekers ontspan in wonderlike Ramsgate akkommodasie. Ramsgate bied gevarieerde vakansie verblyf van luukse Ramsgate eenhede met pragtige Indiese Oseaan en strandmeer uitsigte net 'n paar meters van die seefront. Vir groter groepe, Ramsgate vakansie verblyf wat 10 of meer gaste huisves nooi u uit om die hele gesin te bring. 

Ramsgate woonwae en kampeer akkommodasie is beskikbaar vir besoekers aan die KZN Suid wat iewers nader aan die natuur wil kom. Ramsgate valansie blyplekke is oor die algemeen, binne maklike toegang tot veilige Suidkus swemstrande.

Gesogte Ramsgate blyplek kategorieë sluit in Ramsgate troeteldiervriendelike verblyf en Ramsgate rolstoelvriendelike verblyf. As jy spesifiek na hierdie spesiale Ramsgate vakansie kategorieë streef, dan beveel ons aan dat u direk kontak met die eienaars maak om te verseker dat die fasiliteite bevredigend en na jou hart is.

Sien ons volledige lys van Ramsgate verblyf Spesiale Kategorieë aan die bokant van hierdie webblad.

Besoek Die Blyplekke Ramsgate Akkommodasie Suidkus Webblad

Dit is ons missie om te soek na, en 'n wye verskeidenheid van geskikte Ramsgate akkommodasie te werf, veral die meer gewilde kategorieë soos Ramsgate bed & ontbyt, Ramsgate selfsorg vakansie akkommodasie, Ramsgate gastehuis verblyf, Ramsgate Woonwa en Kampeering vakansies, en heelmeer ander Ramsgate selfsorgeenhede en Ramsgate strandfront vakansie woonstelle.

Ons streef daarna om 'n mengsel van luukse asook bekostigbare Ramsgate blyplekke te bied (vir alle sakke en smake), veral die meespopulere selfsorg Ramsgate verblyf, 'n kategorie meer gerat vir groter familie vakansies.

99% van alle Ramsgate verblyf wat op Blyplekke adverteer, sal pryse vir u gerief  vertoon.  Soms sal 'n private Ramsgate vakansie woonstel eienaar jou vra om 'n kwotasie te versoek.

Kliek hier vir ons Stergradeer Ramsgate Verblyf webblad.

Miskien stel u belang in ons Ramsgate troudag akkommodasie?

Blyplekke probeer om die Ramsgate verblyf standaarde op die hoogste vlakke (relatief tot tariewe) in gehef te hou. Misleidende advertensies (inligting of fotos) moet asseblief aangemeld word sodat ons daarvolgens kan optree.