Bly Plekke Logo
  • 1 of 12
    1/12 - Complex pool -
  • 2 of 12
    2/12 - Part of patio
  • 3 of 12
    3/12 - Main Bedroom partial sea view
  • 4 of 12
    4/12 - Second Bedroom partial sea view
  • 5 of 12
    5/12 - Third Bedroom
  • 6 of 12
    6/12 - Lounge + TV
  • 7 of 12
    7/12 - Dining Room
  • 8 of 12
    8/12 - Kitchen
  • 9 of 12
    9/12 - Patio 2
  • 10 of 12
    10/12 - Southbroom beach 400m walk
  • 11 of 12
    11/12 - View from main bedroom
  • 12 of 12
    12/12 - Beach walk -
  • 1 of 12
  • 2 of 12
  • 3 of 12
  • 4 of 12
  • 5 of 12
  • 6 of 12
  • 7 of 12
  • 8 of 12
  • 9 of 12
  • 10 of 12
  • 11 of 12
  • 12 of 12
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Marine Dr, Ramsgate, South Coast, KwaZulu Natal
Kontak:Rob Husted
Tel  :+27-11-7062283
Fax  :+27-11-7060016
Cell  :+27-73-1987769

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • PayPal PayPal
Uitleg Slaapgeriewe
  • 17 Ramsgate Dunes (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - twin
    • Slaapkamer 3 - double
Bladsy Statistieke
58019 besigtings sedert 27 Jul, 2009.
Laas opgedateer op 10 Apr, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Ramsgate Dunes  is geleë op Marine Drive, 2km suid van Ramsgate Dorp of 5km suid van Margate. Die omliggende gebied is stil met geen groot hotelle of winkelsentrums in die nabyheid nie, en bied ‘n vakansie sonder daaglikse chaos. ‘n Family Spar, slaghuis, apteek, hardeware, "tops" en ander gerieflike winkels is 5 minute se ry vanaf die woonstel. Baie familie restaurante is versprei in en rondom die area wat sorg vir prettige uit-eet.

Die woonstel is geleë in 'n klein, veilige kompleks, met ‘n elektriese heining en met afstand beheerde toegang en 'n paniek knoppie vir sekuriteit reaksie. Slegs 'n klein smal natuur reservaat skei die woonstel van die strand. Hierdie reservaat bied pragtige natuurskoon, 'n windskerm, asook privaatheid van die strandgangers. Dit is 200m se stap na Southbroom strand wat met lewensredders, 'n strandmeer, restaurant en getypoel spog. Daar is 'n wonderlike wandelpad al langs die strand met nog meer swemstrande en is ideaal vir oefening en ontspanning. Die kompleks het 'n swembad en klubhuis beskikbaar vir alle inwoners.

Die eenheid bestaan uit drie slaapkamers, almal bo. Die hoofslaapkamer is en- suite met 'n balkon wat uitkyk oor die klein reservaat en die see. 'n Tweede badkamer met 'n stort is ook op die boonste verdieping. ‘n Televisie is beskikbaar in die hoofslaapkamer. Die onderste area sluit sitkamer / gesinskamer met televisie, eetkamer en ten volle toegeruste kombuis en 'n gaste toilet in. Die binnehof is geplavei en bied buite opwasgeriewe, 'n wassery, 'n wasgoedlyn en buite stort. Die patio het 'n groot eet area sowel as ingeboude braai en 'n aparte sit area ideaal vir ontspanning en lees. ‘n DStv dekodeerder is beskikbaar vir u gerief.

Daar is onderdak parkering aan die voorkant van die eenheid. Daar is strand stoele en sambrele beskikbaar in die stoorkamer (motorhuis). Let wel: bring jou eie strandhanddoeke en DStv-kaart vir die dekodeerder. Geen rook toegelaat in eenhede. Geen troeteldiere word toegelaat in die kompleks.

Kan 'n maksimum van 6 mense akkommodeer en minimum bespreking van 3 dae.

Naby geleë besienswaardighede, sluit in:

  • Krokodil plaas (2km)
  • Zoeloe dorp (2km)
  • Waffle House (2.5km)
  • Wild Coast Sun (30km)
  • Southbroom Buiteklub (5km)
  • Shelly Beach Winkel kompleks (15km)
  • Southcoast Mall
Fasiliteite
  • Parkering op die terrein
  • Buite swembad
  • Natuurroete op die terrein
  • Kluis
  • Wasgeriewe
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Kaggel
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • Strand (minder as 500 m)
  • Strand (absoluut op die strand)
  • Wasmasjien in eenheid
  • Wasmasjien op die terrein
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
58019 besigtings sedert 27 Jul, 2009.
Laas opgedateer op 10 Apr, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

17 Ramsgate Dunes
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 12
    1/12 - Complex pool -
  • 2 of 12
    2/12 - Part of patio
  • 3 of 12
    3/12 - Main Bedroom partial sea view
  • 4 of 12
    4/12 - Second Bedroom partial sea view
  • 5 of 12
    5/12 - Third Bedroom
  • 6 of 12
    6/12 - Lounge + TV
  • 7 of 12
    7/12 - Dining Room
  • 8 of 12
    8/12 - Kitchen
  • 9 of 12
    9/12 - Patio 2
  • 10 of 12
    10/12 - Southbroom beach 400m walk
  • 11 of 12
    11/12 - View from main bedroom
  • 12 of 12
    12/12 - Beach walk -
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
17 Ramsgate Dunes - Ramsgate Verblyf.
WTS App Browser