Slegs 60 meter vanaf die hoogwatermerk geleë. Hierdie ruim huis, met 5 slaapkamers, teëlvloere en helder, lugtige kamers het 'n ononderbroke uitsig op die Indiese Oseaan. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Gwenor's Menage is 'n groot, pragtige, ruim en huislike strand toevlugsoord, ideaal vir familie vakansies. Dit is geleë op 'n prima strandfront perseel in die wonderlike Suidkus dorp, Ramsgate. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Rockshandy is 'n luukse, selfsorg-strandhuis, geleë op ‘n pragtige strandfront- eiendom in Marina Beach, 'n Blouvlagstrand langs die KZN-suidkus. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.