Bly Plekke LogoVertrou sedert 1998.
  • 1/23 - Main house
    1/23 - Main house
  • 2/23 - C-Rus garden
    2/23 - C-Rus garden
  • 3/23 - View from Drakes Bay towards Port Edward
    3/23 - View from Drakes Bay towards Port Edward
  • 4/23 - Drakes Bay 200m walk
    4/23 - Drakes Bay 200m walk
  • 5/23 - C-Rus entrance
    5/23 - C-Rus entrance
  • 6/23 - 5 Sleeper unit
    6/23 - 5 Sleeper unit
  • 7/23 - 5 Sleeper braai area
    7/23 - 5 Sleeper braai area
  • 8/23 - 5 Sleeper unit view
    8/23 - 5 Sleeper unit view
  • 9/23 - 5 Sleeper main bedroom
    9/23 - 5 Sleeper main bedroom
  • 10/23 - 5 Sleeper kitchen
    10/23 - 5 Sleeper kitchen
  • 11/23 - 5 Sleeper bathroom
    11/23 - 5 Sleeper bathroom
  • 12/23 - 5 Sleeper 2'nd bedroom
    12/23 - 5 Sleeper 2'nd bedroom
  • 13/23 - 5 Sleeper entrance and shaded parking
    13/23 - 5 Sleeper entrance and shaded parking
  • 14/23 - 6-Sleeper porch and braai barbeque area
    14/23 - 6-Sleeper porch and braai barbeque area
  • 15/23 - 6 Sleeper main bedroom
    15/23 - 6 Sleeper main bedroom
  • 16/23 - 6 Sleeper lounge
    16/23 - 6 Sleeper lounge
  • 17/23 - 6 Sleeper 2'nd bedroom
    17/23 - 6 Sleeper 2'nd bedroom
  • 18/23 - 6 Sleeper main bedroom
    18/23 - 6 Sleeper main bedroom
  • 19/23 - 2 Sleeper bedroom
    19/23 - 2 Sleeper bedroom
  • 20/23 - 2 Sleeper kitchen
    20/23 - 2 Sleeper kitchen
  • 21/23 - 2 Sleeper view from bathroom
    21/23 - 2 Sleeper view from bathroom
  • 22/23 - 2 Sleeper entrance
    22/23 - 2 Sleeper entrance
  • 23/23 - 2 Sleeper kitchen close
    23/23 - 2 Sleeper kitchen close
  • 1/23 - Main house
  • 2/23 - C-Rus garden
  • 3/23 - View from Drakes Bay towards Port Edward
  • 4/23 - Drakes Bay 200m walk
  • 5/23 - C-Rus entrance
  • 6/23 - 5 Sleeper unit
  • 7/23 - 5 Sleeper braai area
  • 8/23 - 5 Sleeper unit view
  • 9/23 - 5 Sleeper main bedroom
  • 10/23 - 5 Sleeper kitchen
  • 11/23 - 5 Sleeper bathroom
  • 12/23 - 5 Sleeper 2'nd bedroom
  • 13/23 - 5 Sleeper entrance and shaded parking
  • 14/23 - 6-Sleeper porch and braai barbeque area
  • 15/23 - 6 Sleeper main bedroom
  • 16/23 - 6 Sleeper lounge
  • 17/23 - 6 Sleeper 2'nd bedroom
  • 18/23 - 6 Sleeper main bedroom
  • 19/23 - 2 Sleeper bedroom
  • 20/23 - 2 Sleeper kitchen
  • 21/23 - 2 Sleeper view from bathroom
  • 22/23 - 2 Sleeper entrance
  • 23/23 - 2 Sleeper kitchen close
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:767 Bournemouth Avenue , Leisure Bay , South Coast , KwaZulu-Natal , South Africa
Kontak:Andries Rautenbach
Cell  :+27-82-6504561

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Uitleg Slaapgeriewe
  • 2 Sleeper (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - double
  • 5 Sleeper (Slaap 5) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - single, bunk
  • 6 Sleeper (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen, single
    • Slaapkamer 2 - single, single, single
Bladsy Statistieke
49021 besigtings sedert 01 Nov, 2007.
Laas opgedateer op 09 Mar, 2026.
First year listed on WhereToStay.co.za

C-Rus is in die rustige Leisure Bay aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Indien jy soek na rus en vrede, het jy die regte plek gevind!

Leisure Bay is een van die beste geheime van die Suidkus. Te danke aan sy pragtige strande, haainette en lewensredders op die strand kan jy heerlik in die water baljaar, swem en sonbrand op die sand. Port Edward is slegs 7 km van ons af, Margate en die Wild Coast Sun is albei slegs ~20 km van hier af en by laasgenoemde kan jy gholf speel, kegelspel, 'n fliek gaan kyk of by een van die talle restaurante gaan eet. Ons is ook slegs 400 m van TO Strand af, 150 m van Drake's Bay en Peter Pan asook Kids Beach is loopafstand.

Die kompleks het 2 dubbelverdiepings, en die eenheid vir 6 is op die boonste verdieping. Die eenhede is heeltemal privaat en het ingange aan weerskante van die gebou. Wi-Fi is beskikbaar op selektiewe tye. (doen asb. navraag)

Die eenheid met slaapplek vir 5 het 2 kamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander kamer het 'n stapelbed en nog 1 enkelbed. Daar is ook 'n groot oopplan-leefkamer wat gekoppel is aan die kombuis. Die kombuis is ten volle toegerus en het 'n mikrogolfoond, gasstoof en groot yskas/vrieskas. In die leefkamer is daar 'n TV met DStv. Daar is ook 'n privaat braaiplek met 'n tafel en stoele en skadunet-parkeerplek. Die eenheid is toegerus met 'n alarm gekoppel aan 'n noodeenheid en het 'n ingeboude kluis.

Die eenheid met slaapplek vir 6 het 2 kamers. In die hoofslaapkamer is daar 'n koningin grootte-bed asook 'n enkelbed, en in die ander kamer is daar 3 enkelbeddens. Die kombuis dien ook as die eetkamer. Daar is ook 'n TV met DStv, en die groot stoep het 'n braaiplek en vanaf die stoep geniet gaste 'n pragtige uitsig. Daar is ook skadunet-parkeerplek langs die huis. Die eenheid is toegerus met 'n alarm wat gekoppel is aan 'n noodeenheid en het 'n ingeboude toesluitbare kluis.

Die oopplan-woonstel vir 2 persone is ook beskikbaar, maar slegs indien die hoofhuis nie op daardie stadium gebruik word nie. Die eenheid het 'n dubbelbed, mikrogolfoond, yskas, tafel, stoele en kombuisgereedskap. Daar is ook 'n TV, DStv en braaiplek.

Die eenhede word 2 maal per week skoongemaak. Ons was ook 1 bondel wasgoed indien gaste 7 dae of langer vertoef. (geen strykwerk)

Gaste moet asb. hul eie handdoeke bring.

Fasiliteite
  • Strand (minder as 500 m)
  • WiFi
  • Wasgeriewe
  • Kluis
  • Parkering op die terrein
Maak Google Map oop

C-Rus Beach House verskyn in die volgende afdelings:

Leisure Bay Selfsorg Vakansie Woonstelle Leisure Bay Selfsorg Akkommodasie

Bladsy Statistieke
49021 besigtings sedert 01 Nov, 2007.
Laas opgedateer op 09 Mar, 2026.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

C-Rus Beach House
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 23
    1/23 - Main house
  • 2 of 23
    2/23 - C-Rus garden
  • 3 of 23
    3/23 - View from Drakes Bay towards Port Edward
  • 4 of 23
    4/23 - Drakes Bay 200m walk
  • 5 of 23
    5/23 - C-Rus entrance
  • 6 of 23
    6/23 - 5 Sleeper unit
  • 7 of 23
    7/23 - 5 Sleeper braai area
  • 8 of 23
    8/23 - 5 Sleeper unit view
  • 9 of 23
    9/23 - 5 Sleeper main bedroom
  • 10 of 23
    10/23 - 5 Sleeper kitchen
  • 11 of 23
    11/23 - 5 Sleeper bathroom
  • 12 of 23
    12/23 - 5 Sleeper 2'nd bedroom
  • 13 of 23
    13/23 - 5 Sleeper entrance and shaded parking
  • 14 of 23
    14/23 - 6-Sleeper porch and braai barbeque area
  • 15 of 23
    15/23 - 6 Sleeper main bedroom
  • 16 of 23
    16/23 - 6 Sleeper lounge
  • 17 of 23
    17/23 - 6 Sleeper 2'nd bedroom
  • 18 of 23
    18/23 - 6 Sleeper main bedroom
  • 19 of 23
    19/23 - 2 Sleeper bedroom
  • 20 of 23
    20/23 - 2 Sleeper kitchen
  • 21 of 23
    21/23 - 2 Sleeper view from bathroom
  • 22 of 23
    22/23 - 2 Sleeper entrance
  • 23 of 23
    23/23 - 2 Sleeper kitchen close
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2026 blyplekke_live
C-Rus Beach House - Leisure Bay Verblyf.
WTS App Browser