Get it on Google Play

Kaapstad Akkommodasie

Wys 1 tot 20 van 249 eenhede
Slaap: 9 in 3 eenhede/kamers

Berg and Beach

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Vis Hoek

Berg and Beach is 'n groot huis in Vishoek wat goeie selfsorgverblyf aan tot 10 persone bied. Die huis is geleë aan die kant van die berg. Ons gaste kan verseker wees van 'n hartlike verwelkoming asook 'n bron van baie plaaslike kennis en weelde vir

Slaap: 4
Van R 700,00
Per eenheid per nag.

Rondebosch Place

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Rondebosch

Rondebosch Place is 'n twee slaapkamer woonstel in 'n veilige woonstelblok in die sentrale Rondebosch met wonderlike uitsigte op die berg. Die woonstel is op loopafstand van die Universiteit van Kaapstad, Hoofweg, openbare vervoer, winkels, restaurante,

De Beers Holiday Apartment

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Strand

Hierdie fantastiese selfsorg woonstel, slegs 200 meter vanaf die strand, het 4 dubbel slaapkamers. Die hoofslaapkamer met eie badkamer het 'n see-uitsig. Daar is nog een en 'n halwe badkamer, 'n vol toegeruste kombuis, woonkamer, Tv, 'n tuin, braaigeriewe

Slaap: 5
Van R 875,00
Per eenheid per nag.

Strandsig

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Strand

Strandsig 504 se twee slaapkamers bestaan uit 'n Koningin grootte bed asook 'n enkelbed terwyl die 2e slaapkamer twee enkelbeddens bevat. Die eenheid het een volledige badkamer, 'n leef/eet area asook 'n volledig toegeruste kombuis met stoof, oond, ys/vri

Slaap: 6 in 3 eenhede/kamers
Van R 795,00
Per eenheid per nag.

Llandudno Beach Apartments

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Llandudno

See-uitsig selfsorg-vakansie-verblyf (3) elk met sy eie ingang met uitsig op Llandudno-baai met slaapplek 2 volwassenes. Slegs pare/ geen kinders

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 7
Van R 1 950,00
Per eenheid per nag.

Acorn Tree Family Accommodation

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Nuwelands

Acorn Tree, gesinsverblyf vir 7 persone. Al die dubbelkamers maak oop na die sonnige, stil, privaat en toegeboude tuin met 'n wonderlike berg-uitsig. Gas en elektriese kookgeriewe, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, tuimeldroër en wasmasjien. Outomati

Slaap: 24 in 9 eenhede/kamers
Van R 1 750,00
Per eenheid per nag.

Spanish Farm Guest Lodge

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Somerset-Wes

Spanish Farm is 'n spesiale stukkie paradys met 'n wonderlike, rustige atmosfeer wat tipiese, Suid-Afrikaanse hartlike gasvryheid het om aan te bied. Vir baie van ons gaste is Spanish Farm werklik 'n "tuis van huis" en keer hulle jaar na jaar terug.

Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 4 in 2 eenhede/kamers
Van R 625,00
Per persoon per nag (wat deel).

Cat's Eye Cottage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Brackenfell

Cat's Eye Cottage (geen rook), bestaan uit twee luukse eenhede, Cat's Eye Jewel en Cat's Eye Gem. Geleë in die hart van Vredekloof, sentraal en naby aan die N1 vir maklike toegang na die Wynlande, Kaapstad, SBS en die Waterfront.

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Gegradeerde:
Slaap: 16 in 6 eenhede/kamers
Van R 700,00
Per persoon per nag (wat deel).

Blue Horizon Guest House

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Gordon's Baai

Geleë teen die hange van die majestueuse Hottentots-Hollandberg word Blue Horizon Gastehuis omring met skouspelagtige tonele - van die asemrowende sonsondergange oor die baai tot die inspirerende krag van die berg. Blue Horizon Gastehuis bied...

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 20 in 3 eenhede/kamers
Van R 475,00
Per persoon per nag (wat deel).

13 Vines

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Somerset-Wes

13 Vines bied 'n keuse van 2 ruim huise op 'n 13 hektaar wingerd- en olyfplaas. Dit het 'n wonderlike plaas-atmosfeer, tog is dit slegs 2km vanaf 'n inkopie-sentrum van wêreldstandaard en 4km vanaf 'n welbekende mediese-sentrum.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 20 in 9 eenhede/kamers
Van R 800,00
Per eenheid per nag.

VIP Cape Lodge

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Tamboerskloof

Hierdie gastehuis in privaat besit, met ses privaat, intieme selfsorg-eenhede, is geleë aan die voet van Tafelberg, in Tuine. Ons spesialiseer in gesins-eenhede en vir paartjies, terwyl ons u privaatheid respekteer. Elke eenheid is ten volle toegerus

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Gegradeerde:
Slaap: 19 in 5 eenhede/kamers
Van R 1 320,00
Per eenheid per nag.

Barry Hall Apartments

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Fresnaye

Barry Hall is in die blaarryke voorstad, Fresnaye aan die Atlantiese kus geleë. Die vier groot woonstelle en tuin-kothuis bied gratis Wi-Fi, sowel as vriendelike dagdiens. Dit laat u vry om in die weeksdae die Kaap met al sy glorie te geniet.

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 6
Van R 800,00
Per staanplek per nag.

Apartment Cape Town

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Kaap Stad CBD

Die volgende is ingesluit: woonkamer, sitkamer, 2 slaapkamers met koningins-grootte beddens, 3de slaapkamer met, óf 1, óf 2 enkelbeddens, óf 'n dubbelbed, 2 badkamers, toegeruste kombuis en 'n waskamer. Ander geriewe wat by die tarief inges

Van R 400,00
Per persoon per nag (wat deel).

Villa Sunset Beach

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Gordon's Baai

Die pragtige 490m² villa is geleë, 7 meter weg van 'n ongerepte wit strand waar die toestande om te swem en vir son-baddens perfek is. 'n Voetpaadjie onder 'n dak van melkhoutbome (enig in hierdie deel van die Wes-Kaap), lei na 'n verskeidenheid

Slaap: 6
Van R 900,00
Per eenheid per nag.

10 Ocean Decks

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Strand

Nr. 10 Oseaan Deck; selfsorg woonstel in Strand slaap ses mense. Boonste verdieping: slaapkamer met n ensuite stort en bad, koningin-grootte bed en 'n balkon. Die tweede kamer het ‘n koningin-grootte bed, lessenaar met spieël en elektriese krag prop

Slaap: 14 in 6 eenhede/kamers
Van R 550,00
Per persoon per nag (wat deel).

African Violet

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Noordhoek

Selfsorg Villas met onbelemmerde uitsig oor die Noorhoek-Vallei van die Atlantiese Oseaan, bied privaatheid en gerief in 'n hedendaagse Afrika-omgewing. Neem 'n sonbad onder die Afrika-son langs die swembad.

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings
Slaap: 7 in 2 eenhede/kamers
Van R 350,00
Per eenheid per nag.

Nick's Seaside Rest

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Bloubergstrand

Geleë in Bloubergstrand ou dorp, naby Kaapstad, 'n klipgooi ver van een van die mooiste strande op die Suid-Afrikaanse kuslyn, sal jy hierdie vakansie rusplek vind. Nick's Seaside Rest bied selfsorg verblyf met egte Suid-Afrikaanse gasvryheid. Baie v

Slaap: 4

Aan de Weg

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Bellville

Hierdie nuwe selfsorg kothuis in Blomtuin, Kaapstad, het twee slaapkamers vir 4 persone. 30 Minute se reistyd vanaf, sowel Kaapstad as Paarl en slegs 20 minute weg van Kaapstad se Internasionale-lughawe.

Slaap: 4
Van R 650,00
Per eenheid per nag.

Gardens Studio 1604

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Gardens Cape Town

Luister elke dag na die geluid van die middag-kanon vanaf hierdie opgeknapte selfsorg ateljee-woonstel met moderne afwerking en toebehore. Hierdie wonderlike eenheid vir 2 persone het ook 'n dubbel slaapbank...

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 5
Van R 1 200,00
Per eenheid per nag.

No1 Living Waters

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Simon's Stad

Hierdie pragtige dorpshuis is bokant die vloothawe van Simonstad geleë. Die panoramiese uitsig is skouspelagtig. U kan die hawe sien, seiljagklub en verder na Glencairn, Kalkbaai en Gordensbaai; Na regte, regoor die hele baai.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Kaart verkennings