Bly Plekke Logo
  • 1 of 20
    1/20 - Leeulaagte Cottages - Self catering Durbanville
  • 2 of 20
    2/20 - Leeulaagte Cottage kitchen
  • 3 of 20
    3/20 - Leeulaagte Cottage Main bedroom
  • 4 of 20
    4/20 - Rondekuil Venue
  • 5 of 20
    5/20 - Rondekuil Venue
  • 6 of 20
    6/20 - Old Farm House 1 Lounge - Self catering Durbanville
  • 7 of 20
    7/20 - Old Farm House 1 Kitchen - Self catering Durbanville
  • 8 of 20
    8/20 - Old Farm House 1 bedroom
  • 9 of 20
    9/20 - Old Farm House 1 bathroom
  • 10 of 20
    10/20 - Old Farm House 2 Lounge
  • 11 of 20
    11/20 - Old Farm House 2 bedroom
  • 12 of 20
    12/20 - Country Lodge 2 and 3 - Self catering Durbanville
  • 13 of 20
    13/20 - Country Lodge 5 bedroom
  • 14 of 20
    14/20 - Country Lodge 4 bedroom
  • 15 of 20
    15/20 - Country Lodge 1 lounge
  • 16 of 20
    16/20 - Country Lodge 1 bathroom
  • 17 of 20
    17/20 - Rondawel - Self catering Durbanville
  • 18 of 20
    18/20 - Rondawel kitchen
  • 19 of 20
    19/20 - Rondawel lounge
  • 20 of 20
    20/20 - Rondawel Main bedroom
  • 1 of 20
  • 2 of 20
  • 3 of 20
  • 4 of 20
  • 5 of 20
  • 6 of 20
  • 7 of 20
  • 8 of 20
  • 9 of 20
  • 10 of 20
  • 11 of 20
  • 12 of 20
  • 13 of 20
  • 14 of 20
  • 15 of 20
  • 16 of 20
  • 17 of 20
  • 18 of 20
  • 19 of 20
  • 20 of 20
*Vanaf R650
Per persoon per nag (wat deel)
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
 SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewings Wys Tariewe Gas resensies Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Rondekuil Farm, Malanshoogte Road, Durbanville, Cape Town, South Africa
Kontak:Richard Promnitz
Tel  :+27-21-9721031
Cell  :+27-82-3360108

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Uitleg Slaapgeriewe
  • Country Lodge 1 (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
    • Slaapkamer 2 - twin
  • Country Lodge 2 (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
  • Country Lodge 3 (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
  • Country Lodge 4 (Slaap 3) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
    • Slaapkamer 2 - single
  • Country Lodge 5 (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
  • Leeulaagte Cottage 1 (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - twin
  • Leeulaagte Cottage 2 (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
    • Slaapkamer 2 - twin
  • Old Farm House (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - king, twin
  • Rondawel (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
    • Slaapkamer 2 - twin
    • Slaapkamer 3 - twin
  • Valley House (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
    • Slaapkamer 2 - double
    • Slaapkamer 3 - twin
Spesiale Kategorieë
  • Konferensie Akkommodasie
    Accommodates how many people?
    120
    The following apply
     Restroom accessible
     Kitchen accessible
     Audio – visual equipment (request details)
     Designated parking area
     Wireless internet connection
     Air conditioning
     Good lighting that can be operated independently
     Liquor license

  • Gasteplaas Akkommodasie
    Is your establishment on a working farm?
     Yes

  • Troeteldier-vriendelike Akkommodasie
    The following apply
     Small dogs
     Big dogs
     Dogs have to be on lead whilst outside

  • Meer As 10 Gaste Verblyf
    Your establishment has capacity to cater for groups of 10 or more.
     Yes

  • Troue Akkommodasie
    Capacity Information
    no information
    180
    The following apply
     Reception area
     Area for wedding ceremony
     Undercover area for signing the register
     Fully catered
     Liquor license
     Fully stocked bar
     Cleaning / serving staff

Bladsy Statistieke
37015 besigtings sedert 19 Nov, 2008.
Laas opgedateer op 05 Jan, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Rondekuil selfsorg kothuise is geleë tussen golwende heuwels in die platteland, omtrent 10 minute se reistyd vanaf Durbanville en 25 minute vanaf die hart van Kaapstad, met asemrowende uitsig op die Boland se bergreekse en Tafelberg.

Rondekuil is sentraal geleë, wat dit die ideale basis maak om die omgewing en die Kaapse Skiereiland te verken. U kan goeie verblyf, met 'n wonderlike leefstyl geniet. Dit, terwyl u 'n genotvolle wandelinge onderneem. U sal terselfde tyd dan 'n groot verskeidenheid voëls in die rustige, absoluut veilige, landelike omgewing kan sien. U is egter nog naby al die gewilde toeriste vermake, opwinding en skilderagtige prag wat die Kaap bied.

Leeulaagte Kothuise

Die twee Kaapse koloniale-styl kothuise met riet-plafonne het elkeen 'n stoep waar gaste in 'n gemakstoel kan ontspan en die asemrowende uitsigte oor die swembad, die dam, die landskap-tuin, die plaaslande en die rivier, kan geniet. Vier persone kan in elk van die twee kothuise slaap. Die twee slaapkamers, in elke kothuis het eie badkamers. Die kombuisie met graniet werks-oppervlak, is voldoende toegerus met mikrogolfoond, binne-braaiplek, tweeplaat-stoof, ketel, yskas, ens. Tussen die twee kothuise is 'n beskutte braaigebied en 'n swembad wat 'n wonderlike plek is vir buite-onthaal en ontspanning.

De Rondawel

Kan gemaklik slaapplek bied vir 6 persone en het 'n hoofslaapkamer, met eie badkamer en nog twee slaapkamers, wat 'n gesins-badkamer deel. Die oopplan-kombuis, woon- en eetgebied sowel, as die ontspannings-kamer op die tussenvloer, voorsien genoegsame, gerieflike ruimte vir vermaak en ontspanning. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, 'n mikrogolfoond, ketel, yskas, ens. De Rondawel is versier met 'n Afrika-tema. 'n Vlekvrye-staal braai-eenheid is voorsien. Gaste wat in De Rondawel bly, is welkom om gebruik te maak van die swem-gebied by die hoof-plaashuis wat 'n grasdak lapa met 'n braai-gerief insluit.

Die Ou PLaashuis

Die Ou Plaashuis is verdeel in drie ruim, selfsorg-woonstelle. Daar is lekker stoepe met uitsig op die tuine en veld wat 'n mens kan geniet, terwyl jy in 'n gemakstoel sit. Hierdie eenhede, wat ook troeteldier-vriendelik is, word  normaalweg vir medium tot langer termyne verhuur, maar is soms ook beskikbaar vir kort-termyn huur.

Die Ou Plaashuis, eenheid 1, het 'n dubbel slaapkamer, 'n groot woon/eetkamer en goed 'n toegeruste, plaas-grootte kombuis en ook 'n badkamer. Dit is 'n gerieflike, ruim eenheid met baie karakter en 'n aantal kosbare oudhede.

Die Ou Plaashuis eenhede 2 en 3, het elk 'n gerieflike dubbel-slaapkamer met 'n badkamer, kombuis en 'n woon/eetkamer.

The Country Lodge

Country Lodge 1:
Country Lodge 1 het 'n dubbelslaapkamer met 'n eie badkamer en 'n groot, oopplan kombuis/woon/eetgebied. Dit het hoofsaaklik gras-plafonne, terwyl die vloere geteel is - daar is ook 'n gesellige kaggel. Die eenheid het 'n balkon van met 'n pragtige uitsig oor die plaas en wingerde. Dit het aan die agterkant, 'n omheinde, grasperk-tuin, wat 'n lekker plek is vir die kinders om te speel en vir troeteldiere se oefeninge en om hulle binne te hou..

Country Lodge 2, 3, 4 en 5:
Hierdie eenhede is knus, dubbel slaapkamers, wat elkeen hul eie badkamer het. Al die eenhede het onderdak stoepe met pragtige uitsigte, waar u kan ontspan en die landelike atmosfeer kan waardeer. Neem aseblief kennis: Hierdie is nie selfsorg-eenhede nie.

Neem asseblief kennis: Jong gesinne is welkom. Die bestuur kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir die kinders se veiligheid te enige tyd nie. Troeteldiere is ook welkom, maar u moet asseblief met ons reëlings tref wanneer u plek bespreek.

Ekstra dienste en geriewe wat voorsien word:
Die eenhede word daagliks gediens, of soos die gaste dit verkies. Tee en koffie word voorsien. Tv/DVD, Wi-Fi en 'n haardroër word voorsien.  Sommige eenhede het 'n beskutte braai en swemgebied. Een bondel vuurmaak-hout, of houtskool word gratis voorsien. Landskap-tuine. Voldoende parkeerplek naby eenhede.

Rondekuil Huwelik-en Funksie-Sentrum
Rondekuil is in die hart van 'n pragtige landskap geleë en het 'n sentrum vir tot 180 gaste. Ons doen altyd ons uiterste om seker te maak dat die huwelik en ander funksies deeglik beplan en georganiseerd is, sodat ons kliënte kan ontspan, met die versekering, dat hulle huwelik/funksie seepglad sal verloop.

By Rondekuil het die natuur ons voorsien met asemrowende tonele. Ons bied 'n stylvolle, Durbanville Sentrum met keurige, smaaklike geregte.

Kongres Sentrum
Rondekuil bied konferensie-sentrums in 'n rustige landelike omgewing, met uitsig na die landskap-tuine. Dit skep 'n goeie geleentheid vir afgevaardigdes om weg te breek, rustig te word, om effektief te kan focus in die stil omgewing op die sake wat behandel word! Die kongres-sentrums kan gemaklik 5 tot 120 afgevaardigdes huisves. Die tariewe is onderhandelbaar.

Plaaslike aanloklikhede en landmerke sluit in:
Baie goeie restaurante in en om Durbanville, insluitende die by die plaaslike wynplase: Bloemendal, Hillcrest, Meerendal, Nitida, Poplars. Wynproe by Durbanville Wine Valley Estates insluitend: Altydgedacht, Bloemendal, D'Aria, De Grendel, Durbanville Hills, Diemersdal, Hillcrest, Klein Roosboom, Meerendal, Nitida. Die Barnyard Theatre. Restaurante & Koffie-winkels in Durbanville, insluitend: Cattle Baron, Dulce's Coffee Shop, La Masseria, Mugg & Bean, Oxford Arms, Roman's Pizza, Smul Spens, Spur Family Steakhouse, ens. Inkopie-sentrums: Tyger Valley en Willowbridge. Gholf-bane: Mowbray, ens. Tafelberg en Robbeneiland. Victoria en Alfred Waterfront. Grand West Casino. Strande aan die Atlantiese- en Indiese Oseaan se kus. Kirstenbosch Botaniese Tuine. Kaap-Punt Natuurreservaat.

Fasiliteite
  • Lugversorger (sommige eenhede)
  • Tee / koffie fasiliteite
Maak Google Map oop
  • Aanwysings

    Aanwysings na Rondekuil behoort in samewerking met die kaart gelees te word. Indien u enige navrae het, kontak asseblief vir Richard op 082 336 0108.

    VANAF KAAPSTAD
    1. Vanaf Kaapstad neem die N1 en dan die afrit na die N7 (Malmesbury).
    2. Neem die TWEEDE Durbanville afrit (M48, maar nie aangedui op die padteken nie). Ry met die pad tot by die 4-rigtingstop.
    3. Draai links in die Malanshoogte weg in die rigting van Adderley-weg.
    4. Ry op hierdie pad, verby die Fare Cape Dairy aan die linkerkant van die pad, tot by die grondpad.
    5. Na omtrent 1.5km, draai links by die Rondekuil-tekens wat beide kante van die privaatpad is wat na Rondekuil gaan.
    6. Ry vir omtrent 2km op die pad.
    7. Net verby die lang skuur wat parallel met die pad is, neem die eerste pad aan u linkerkant. Ons ontvangs is omtrent 200m verder op hierdie pad.

    VANAF KAAPSTAD INTERNASIONALE LUGHAWE
    1. Vanaf die lughawe, neem die N2 na Somerset-Wes.
    2. Neem die afrit na die R300 (Noord-Wes) volg hierdie snelweg en gaan dan op die N1 na Kaapstad.
    3. Op die N1, neem die R302-afrit (Willie van Schoor-laan) na Durbanville.
    4. Ry op die R302 (wat later Durbanville-laan word) en verder reguit in Main Road tot by die verkeersirkel en neem dan die pad na Philadelphia (M58).
    5. Ry op die pad (eers Koeberg-weg en later Adderley-weg), verby D'Urbanvale aan die linkerkant, waarna u die platteland binnegaan.
    6. Ry verby Diemersdal Wine Estate aan die linkerkant.
    7. Ry vir omtrent 7km en draai links in Malanshoogte-weg, 'n grondpad.
    8. Na omtrent 800m draai regs by die Rondekuil-tekens wat beide kante van die privaatpad is wat na Rondekuil gaan.
    9. Ry vir omtrent 2km op die pad.
    10. Net verby die lang skuur wat parallel met die pad is, neem die eerste pad aan u linkerkant. Ons ontvangs is omtrent 200m verder op hierdie pad.

    VANAF DURBANVILLE
    1. By die verkeersirkel aan die einde van Durbanville-laan/Main Road, en neem dan die pad na Philadelphia (M58).
    2. Ry op die pad (eers Koeberg-weg en later Adderley-weg), verby D'Urbanvale aan die linkerkant, waarna u die Platteland binnegaan.
    3. Ry verby Diemersdal Wine Estate aan die linkerkant.
    4. Ry vir omtrent 7km en draai links in Malanshoogte-weg, 'n grondpad.
    5. Na omtrent 800m draai regs by die Rondekuil-tekens wat beide kante van die privaatpad is wat na Rondekuil gaan.
    6. Ry vir omtrent 2km op die pad.
    7. Net verby die lang skuur wat parallel met die pad is, neem die eerste pad aan u linkerkant. Ons ontvangs is omtrent 200m verder op hierdie pad.

    VANAF MALMESBURY/NAMIBIë
    1. Vanaf Malmesbury ry op die N7 na Kaapstad.
    2. 2. Neem die EERSTE-afrit na Durbanville (M48, maar nie aangedui op die padteken nie) Ry met die pad tot by die 4-rigtingstop.
    3. Draai links in Malanshoogte-weg in die rigting van Adderley-weg.

Aanwysings

Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Rondekuil
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 20
    1/20 - Leeulaagte Cottages - Self catering Durbanville
  • 2 of 20
    2/20 - Leeulaagte Cottage kitchen
  • 3 of 20
    3/20 - Leeulaagte Cottage Main bedroom
  • 4 of 20
    4/20 - Rondekuil Venue
  • 5 of 20
    5/20 - Rondekuil Venue
  • 6 of 20
    6/20 - Old Farm House 1 Lounge - Self catering Durbanville
  • 7 of 20
    7/20 - Old Farm House 1 Kitchen - Self catering Durbanville
  • 8 of 20
    8/20 - Old Farm House 1 bedroom
  • 9 of 20
    9/20 - Old Farm House 1 bathroom
  • 10 of 20
    10/20 - Old Farm House 2 Lounge
  • 11 of 20
    11/20 - Old Farm House 2 bedroom
  • 12 of 20
    12/20 - Country Lodge 2 and 3 - Self catering Durbanville
  • 13 of 20
    13/20 - Country Lodge 5 bedroom
  • 14 of 20
    14/20 - Country Lodge 4 bedroom
  • 15 of 20
    15/20 - Country Lodge 1 lounge
  • 16 of 20
    16/20 - Country Lodge 1 bathroom
  • 17 of 20
    17/20 - Rondawel - Self catering Durbanville
  • 18 of 20
    18/20 - Rondawel kitchen
  • 19 of 20
    19/20 - Rondawel lounge
  • 20 of 20
    20/20 - Rondawel Main bedroom
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Rondekuil - Durbanville Verblyf.
WTS App Browser