
Sandown Lodge is 'n pragtige 19de eeu Georgian Huis, sentraal geleë in die skilderagtige omgewing regoor Nuweland Krieket en Rugby Stadions en die Universiteit van Kaapstad is binne loopafstand. Die ‘Jamie-shuttle’ bus na en van die Universiteit van …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
La Cotte Inn bied gerieflike selfsorgverblyf van goeie waarde in Oak Glen, Bellville, Kaapstad. Oak Glen is 'n sentraal geleë voorstad naby hoofroetes na Kaapstad, Paarl, Stellenbosch ens. La Cotte Inn bied rustige... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Geleë in Bloubergstrand ou dorp, naby Kaapstad, 'n klipgooi ver van een van die mooiste strande op die Suid-Afrikaanse kuslyn, sal jy hierdie vakansie rusplek vind. Nick's Seaside Rest bied selfsorg verblyf met egte Suid-Afrikaanse gasvryheid. Baie v …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Welkom by Aandvari Zeezicht - 'n elegante, twee slaapkamer woonstel by die strand in Kaapstad se pragtige Blouberg. Met 'n perfekte uitsig op Tafelberg en die uitgestrekte see... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Valley Heights Guest House bied B&B en selfsorgverblyf in Kenilworth, Kaapstad. Geleë in die rustige, veilige en lowerryke woonbuurt Upper Kenilworth in Kaapstad se suidelike voorstede en het maklike toegang tot groot toeriste... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bel Ombre Cottages bied selfsorgkothuisverblyf in Constantia, Kaapstad. Bel Ombre Cottages is luuks gemeubileerde en volledig toegeruste selfsorgkothuise in die pragtige Constantia-vallei, die ideale basis vanwaar u... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie Kaap Hollands-huis, huislik versier met 'n koloniale en Afrika-invloed, bestaan uit 5 ruim slaapkamers, 2 woonkamers met voudeure na die tuin met sy sprankelende swembad en jacuzzi, twee goed toegeruste kombuise en 4 badkamers. Buite ... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Sea Breeze (slaapplek vir 4) bied selfsorgverblyf in Bloubergrant, Bloubergstrand, Kaapstad. Vanuit die sitkamer, hoofslaapkamer en balkon het jy die skouspelagtigste uitsigte oor die Bloubergrant-strand, see, Tafelberg, Kaapstad... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Pepper Hollow bied selfsorgkothuisverblyf in Constantia, Kaapstad. Die verblyf bestaan uit een selfsorgkothuis met 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en spieëltafel met 'n en suite-badkamer. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ons ligging is ideaal vir besigheid- en ontspannende verblyf, met maklike toegang na die hoofroetes. Keuse van bed en ontbyt of selfsorg. Veilige parkering op terrein. Ons strewe na goeie diens en billike tariewe. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Paradiso Guesthouse bied beide B&B en selfsorgverblyf in Constantia, Kaapstad. Geleë in 'n rustige boomryke tuin met panoramiese uitsigte oor die verafgeleë Constantiaberge, Constantia-vallei en sy wynplase... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Perfek geleë 'n hartklop weg (200m) van die strand in Kaapstad se pragtige Blouberg, is Aandvari Sunset Court, 'n verborge juweel. Dit is die ideale bekostigbare plek, ten volle toegerus met al die huislike geriewe, om die omgewing te verken asook om …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Constantia Thatch Lodge bied verblyf vir 10 persone in 2 kothuise en 2 kamers met privaat badkmers. Privaat toegang met stoepe. Swembad, beskermde parkering in 'n veilige en rustige omgewing. 20 minute vanaf Kaapstad. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
5 Camp Street bied selfsorgverblyf in Gardens, Kaapstad City Bowl. Ideaal geleë in die sentrale, nuwerwetse en historiese voorstad Gardens, teen die onderste hange van Tafelberg. Binne maklike stapafstand van Kloofstraat... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Prime Executive Accommodation bied 'n reeks gemaklike en bekostigbare selfsorgverblyf in Parow, Kaapstad. Ideaal vir gesinne, paartjies en sakereisigers wat op soek is na die onafhanklikheid van 'n tuisomgewing. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie treffende luukse villa bied onbelemmerde uitsigte oor beide die berg en Kampsbaai. Dit is naby die strand, restaurante, klubs, kroeë, Kaapstad, V&A Waterfront, gholfbane en wynroetes. Die swembad, Jacuzzi en speletjieskamer is groot treffers …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
A Place in Thyme is teen die berghang in Vishoek geleë en bied verblyf in drie afsonderlike eenhede: die kothuis (slaapplek vir 5); Klein tiemie (slaap 2) en groot tiemie (slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders; of 3 volwassenes.) …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bayview Mountain See-front Cottages in Houtbaai skuil rustig teen die woud, teen die hange van die "Skoorsteenkopberg" in die gesogte Scott Estate area, waar die skoon berglug en seebries kombineer om... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Net 'n paar treë vanaf die afdak (terrein parkering) neem u na die deur van hierdie "Tuis van huis", met slaaplek vir 6. Die woonstel het 'n oopplan woon/eet/kombuis-gebied, 'n badkamer met bad en stort, 'n slaapkamer met 2 kajuitbeddens (volgrootte) …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Thatchwood Cottage is in Pinelands geleë en bied 'n selfsorgkothuis met sy eie ingang en veilige parkeerplek van die straat af. Daar is 'n swembad en rustige tuin waar gaste kan ontspan. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.