Kaapstad Gebiet Akkommodasie

Wys 1 tot 20 van 162 eenhede
Van R 1 500,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Bay Splendour

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Kaapstad Gebiet

Bay Splendour, geleë in 'n doodloopstraat, 10 minute se stap na die outydse sjarme van Simonstad, die hoofkwartier van die Suid-Afrikaanse Vloot. 'n Kusjuweel van vrede en rustigheid. Bay Splendour het 'n ruim, oopplan woonkamer en kombuis...

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Gegradeerde:
Slaap: 6
Van R 3 462,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Felsensicht Holiday Home

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Kaapstad Gebiet

'n Luukse vakansiehuis met 'n verstommende uitsig oor Valsbaai, twee minute se stap na die strand, 1 kilometer van 'Boulders Pikkewyn' strand, slaapplek vir 6 persone, pragtig gemeubileerd, ten volle toegerus, alle moderne geriewe, satelliet Tv, gratis Wi

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 24 in 9 eenhede/kamers
Van R 4 950,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Spanish Farm Guest Lodge

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Kaapstad Gebiet

Spanish Farm is 'n spesiale stukkie paradys met 'n wonderlike, rustige atmosfeer wat tipiese, Suid-Afrikaanse hartlike gasvryheid het om aan te bied. Vir baie van ons gaste is Spanish Farm werklik 'n "tuis van huis" en keer hulle jaar na jaar terug.

Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Van R 900,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Tobago Heights Apartment

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Kaapstad Gebiet

Geleë in Capri Village op byna die hoogste punt van die berg met uitsig oor die pragtige Noordhoek-vallei, is dit ons genoeë om ons twee slaapkamer, selfsorg-woonstel aan te bied.

Gegradeerde:
Slaap: 2
Van R 1 900,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

The Blue Marine Luxury Self Catering

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Kaapstad Gebiet

The Blue Marine Luxury, geleë in Gordonsbaai, het een woonstel, onbelemmerde uitsig met betowerende sonsondergange, privaat balkonne, outomatiese en beskermde parkeerplek. Geskik vir die uiterste plesier, hetsy vir vakansie of besigheid.

Kits Besprekings
Slaap: 5 in 3 eenhede/kamers
Van R 770,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Aandvari Zeezicht

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Kaapstad Gebiet

Welkom by Aandvari Zeezicht - 'n elegante, twee slaapkamer woonstel by die strand in Kaapstad se pragtige Blouberg. Met 'n perfekte uitsig op Tafelberg en die uitgestrekte see...

Slaap: 4
Van R 950,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

302 Ocean View

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Kaapstad Gebiet

302 Ocean View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne tweeslaapkamerwoonstel wat op Kusweg in die Strand geleë is. Die woonstelblok bied uitsigte oor Valsbaai en die ontwerp is geïnspireer deur 'n arend se oopgespreide vlerke om 'n gevoel

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Van R 600,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Liberty Lodge

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Kaapstad Gebiet

Met die jare het hierdie klassieke onderneming 'n benydens-waardige reputasie gekry van ontspanne en egte gasvryheid. Die kunstige mengsel van Victoriaanse-, moderne- en eietydse style het 'n stylvolle, tog huislike blyplek geskep.

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings
Gegradeerde:
Slaap: 28 in 12 eenhede/kamers
Van R 1 890,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

40 Winks Guest House

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Kaapstad Gebiet

40 Winks, 'n 4-ster gegradeerde gastehuis, gebou op outydse ideale met moderne geriewe. Ons glo in kwaliteit diens, bekostigbare, luukse verblyf en 'n smaaklike buffet-ontbyt.

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings
Slaap: 6
Van R 200,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Upstairs @ No. 42

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Kaapstad Gebiet

Net 'n paar treë vanaf die afdak (terrein parkering) neem u na die deur van hierdie "Tuis van huis", met slaaplek vir 6. Die woonstel het 'n oopplan woon/eet/kombuis-gebied, 'n badkamer met bad en stort, 'n slaapkamer met 2 kajuitbeddens (volgrootte)

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 10 in 4 eenhede/kamers
Van R 890,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Constantia Thatch Lodge

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Kaapstad Gebiet

Constantia Thatch Lodge bied verblyf vir 10 persone in 2 kothuise en 2 kamers met privaat badkmers. Privaat toegang met stoepe. Swembad, beskermde parkering in 'n veilige en rustige omgewing. 20 minute vanaf Kaapstad.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 20 in 3 eenhede/kamers
Van R 450,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

13 Vines

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Kaapstad Gebiet

13 Vines bied 'n keuse van 2 ruim huise op 'n 13 hektaar wingerd- en olyfplaas. Dit het 'n wonderlike plaas-atmosfeer, tog is dit slegs 2km vanaf 'n inkopie-sentrum van wêreldstandaard en 4km vanaf 'n welbekende mediese-sentrum.

Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Gegradeerde:
Slaap: 10 in 2 eenhede/kamers
Van R 1 450,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Littlewood Cottages

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Kaapstad Gebiet

Littlewood en Garden Cottage. Gesetel in 'n welige Parkland teen die grens van Tokai Forest Reserve en naby Steenberg- Wyn en Gholf Landgoed. Die kothuis het slaapplek vir tot 6 persone en die verblyf bevat 'n groot, luukse lugversorgde hoof...

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 22 in 5 eenhede/kamers
Van R 990,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Ascot Gardens

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Kaapstad Gebiet

Selfsorg tuin-eenhede, met eie badkamers. Verskillende groottes en pryse met slaapplek vir 2/3/4 persone. Slegs 20 minute van Kaapstad. Vanaf R570/nag/per eenheid. Privaat ingange en stoepe. Veilige parkering op terrein, gratis internet, wasgoeddiens, swe

Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 37 in 10 eenhede/kamers
Van R 550,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Rondekuil

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Kaapstad Gebiet

Rondekuil selfsorg kothuise is gele(ë tussen golwende heuwels in die platteland, omtrent 10 minute se reistyd vanaf Durbanville en 25 minute vanaf die hart van Kaapstad,...

Slaap: 11
Van R 1 750,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

The Gables

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Kaapstad Gebiet

Hierdie Kaap Hollands-huis, huislik versier met 'n koloniale en Afrika-invloed, bestaan uit 5 ruim slaapkamers, 2 woonkamers met voudeure na die tuin met sy sprankelende swembad en jacuzzi, twee goed toegeruste kombuise en 4 badkamers. Buite ...

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Van R 650,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Kaapse Draai

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Kaapstad Gebiet

Gaste word verwelkom in die rustige prag van die tuin en die smaakvol,versierde binnekant, deur Annelie en haar regterhand, Engela. Saam is hulle meer as gekwalifiseerd om te sien dat daar in elke behoefte van u voorsien word, van silwerskoon kamers...

Slaap: 7 in 2 eenhede/kamers
Van R 650,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

Sopra Apartments

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Kaapstad Gebiet

Geleë in die hart van Constantia se platteland, is hier twee skouspelagtige, eerste-vloer woonstelle. Daar is 'n groot balkon met uitsig oor die uitgestrekte tuin en skouspelagtige berge.

Slaap: 20 in 9 eenhede/kamers
Van R 550,00
Per eenheid per nag.
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

VIP Cape Lodge

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Kaapstad Gebiet

Hierdie gastehuis in privaat besit, met ses privaat, intieme selfsorg-eenhede, is geleë aan die voet van Tafelberg, in Tuine. Ons spesialiseer in gesins-eenhede en vir paartjies, terwyl ons u privaatheid respekteer. Elke eenheid is ten volle toegerus

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Gegradeerde:
Slaap: 28 in 5 eenhede/kamers
Van R 500,00
Per persoon per nag (wat deel).
* Tariewe kan wissel volgens seisoen

De Keurboom Guesthouse

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Kaapstad Gebiet

De Keurboom Guesthouse is 'n luukse, ruim selfsorg-gastehuis in Kaapstad se noordelike voorstede. Ons bied plattelandse rustigheid, naby die middestad en al die bekendste besienswaardighede.

Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek

Naby Interessante Punte