Bly Plekke Logo
  • 1 of 8
    1/8 - Liberty Lodge - Bed and Breakfast Cape Town
  • 2 of 8
    2/8 - View - Liberty Lodge - Bed and Breakfast Cape Town
  • 3 of 8
    3/8 - View from terrace
  • 4 of 8
    4/8 - Lounge/Dining Room
  • 5 of 8
    5/8 - Lounge
  • 6 of 8
    6/8 - Rhodes Bedroom - Liberty Lodge - Bed and Breakfast Cape Town
  • 7 of 8
    7/8 - Gandhi Bedroom - Liberty Lodge - Bed and Breakfast Cape Town
  • 8 of 8
    8/8 - Madiba Bedroom - Liberty Lodge - Bed and Breakfast Cape Town
  • 1 of 8
  • 2 of 8
  • 3 of 8
  • 4 of 8
  • 5 of 8
  • 6 of 8
  • 7 of 8
  • 8 of 8
*Vanaf R1450
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
Ondersoek Beskikbaarheid + Tariewe + Maak Bespreking Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:33 de Lorentz Street, Tamboerskloof, Gardens, Cape Town, Western Cape, South Africa

Betalings Opsies
  • American Express American Express
  • Diners Club Diners Club
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Bladsy Statistieke
44222 besigtings sedert 02 Oct, 2002.
Laas opgedateer op 13 Apr, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za

Met die jare het hierdie klassieke Kaapstad se bed en ontbyt 'n benydens-waardige reputasie gekry van ontspanne en egte gasvryheid. Oorspronklik 'n Victoriaanse herehuis, het Liberty Lodge 'n materiaal-winkel en selfs 'n bordeel in die 1940's geword. Vandag, word 'n kunstige mengsel van Victoriaanse, moderne en eietydse versiering saam met verstommende toebehore gebruik.

Die vyf unieke, versierde kamers is toegerus met lugsorg en verwarmers, 'n elektroniese muurkluis, 'n haardroër, toilet-benodigdhede en, baie belangrik, gerieflike beddens! Gratis Wi-Fi en veilige parkering is beskikbaar. 'n Hartlike warm en koue ontbyt word elke oggend bedien om u gereed te kry vir die dag. Dit kan óf binne, óf buite in die aangename grondvloer-binnehof bedien word.

Ideaal geleë om die beste van u Kaapstadse vakansie of sakereis te maak. Liberty Lodge is geleë teen die laer hange, tussen Tafelberg-kabelspoor se stasie en Kaapstad se middestad. Restaurante en kafees is volop in Tamboerskloof en Toeriste-terreine is ook naby geleë.

  • Slaapplek vir 10 in 5 kamers.
Fasiliteite
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Lughawe oordragte
  • Internet fasiliteite
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Films / teater (minder as 5km)
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
44222 besigtings sedert 02 Oct, 2002.
Laas opgedateer op 13 Apr, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Liberty Lodge
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 8
    1/8 - Liberty Lodge - Bed and Breakfast Cape Town
  • 2 of 8
    2/8 - View - Liberty Lodge - Bed and Breakfast Cape Town
  • 3 of 8
    3/8 - View from terrace
  • 4 of 8
    4/8 - Lounge/Dining Room
  • 5 of 8
    5/8 - Lounge
  • 6 of 8
    6/8 - Rhodes Bedroom - Liberty Lodge - Bed and Breakfast Cape Town
  • 7 of 8
    7/8 - Gandhi Bedroom - Liberty Lodge - Bed and Breakfast Cape Town
  • 8 of 8
    8/8 - Madiba Bedroom - Liberty Lodge - Bed and Breakfast Cape Town
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Liberty Lodge - Cape Town City Bowl Verblyf.
WTS App Browser