Get it on Google Play

Kaap-Weskus

Soek Akkommodasie Soek
Kaart verkennings
East of Vanrhynsdorp, on the road to Kobee.

Kaap-Weskus

Die streek wat as die Kaapse Weskus bekend staan, strek van af net Noord van Kaapstad tot sover as die grens van die Noord-Kaap en aan die binneland volg die die Noord Kaapse grens tot by Touwsrivier en sluit ook die Serderberg-reeks in.

Die grootste kusdorp aan die Kaapse Weskus, is Saldanha. Die dorp en die baai met dieselfde naam, se naam kom van die Portugese admiraal Antonio De Saldanha wat sy vloot in die jaar 1503 in die Kaapse hawe geanker het en dit na homself vernoem het. In 1601 is die naam, Saldanhabaai, na die huidige plek verskuif. Saldanhabaai het 'n baie belangrike rol in die tweede wêreld-oorlog gespeel a.g.v. sy strategiese posisie en veilige ankerplek. Vandag is Saldanha 'n baie belangrike ystererts-uitvoerhawe en ook 'n belangrike hengelplek. 'n Nuwe staalfabriek is onlangs in Saldanha gebou. In Saldanha is ook die Suid-Afrikaanse Militêre Akademie met 'n vloot opleidingsentrum.

Net Suid van Saldanha en die Langebaan-strandmeer is die Weskus Nasionalepark.  Die stil waters van die strandmeer is 'n skuilplek vir seevoëls asook die groot konsentrasie trekvoëls wat gedurende die koue Noordelike winter hierheen kom. Hierdie 20000 hektaar Nasionalepark sluit die eilande, Schaapen, Malgas, Marcus en Jutten, asook die Soutmoerasse en Moddervleiland in wat die tuiste van derduisende voëls is. Meer as 'n derde van die wêreld se Kaapse Malgasse broei op Malgas-eiland.

Oos van die Kaapse Weskus en halfpad na die Noord-Kaap se grens is die Sederberg-reeks en die Sederberg Wildernis-gebied. Die 71000 hektaar gebied strek vanaf die Pakhuis-pas en die Middelberg-pas. Besoekers het 'n permit vir hierdie gebied nodig wat by die bosbou-beamptes verkry  kan word. Hierdie berge was eens bedek met die skaars Clanwilliam Sederbome maar baie daarvan is of verbrand of afgekap. Die Sederberg-gebied het baie natuurlike rotsformasies, soos 'n Maltese kruis, die Wolfberg-boog, Katedraal-rots, die Kansel en Vinger-rots. Die plante van die Sederberg is baie uniek en die sneeuprotea word hier gevind.

Die dorp, Wellington is aan die Suidpunt van die Kaapse Weskus-gebied en lê in 'n vallei bekend as Val du Charron, of Vallei van die Wamakers, genoem volgens die ambag van baie van die Franse Hugenote, wat aan die einde van die 17de eeu hier kom bly het. Daar is verskeie baie goeie wynkelders in die Wellington gebied waar besoekers wyn kan proe. Wellington bied aan die besoeker 'n indrukwekkende en toweragtige atmosfeer en vriendelike mense.

Die dorp, Malmesbury is vernoem na die eerste graaf van Malmesbury, dit is 'n paar kilometers aan die Noord Westekant van Wellington. Oorspronklik ontstaan rondom 'n warmwater-fontein wat 'n groot getal besoekers gelok het, maar nou ongebruik en deel is van 'n groot winkelkompleks. Die omgewing trek groot groepe besoekers van reg oor die wêreld om in die lente na die asemrowende gesig van miljoene veldblomme te kom kyk.

As u dink aan vars seekos, en dit in verband bring met die Kaapse Weskus, sal u na Lambertsbaai getrek word. Dit is 'n seekos-mekka slegs 'n paar uur se ry na die Noorde vanaf Kaapstad. Lambertsbaai is 'n vakansieplek geleë tussen van die mooiste en asemrowendste tonele van Suid-Afrika. Net weg van die kus is Voëleiland, die tuiste van robbe, pikkewyne, duikers en voëlkykers van  reg oor die wêreld.

Wys 1 tot 20 van 79 eenhede
Slaap: 4
Van R 1 500,00
Per eenheid per nag.

J'aime la Mer

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Paternoster

J'aime la Mer (ek is lief vir die see), bied aan tot 4 gaste die geleendheid om reg op die strand in Paternoster te bly. Ideaal gelee, slegs 15m van die hoogwatermerk, is die losstaande eenheid...

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 28 in 8 eenhede/kamers

114 On Main Beach House

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Langebaan

Die gewilde dorp van Langebaan is net meer as 100 km of 75 minute se ry noord van Kaapstad aan die Weskus net af die R27, langs die Langebaan-strandmeer. Die wit Caribbean se strande rondom die kristal helder water van die Langebaan-strandmeer, is een van

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 4
Van R 850,00
Per eenheid per nag.

Beachwalker's Cottage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Paternoster

Verblyf vir 1 tot 4 pesone. Twee dubbel slaapkamers met privaat badkamers, een met 'n see-uitsig en elkeen het twee enkelbeddens. Vol toegeruste kombuis/eetvertrek. Stoep met braaigeriewe, pragtige see/baai-uitsig. Al die bedlinne en handdoeke behalwe str

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 10
Van R 1 575,00
Per eenheid per nag.

Natural Blue

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Paternoster

Natural Blue is gebou in 2004 as 'n huis en verwelkom kinders en troeteldiere. Ons is minder as 200meter van die strand geleë en die 3 slaapkamer kothuis met 'n solder (met slaapplek vir 2) is ruim genoeg vir "die vakansie verkeer"

Direkte Ondersoek Bel Direk
Van R 1 750,00
Per eenheid per nag.

Die Strandhuisie

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in St. Helena Baai

Verruklik en uniek. Luukse selfsorg-verblyf. Kom en ondervind die Weskus op sy beste. Geleë in die prentjiesmooie kusdorp, Britanniabaai...

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 2
Van R 600,00
Per persoon per nag (wat deel).

La Mer

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Paternoster

La Mer, (die see) bied gaste die geleentheid om in Paternoster, reg op die strand, slegs 15m van die hoogwatermerk te bly met asemrowende sonsondergange en uitsigte oor die eindlose strande.

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 23 in 6 eenhede/kamers
Van R 100,00
Per persoon per nag (wat deel).

Enjo Nature Farm

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Clanwilliam

Die filosophy by Enjo Nature Farm is ‘n eenvoudige een: Ontsnap, haal asem, ontspan en chill. Dis maklik om te doen in so ‘n asemrowende landskap. Jy kan jou siel weer vind by Enjo tussen bergpieke, in skoon fontuin water,fynbos en die nagtelike sterre.

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 2
Van R 950,00
Per eenheid per nag.

Thalassa

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Paternoster

Paternoster, Vredenburg, is een van die oudste dorpe aan die Weskus in die Kaap. As gevolg van streng ontwikkelings-riglyne, het die dorp sy egte atmosfeer behou met sy wit gekalkte huise teen die kobaltbloue Atlantiese Oseaan.

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 23 in 3 eenhede/kamers
Van R 3 325,00
Per eenheid per nag.

Elands Bay Guesthouse

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Elands Baai

Elands Bay guesthouse, ge-open in 2001, is geleë 250km noord van Kaapstad aan die Weskus en is maklik toeganklik op die teerpad vanaf die R27.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Gegradeerde:
Slaap: 10 in 5 eenhede/kamers
Van R 630,00
Per persoon per nag (wat deel).

Farr Out

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Paternoster

'n Paar minute se reistyd vanaf Paternoster na Farr Out (TGCSA 4 Star), is nie wat u eintlik vêr sal noem nie, maar as u by hierdie sanderige, bosveld-wildernis kom, sal dit werklik vir u afgeleë voel. Al knersende op teen die glinsterende skulp

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 6
Van R 420,00
Per persoon per nag (wat deel).

JubelnJuig Self Catering Unit

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Velddrif

Jubel n Juig is 'n selfsorgeenheid en 'n spesiale plek om te ontspan. Hierdie 68m² eenheid is deel van my huis en skaars 200meter weg van die strand. Dit is in die 3de ry vanaf die strand en kyk Noord.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 10 in 2 eenhede/kamers
Van R 1 000,00
Per eenheid per nag.

Sol-Y-Mar

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Strandfontein

Elke eenheid is 'n gerieflike, praktiese woonstel met slaapplek vir 5 persone. Elkeen het 'n indrukwekkende see-uitsig en is slegs 'n hanetree weg van die strand. Rotsagtige kranse ontmoet die see aan die Suidekant, tussen die Doringbaai-ligtoring en Stra

Direkte Ondersoek Bel Direk
Gegradeerde:
Slaap: 10 in 2 eenhede/kamers
Van R 2 400,00
Per eenheid per nag.

Ceol na Mara

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Paternoster

Ceol na Mara, reg op die strand met 'n wonderlike uitsig oor Paternoster-baai is 'n 4-ster selfsorg-huis. Dit het slaapplek vir tot 6 persone en het 'n motorhuis parkeerplek, 'n buite braaiplek, 'n vol toegeruste kombuis en DSTV. Die aangrensende woonstel

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 6
Van R 2 200,00
Per eenheid per nag.

Seester Accommodation

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Lamberts Baai

Seester akkommodasie is 'n ruim dubbelverdieping huis wat teen die strand in die vissersdorpie Lambertsbaai geleë is. Hierdie selfsorghuis kan 6 mense gerieflik akkommodeer.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 6
Van R 800,00
Per eenheid per nag.

Aloe Halt

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Paternoster

Aloe Halt bied tot 6 gaste die geleendtheid om in die ruim, tog intieme eenheid tuis te gaan, 160m van die strand met maklike toegang tot die strand.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 94 in 11 eenhede/kamers
Van R 1 400,00
Per eenheid per nag.

Valdi's Beach Cottage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in St. Helena Baai

Valdi's se strand-kothuis is geleë, in die baai van St Helenabaai, 'n gewilde toeriste-bestemming. Die kothuis bevat 3 slaapkamers en 2 badkamers.

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 27 in 4 eenhede/kamers
Van R 400,00
Per persoon per nag (wat deel).

De Oude Kasteel

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Riebeek Kasteel

Die hoofhuis (eenheid 1) 4 persone, het 2 luukse dubbel-slaapkamers met eie badkamers, 1 met 'n stort en die ander een met 'n pootjiesbad, 'n gaste-aantrekkamer, twee woongebiede, 'n oop kaggel, 'n vol toegeruste plaas-tipe kombuis, stoep, braaigeriewe en

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 34 in 5 eenhede/kamers
Van R 770,00
Per eenheid per nag.

Pampoen Fontein

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Porterville

Die plaas, Pampoen-Fontein is op 'n plato geleë, hoog in die Olifantsrivier-berge, twee ure vanaf Kaapstad. Ons bied volkome vrede en stilte binne 'n duisend akker van wilde blomme, sandsteenberge, onbesoedelde damme en pragtige uitsigte.

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 8
Van R 2 000,00
Per eenheid per nag.

White Sands Self-Catering Boutique Holiday House

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in St. Helena Baai

White Sands is 'n selfsorg boetiek vakansiehuis met direkte toegang (slegs ‘n paar tree) tot die Goue Myl strand in Britannia Baai.

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 6

Whimseagull

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Jacobs Baai

Kom en verfris u gees in 'n vol toegeruste vakansie-tuiste in die idilliese Jacobsbaai. Whimseagull is 'n deftig versierde selfsorg-eenheid met ekstra geriewe wat 'n televisie met volle DSTV-boeket, 'n DVD-speler, skottelgoedwasser, wasmasjien...

Direkte Ondersoek Bel Direk