Paternoster, Vredenburg, is een van die oudste dorpe aan die Weskus in die Kaap. As gevolg van streng ontwikkelings-riglyne, het die dorp sy egte atmosfeer behou met sy wit gekalkte huise teen die kobaltbloue Atlantiese Oseaan.
Jubel n Juig is 'n selfsorgeenheid en 'n spesiale plek om te ontspan. Hierdie 68m² eenheid is deel van my huis en skaars 200meter weg van die strand. Dit is in die 3de ry vanaf die strand en kyk Noord.
Die gewilde dorp van Langebaan is net meer as 100 km of 75 minute se ry noord van Kaapstad aan die Weskus net af die R27, langs die Langebaan-strandmeer. Die wit Caribbean se strande rondom die kristal helder water van die Langebaan-strandmeer, is een van
Die plaas, Pampoen-Fontein is op 'n plato geleë, hoog in die Olifantsrivier-berge, twee ure vanaf Kaapstad. Ons bied volkome vrede en stilte binne 'n duisend akker van wilde blomme, sandsteenberge, onbesoedelde damme en pragtige uitsigte.
Aloe Halt bied tot 6 gaste die geleendtheid om in die ruim, tog intieme eenheid tuis te gaan, 160m van die strand met maklike toegang tot die strand.
Verblyf vir 1 tot 4 pesone. Twee dubbel slaapkamers met privaat badkamers, een met 'n see-uitsig en elkeen het twee enkelbeddens. Vol toegeruste kombuis/eetvertrek. Stoep met braaigeriewe, pragtige see/baai-uitsig. Al die bedlinne en handdoeke behalwe str
'n Paar minute se reistyd vanaf Paternoster na Farr Out (TGCSA 4 Star), is nie wat u eintlik vêr sal noem nie, maar as u by hierdie sanderige, bosveld-wildernis kom, sal dit werklik vir u afgeleë voel. Al knersende op teen die glinsterende skulp
Lugkasteel is geleë in die skiereiland van Yzerfontein ('n klein dorpie naby Kaapstad) waar die natuur die vermaak verskaf. Indien u van seekos hou is dit die moeite werd om 'n lisensie te bekom om wit en swart mossels uit te haal...
Elke eenheid is 'n gerieflike, praktiese woonstel met slaapplek vir 5 persone. Elkeen het 'n indrukwekkende see-uitsig en is slegs 'n hanetree weg van die strand. Rotsagtige kranse ontmoet die see aan die Suidekant, tussen die Doringbaai-ligtoring en Stra
La Mer, (die see) bied gaste die geleentheid om in Paternoster, reg op die strand, slegs 15m van die hoogwatermerk te bly met asemrowende sonsondergange en uitsigte oor die eindlose strande.
Elands Bay guesthouse, ge-open in 2001, is geleë 250km noord van Kaapstad aan die Weskus en is maklik toeganklik op die teerpad vanaf die R27.
Ceol na Mara, reg op die strand met 'n wonderlike uitsig oor Paternoster-baai is 'n 4-ster selfsorg-huis. Dit het slaapplek vir tot 6 persone en het 'n motorhuis parkeerplek, 'n buite braaiplek, 'n vol toegeruste kombuis en DSTV. Die aangrensende woonstel
Verruklik en uniek. Selfsorg-verblyf. Kom en ondervind die Weskus op sy beste. Geleë in die prentjiesmooie kusdorp, Britanniabaai...
Kom en verfris u gees in 'n vol toegeruste vakansie-tuiste in die idilliese Jacobsbaai. Whimseagull is 'n deftig versierde selfsorg-eenheid met ekstra geriewe wat 'n televisie met volle DSTV-boeket, 'n DVD-speler, skottelgoedwasser, wasmasjien...
Seester akkommodasie is 'n ruim dubbelverdieping huis wat teen die strand in die vissersdorpie Lambertsbaai geleë is. Hierdie selfsorghuis kan 6 mense gerieflik akkommodeer.
J'aime la Mer (ek is lief vir die see), bied aan tot 4 gaste die geleendheid om reg op die strand in Paternoster te bly. Ideaal gelee, slegs 15m van die hoogwatermerk, is die losstaande eenheid...
White Sands is 'n selfsorg boetiek vakansiehuis met direkte toegang (slegs ‘n paar tree) tot die Goue Myl strand in Britannia Baai.
Bella Capensis provides self catering accommodation in the seaside town of Yzerfontein, Cape West Coast. Bella Capensis is situated close to the quiet beaches of Yzerfontein yet high enough for panoramic views of the ocean and the Cape Peninsula. Enjoy a
Soli Deo Gloria Unit 2 is a beautiful beach front property. It consists of an en-suite bachelor pad with a wheelchair friendly shower. Folding-sliding doors open directly onto a deck and a board walk with direct access to the beach. The unit is fully kitt
Located on the Cape West Coast, in the lovely Club Mykonos Resort in Langebaan, Kaliva 582 offers self catering accommodation for those who enjoy tranquility and beauty without sacrificing any creature comforts. Kaliva 582 is a four-sleeper self catering