Get it on Google Play

Jacobs Baai Akkommodasie

Wys 1 tot 10 van 10 eenhede
Slaap: 6

Whimseagull

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Jacobs Baai

Kom en verfris u gees in 'n vol toegeruste vakansie-tuiste in die idilliese Jacobsbaai. Whimseagull is 'n deftig versierde selfsorg-eenheid met ekstra geriewe wat 'n televisie met volle DSTV-boeket, 'n DVD-speler, skottelgoedwasser, wasmasjien...

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 17 in 6 eenhede/kamers
Van R 490,00
Per persoon per nag (wat deel).

Abalone Guesthouse

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Jacobs Baai

The Abalone Guest House is the perfect place to break away from the hustle and bustle of city life and to experience the luxuries of peace and serenity.

Direkte Ondersoek Bel Direk

Nabygeleë Eiendomme

Gegradeerde:
Slaap: 10 in 5 eenhede/kamers
Van R 630,00
Per persoon per nag (wat deel).

Farr Out

Interesante Blyplekke in Paternoster

14.8km Noord van sentrum van Jacobs Baai

'n Paar minute se reistyd vanaf Paternoster na Farr Out (TGCSA 4 Star), is nie wat u eintlik vêr sal noem nie, maar as u by hierdie sanderige, bosveld-wildernis kom, sal dit werklik vir u afgeleë voel. Al knersende op teen die glinsterende skulp

Kits Besprekings Direkte Ondersoek Bel Direk

Die Vissershuisie

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Paternoster

15.6km Noord-Wes van sentrum van Jacobs Baai

The 4 metre wide glass doors of the large living area open onto a patio with a built-in braai (barbeque). From here (or from the living room) there are unsurpassed views of the beach & sea - ideal for whale & dolphin watching! In the living room ...

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 4 in 2 eenhede/kamers
Van R 900,00
Per eenheid per nag.

Hocus Pocus @ Paternoster

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Paternoster

15.6km Noord-Wes van sentrum van Jacobs Baai

Hocus Pocus self catering townhouse is a simple but functional architectural style house based on the historical West Coast Fisherman's cottages as seen all around Paternoster.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 10 in 5 eenhede/kamers
Van R 700,00
Per eenheid per nag.

Die Opstal @ Paternoster

Interesante Blyplekke in Bek Bay, Paternoster

15.6km Noord-Wes van sentrum van Jacobs Baai

Die Opstal,self catering accommodation is a simple but functional architectural style house based on the historical West Coast Fisherman's cottages as seen all around Paternoster. The house is designed with 5 cottages around the swimming pool.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 10
Van R 1 575,00
Per eenheid per nag.

Natural Blue

Voorstrand, Paternoster

15.9km Noord van sentrum van Jacobs Baai

Natural Blue is gebou in 2004 as 'n huis en verwelkom kinders en troeteldiere. Ons is minder as 200meter van die strand geleë en die 3 slaapkamer kothuis met 'n solder (met slaapplek vir 2) is ruim genoeg vir "die vakansie verkeer"

Direkte Ondersoek Bel Direk
Gegradeerde:
Slaap: 6
Van R 775,00
Per persoon per nag (wat deel).

Limestone House

Selfsorg Akkommodasie in Kliprug, Paternoster

15.9km Noord-Wes van sentrum van Jacobs Baai

Limestone House, Paternoster, is waiting to welcome you, whether you are looking for a romantic getaway for two or wanting to enjoy a family holiday by the sea.

Kits Besprekings Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 2
Van R 950,00
Per eenheid per nag.

Thalassa

Selfsorg Akkommodasie in Voorstrand, Paternoster

16.0km Noord van sentrum van Jacobs Baai

Paternoster, Vredenburg, is een van die oudste dorpe aan die Weskus in die Kaap. As gevolg van streng ontwikkelings-riglyne, het die dorp sy egte atmosfeer behou met sy wit gekalkte huise teen die kobaltbloue Atlantiese Oseaan.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 2
Van R 600,00
Per persoon per nag (wat deel).

La Mer

Selfsorg Akkommodasie in Paternoster

16.0km Noord van sentrum van Jacobs Baai

La Mer, (die see) bied gaste die geleentheid om in Paternoster, reg op die strand, slegs 15m van die hoogwatermerk te bly met asemrowende sonsondergange en uitsigte oor die eindlose strande.

Direkte Ondersoek Bel Direk