Laguna Mall, located in Langebaan on the West Coast of the Western Cape, is a popular shopping destination for both locals and tourists. The mall offers a wide variety of retail stores, restaurants, and services, catering to everyday needs as well as leisure and entertainment. With its modern design and convenient location near the lagoon, it provides a comfortable shopping experience, including ample parking and family-friendly facilities. Come enjoy a shopping experience with a difference on the West Coast where you can kick off your shoes and relax or enjoy a lunch or quick cup of coffee with friends and family.
Anchor Bay, 'n tuiste weg van die huis, is 'n selfsorghuis (slaapplek vir 7) in die klein strandmeerdorpie Skiathos, Langebaan aan die Kaapse Weskus. Anchor Bay is stapafstand vanaf Club Mykonos, die strand en Laguna Mall. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Paradise Beach Apartments is selfsorgverblyfwoonstelle in Langebaan aan die Kaapse Weskus. Daar is 6 eenhede om van te kies. Word wakker met die rustige geluide van branders wat breek en gesang van wilde voëls by Perle of Paradise Selfsorg... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Masada Guest House, wat in privaat besit is, is geleë op 'n enorme ruiterlandgoed wat oor die noordekant van Saldanhabaai uitkyk, en bied die beste akkommodasie in Langebaan in 'n ontspanne plattelandse atmosfeer... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Aan die strandfront, naby restaurante en winkels, bied Greystones Beach House luukse selfsorgverblyf vir agt mense. Ideaal geleë vir watersport, voëllewe en wilde blomme van Langebaan-strandmeer. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Glenfinnan Guest House bied B&B-verblyf in Langebaan, Kaapse Weskus. Skilderagtige Langebaan... asemrowend... asemrowende panoramiese see-, baai- en strandmeer-uitsigte van smaraggroen waters en ongerepte wit sandstrande. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Sandpipers bied wonderlike selfsorgverblyf in Langebaan, Kaapse Weskus. Ervaar die prag van Langebaan, geleë 122km vanaf Kaapstad op die oewer van die strandmeer, langs die Weskus Nasionale Park. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Kom en verfris u gees in 'n vol toegeruste vakansie-tuiste in die idilliese Jacobsbaai. Whimseagull is 'n deftig versierde selfsorg-eenheid met ekstra geriewe wat 'n televisie met volle DSTV-boeket, 'n DVD-speler, skottelgoedwasser, wasmasjien... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
LekkeBly Boutique Loft, geleë aan Suid-Afrika se wilde Weskus, in die outentieke vissersdorpie Paternoster, is 'n nuwe instansie wat luukse verblyf teen bekostigbare tariewe bied. Dit is ongeveer 300 m vanaf die hoofstrand Mosselbank. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Aloe Halt bied tot 6 gaste die geleendtheid om in die ruim, tog intieme eenheid tuis te gaan, 160m van die strand met maklike toegang tot die strand. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
KITHUIS 1 slaapkamer. Koninggrootte-bed (tweeling opsioneel). Slaap 2+1 ekstra in sitkamer. VILLA 2 slaapkamers en suite. Hoof met bad, stort en koninggrootte-bed (tweeling opsioneel) die ander met slegs stort en tweeling. Slaap 4+2 ekstra in sitkamer. Se …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.