Twee mense kan in die huisie bly, die adres is 27 Green Lane in Umzumbe aan die KwaZulu-Natalse Suidkus. Dit is 'n oulike netjies dorpie met 'n blouvlagstrand met lewensredders die hele jaar. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die grasdak chalets is smaakvol gemeubileer met 1 of 2 slaapkamers, ‘n sitkamer, kombuis en patio. Elke chalet is ten volle toegerus en sluit ‘n mikrogolf, waaier en TV in (DStv beskikbaar as jy jou eie dekodeerder bring). …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Breaker View bied 5 selfsorg eenhede aan waarvan 4 na die see front. Elke eenheid is nuut en smaakvol gemeubileer met pragtige vloer teels en word in 'n perfekte kondisie gehou. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Cabana 81 is op die 2de/boonste verdieping en is binne die Cabanas Del Mar-oordkompleks. Dit is geleë in die omgewing van 'n rustige, veilige en vriendelike omgewing in die kusdorp Winkelspruit. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.