Met onlangse opgraderings is ons eiendom nou perfek vir korporatiewe wegbreekplekke, verjaarsdae, vrygeselpartytjies en selfs troues. Ons kan tot 20 mense op die perseel slaap, met plek vir 'n bykomende 12 gaste langsaan by Highrocks. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie selfsorgverblyf is verfrissend en verskillend. Geleë in Marina Coast aan die Suidkus, langs die skilderagtige kuslyn van Southbroom. Dit is die perfekte, luukse vansieplek vir ‘n wegbreek na die see. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Selfsorg eenheid in (Lawarence Rocks) Ramsgate vir 4/6 persone! 2.5 slaapkamers met 1 vol badkamer, n tweede een met n stort, toilet en wasbak. Volledig toegerus met alles wat jou hart begeer. Veilig, met nag sekuriteit en n swembad in kompleks! DSTV inge …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die hele jaar deur sonskyn, sardyne, visvang, majestueuse voëllewe, 'n pragtige omgewing en gemaklike verblyf, is River Valley Resort beslis die oord vir u en u gesin vir daardie naweek wegbreek of jaarlikse vakansie. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie pragtige oord is hoog geleë, wat ‘n pragtige uitsig oor die binneland en die see tot gevolg het. Die oord is geleë tussen Southbroom en Margate met 'n verskeidenheid van pragtige strande in die omgewing. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.