Stellenbosch Apartment is 'n twee-slaapkamer, selfsorg-woonstel naby aan die historiese midde-dorp van Stellenbosch. Dit is 'n woonstel op die grondvloer en het 'n pragtige tuin met braaigeriewe. Lughawe...
Beleef rondawel leefstyl op sy beste met al die nodige moderne geriewe, rietplafonne deurgaans, omring deur die Montagu berge.
Ontsnap van die spanning van die stadslewe en kom na 'n plek gevul met voëlsang, waar die pas ontspanne, rustig en van hoë kwaliteit is! Audrey's vineyard cottage & homestead is op 'n aktiewe wynplaas in die skilderagtige Nuy-valley, aan die voe
Eikelaan Farm Cottage. Hierdie aktiewe plaas met koring, wingerde, skape en beeste bied 3 luukse selfsorg-huise. Hulle het almal 'n vergesig van groen velde wat ineen-vloei met die blou berge - 'n teenstellende aanspraak...
Of u op soek is na avontuur, of eenvoudig slegs 'n naweek wil wegkom uit die stad, maak White Bridge Farm u bestemming. Geleë tussen die R46 en die R43, is ons goed geleë om Tulbagh, Wolseley of Ceres te besoek. Ons waarborg dat u...
Montvue het selfsorg-eenhede met ligte ontbyt - luukse ontbyt op versoek. Al ons slaapkamers het badkamers en elke eenheid het 'n klein kombuisie, toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, ontbythoekie en ander benodigdhede. Veilig...
Denneboom Vineyards and Wildlife bied selfsorg kothuise in die middel van ons privaat wildreservaat. Denneboom Vineyards and Wildlife is 'n aktiewe plaas in die Voor-Paardeberg wynstreek naby Paarl, waar druiwe, olywe, sitrus en koring verbou word.
Mooi Bly word deur 'n klein gesit besit en bestuur. Dit is 'n wynlandgoed wat toegewikkel is in die natuurskoon van die Du Toit-berghange. Dit kyk uit oor die Paarlvallei en bied 5 unieke selfsorg-grasdakkothuise.
Welbedacht Game & Nature Reserve bied 'n pragtige skuiling in die buitelug. Die toegeruste selfsorg kothuise het skaduryke stoepe met plaspoele, gevoed met water uit die berg, houtkaggels en braaiplekke sowel as skoon beddegoed en handdoeke en 'n voorraad
Ons nooi u uit om deel te kom hê aan ons kalm en gerieflike huis, op 'n klein Kaap/Engelse leefstyl-plasie, geleë 10 minute van die historiese Stellenbosch, in die Blaauwklippen-vallei, omring met die pragtige Stellenbosch- en Helderberge.
Bertha's Place is 'n bekoorlike, ten volle toegeruste selfsorg-woonstel in die hart van die geskiedkundige Stellenbosch. Dit is geskik vir een tot vier persone. Dit het twee slaapkamers, 'n groot eet/sitkamer, 'n stoep en tuin.
Die huis het slaapplek vir 10 plus persone. Die huis het 'n oopplan kombuis met 'n ingeboude braaier. Brandhout, beddegoed en handdoeke, koffie en tee, vars brood en melk word voorsien. Ontbyt en aandete word voorsien. Ons kan ook babas oppas ....
Ons het vier selfsorg kothuise op die eiendom wat 20 persone maksimum kan huisves. Dit is ten volle toegerus met bedlinne, handdoeke, breekgoed en eetgerei. Kinders van alle ouderdomme is welkom. Omdat ons 'n self-sorg onderneming, met...
Middelplaas Paarl Guesthouse is geleë 3km buite Paarl. Die ideale eind bestemming vir korporatiewe gaste, vakansie gangers, toergroepe, trougaste, skool- en sportgroepe en lang termyn verblyf. Gaste het ‘n keuse uit 24 kamers elke met ‘n eiesoortige
22 Van Wijk Street Tourism Accommodation provides room only accommodation in Franschhoek in the Cape Winelands and Breede River region in the Western Cape. Four lovely rooms in a pre-1910 house right in the center of Franschhoek. Two Double bed rooms, a D
Bonne Esperance Guest Lodge is a charming Victorian Villa in the heart of Stellenbosch with a wrap-around veranda, cast iron mouldings and corner-turret.
Stellenboschfontein is a farm situated on the foothill of Stellenbosch Mountain with a fresh water spring, overlooking the Blaauwklippen Valley with breathtaking views. Stellenboschfontein offers 5 self catering units
Treat yourself to a night in a luxuriously decorated room within a beautiful idyllic garden setting in the Cape Winelands. The guesthouse is surrounded by romantic Lavender Fields and mountains-meet-vineyard-themed outdoor scenery
Asher Riverside Cottage offers self catering accommodation on the banks of the Breede River near Bonnievale on the Breede River Valley and Winelands region in the Western Cape. Asher Riverside Cottages (sleeps 8 x4 = 32 max) offers the perfect location fo
Gecko Rock provides camping and self catering accommodation options in the Touws River area in the Breede River Valley and Winelands region of the Western Cape. Our mission at Gecko Rock is to offer our visitors an unparalleled outdoor experience in the S