Middelplaas Paarl Guesthouse is geleë 3km buite Paarl. Die ideale eind bestemming vir korporatiewe gaste, vakansie gangers, toergroepe, trougaste, skool- en sportgroepe en lang termyn verblyf. Gaste het ‘n keuse uit 24 kamers elke met ‘n eiesoortige …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
22 Van Wijk Street Tourism Accommodation bied slegs kamerverblyf in Franschhoek in die Kaapse Wynlande en Breederivier-streek in die Wes-Kaap. Vier lieflike kamers in 'n pre-1910 huis reg in die middel van Franschhoek. Twee dubbelbed kamers... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.