Bly Plekke Logo
  • 1 of 6
    1/6 - Back of House - Patryskloof Guest Farm self catering Worcester
  • 2 of 6
    2/6 - Front of house - Patryskloof Guest Farm self catering Worcester
  • 3 of 6
    3/6 - Living room - Patryskloof Guest Farm self catering Worcester
  • 4 of 6
    4/6 - Kitchen and fire place
  • 5 of 6
    5/6 - Bedroom 2
  • 6 of 6
    6/6 - Outside view - Patryskloof Guest Farm self catering Worcester
  • 1 of 6
  • 2 of 6
  • 3 of 6
  • 4 of 6
  • 5 of 6
  • 6 of 6
*Vanaf R2400
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
 SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewings Wys Tariewe Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Patryskloof, De Wet, Worcester, Breede River Valley, Western Cape, South Africa
Kontak:Liesl Moller
Tel  :+27-23-3412667
Fax  :+27-23-3412881
Cell  :+27-83-7152355

Betalings Opsies
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Uitleg Slaapgeriewe
  • House Kannierus (Slaap 17) x 1
    • Slaapkamer 1 - single, single
    • Slaapkamer 2 - single, single
    • Slaapkamer 3 - double, single
    • Slaapkamer 4 - double, single, single
    • Slaapkamer 5 - single, single
    • Slaapkamer 6 - single, single
    • Slaapkamer 7 - single, single
  • House Patryskloof (Slaap 17) x 1
    • Slaapkamer 1 - single, single
    • Slaapkamer 2 - single, single
    • Slaapkamer 3 - double
    • Slaapkamer 4 - single, bunk, bunk
    • Slaapkamer 5 - single, single, single
    • Slaapkamer 6 - double, three quarter
Spesiale Kategorieë
  • Gasteplaas Akkommodasie
    Is your establishment on a working farm?
     Yes

  • Troeteldier-vriendelike Akkommodasie
    The following apply
     Small dogs
     Big dogs

  • Quad / 4x4 / Fietsroete Verblyf
    The following apply
     Bring your own bicycle
     Bicycle - free to explore

  • Meer As 10 Gaste Verblyf
    Your establishment has capacity to cater for groups of 10 or more.
     Yes

Bladsy Statistieke
75270 besigtings sedert 18 Oct, 2006.
Laas opgedateer op 19 Jan, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Patryskloof Farm House is 'n selfsorghuis op 'n aktiewe wynplaas, naby Worcester, in die Breederiviervallei, ongeveer 120 km vanaf Kaapstad.

Patryskloof Farm House is die ideale plek vir enige iemand wat daarna uitsien om weg te kom van die stadslewe om net te kom ontspan. Ook vir diegene wat weer die natuur se vrede en kalmte wil ervaar. Die huis wat gerestoureer is, is baie privaat, veilig, ten volle toegerus en het 'n pragtige uitsig op die omliggende berge.

Die atmosfeer is werklik stimulerend en ontspannend.

Hiervandaan kan u rustige wandelinge in die veld onderneem na verskeie piekniekplekke ('n piekniekmandjie ken gereël word), of die meer inspannende
staproetes in die berge of swem in die bergstroom. Hier is ook baie voëls om na te kyk.

Bring u fiets en kom ry op die plaaspaaie of met 'n bergfiets op die plaaspaaie.

Ons bied 2 huise aan:

Huis Kannierus (Slaap 17 maksimum).
Huis Patryskloof (Slaap 17 maksimum).

Brandhout,beddegoed en handdoeke, koffie en tee, vars brood en melk word voorsien. Ontbyt en aandete word voorsien. Ons kan ook reël om babas op te pas.
 
Daar is 'n Tv in die woonkamer, maar bring u eie DSTV kaart.

Geriewe op terrein

  • oppas van babas
  • ingeboude braaiplek, kaggel
  • daaglikse diens
  • veilige parkering
  • natuur wandelpaaie
  • fietsry
  • piekniek
  • 'n trampolien buite
  • vol toegetruste kombuis met mikrogolfoond
  • voëlkyk
  • troeteldiere word toegelaat
  • kinders is welkom

Geriewe 5 tot 10km

  • 'n 4x4 baan
  • 3 wynkelders met wynproe geriewe
  • restaurant daagliks oop van 8:00nm tot 15:nm (aandete op versoek)
  • olyfkroeg wat proe aanbied  

Geriewe 20 tot 30km

  • Fairy Glen Wildreservaat
  • Worcestor Golf Club
  • Kleinplasie Museum
  • KWV Branewyn-proe
  • Karoo Botaniesetuin
  • Mountain Mill Mall

Gaste se kommentaar

Ek was al twee keer hier en gaan weer terug in Desember. Dit is baie goeie waarde vir geld! Skoon, goed toegerus, 'n pragtige uitsig en vriendelik! Daar is nie baie om te doen nie, maar u sal rus kry en ook die tyd saam met u geliefdes! Daar is 'n paar wynplase naby om te besoek met goeie bergfiets-roetes.
Liesl - April 2015

 

Fasiliteite
  • Kaggel
  • Wasmasjien op die terrein
  • Tee / koffie fasiliteite
Maak Google Map oop
  • Aanwysings
    GPS koördinate:
    33°37'53.30"S 19°36'37.96"E
Aanwysings
GPS koördinate:
33°37'53.30"S 19°36'37.96"E
Naby gelee interessante plekke
Bladsy Statistieke
75270 besigtings sedert 18 Oct, 2006.
Laas opgedateer op 19 Jan, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Patryskloof Farm House
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 6
    1/6 - Back of House - Patryskloof Guest Farm self catering Worcester
  • 2 of 6
    2/6 - Front of house - Patryskloof Guest Farm self catering Worcester
  • 3 of 6
    3/6 - Living room - Patryskloof Guest Farm self catering Worcester
  • 4 of 6
    4/6 - Kitchen and fire place
  • 5 of 6
    5/6 - Bedroom 2
  • 6 of 6
    6/6 - Outside view - Patryskloof Guest Farm self catering Worcester
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Patryskloof Farm House - Worcester Verblyf.
WTS App Browser