Bly Plekke Logo
  • 1 of 18
    1/18
  • 2 of 18
    2/18
  • 3 of 18
    3/18
  • 4 of 18
    4/18
  • 5 of 18
    5/18
  • 6 of 18
    6/18
  • 7 of 18
    7/18
  • 8 of 18
    8/18
  • 9 of 18
    9/18
  • 10 of 18
    10/18
  • 11 of 18
    11/18
  • 12 of 18
    12/18
  • 13 of 18
    13/18
  • 14 of 18
    14/18
  • 15 of 18
    15/18
  • 16 of 18
    16/18
  • 17 of 18
    17/18
  • 18 of 18
    18/18 - 904 Bermudas - Self Catering Beachfront Apartment Accommodation in Umhlanga Rocks
  • 1 of 18
  • 2 of 18
  • 3 of 18
  • 4 of 18
  • 5 of 18
  • 6 of 18
  • 7 of 18
  • 8 of 18
  • 9 of 18
  • 10 of 18
  • 11 of 18
  • 12 of 18
  • 13 of 18
  • 14 of 18
  • 15 of 18
  • 16 of 18
  • 17 of 18
  • 18 of 18
*Vanaf R1775
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
Wys Tariewe English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:74 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, Durban, KwaZulu-Natal
Kontak:Bonny Williamson
Cell  :+27-83-4155650

Uitleg Slaapgeriewe
  • 904 Bermudas (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
    • Slaapkamer 2 - single, single
    • Slaapkamer 3 - single, single
Bladsy Statistieke
30869 besigtings sedert 14 Feb, 2014.
Laas opgedateer op 02 Apr, 2025.
First year listed on WhereToStay.co.za

Die Bermudas is 'n pragtige strand- front kompleks geleë op Umhlanga se spog hoofstrand.

Hierdie 9de vloer, ten volle gemeubileerde woonstel, bied ‘n skouspelagtige uitsig vanaf die hoofslaapkamer en leefarea vir so vêr as wat die oog kan sien! Sonsopkomste is absoluut asemrowend!.

904 Bermudas is 'n 3 slaapkamer, 2 badkamer eenheid met 'n ruim leefarea, patio en ten volle toegeruste kombuis.

Die woonstel is toegerus met 'n UPS (Uninterrupted Power Supply) wat jou WIFI Router en 1x lamp tydens beurtkrag van krag sal voorsien. Jy sal ook jou mobiele toestel of skootrekenaar vir stroomdoeleindes kan laai.

Die kompleks spog met 'n pragtige swembad waar jy kan die son en nog steeds ‘n uitsig oor die see kan geniet. Parkering is veilig en het ‘n elektroniese toegangs hek. Hierdie eenheid het ook direkte toegang tot die gewilde promenade en strande.

Umhlanga is 'n juweel op die KwaZulu-Natal kus. Dit het 'n wêreldklas vakansiebestemming met sy briljante klimaat en pragtige strande geword. Die fasiliteite wat aangebied word is 'n uitsonderlik. Vir die water-entoesiaste is daar diepsee visvang, dolfyn besigtiging, skubaduik, branderplank ry of net op die strande ontspan  en die son absorbeer. Vir die meer avontuurlustiges is daar microlite reise wat aangebied word vir 'n ervaring van 'n leeftyd. Bederf jouself en stap langs die promenade en geniet die kafees of absorbeer net die pragtige uitsig .Pragtige restaurante en koffiekroeë is sinoniem met die dorp. Die ongelooflike Gateway Entertainment Centre (die grootste in die Suidelike halfrond) is reg op jou voorstoep (‘n moet op jou lys!). Luukse gholf landgoed (Mount Edgecombe) en casino (Sibaya) is binne maklike bereik. As jy opsoek is na 'n vakansie,is Umhlanga beslis 'n goeie keuse, enige tyd van die jaar.

904 Bermudas Fasiliteite:

  • 6 persone (1 konig, 2 enkel beddens,2 enkel beddens)
  • 2 Badkamers (2 storte,1 bad)
  • Kombuis ten volle toegerus ook met mikrogolf en skottelgoedwasser
  • Digitale toesluit kluis
  • Vol voor- uitsig oor die see vanaf balkon, leefarea & hoofslaapkamer
  • Hysbak
  • Vol DStv word verskaf
  • WIFI
  • UPS vir WIFI Router en 1x lamp
  • Lugversorging
  • Groot swembad met uitsig oor die see
  • Direkte toegang tot promenade / strande
  • Veilige parkering vir motors en sleepwaens
  • Nie rook eenheid
  • Geen braai word toegelaat.
Fasiliteite
  • WiFi
Maak Google Map oop
    Bladsy Statistieke
    30869 besigtings sedert 14 Feb, 2014.
    Laas opgedateer op 02 Apr, 2025.
    First year listed on WhereToStay.co.za
    Kaartaansig

    Satellietaansig
    Beskikbaarheids kalender

    904 Bermudas
    June 2025
    Sun
    Mon
    Tue
    Wed
    Thu
    Fri
    Sat
    1
    2
    3
    4
    5
    6
    7
    8
    9
    10
    11
    12
    13
    14
    15
    16
    17
    18
    19
    20
    21
    22
    23
    24
    25
    26
    27
    28
    29
    30
    1
    2
    3
    4
    5
    6
    7
    8
    9
    10
    11
    12
    Slide calendar from left to right

    Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

    Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

    Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

    Spesiale aanbiedings

    Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

    Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

    'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
    * Book Online
    • 1 of 18
      1/18
    • 2 of 18
      2/18
    • 3 of 18
      3/18
    • 4 of 18
      4/18
    • 5 of 18
      5/18
    • 6 of 18
      6/18
    • 7 of 18
      7/18
    • 8 of 18
      8/18
    • 9 of 18
      9/18
    • 10 of 18
      10/18
    • 11 of 18
      11/18
    • 12 of 18
      12/18
    • 13 of 18
      13/18
    • 14 of 18
      14/18
    • 15 of 18
      15/18
    • 16 of 18
      16/18
    • 17 of 18
      17/18
    • 18 of 18
      18/18 - 904 Bermudas - Self Catering Beachfront Apartment Accommodation in Umhlanga Rocks
    Listings

    Sign-up to our Great Escapes newsletter

    © BlyPlekke.co.za 1998-2025 blyplekke_live
    904 Bermudas - Umhlanga Rocks Verblyf.