Bly Plekke Logo
  • 1 of 30
    1/30
  • 2 of 30
    2/30
  • 3 of 30
    3/30
  • 4 of 30
    4/30
  • 5 of 30
    5/30
  • 6 of 30
    6/30
  • 7 of 30
    7/30
  • 8 of 30
    8/30
  • 9 of 30
    9/30
  • 10 of 30
    10/30
  • 11 of 30
    11/30
  • 12 of 30
    12/30
  • 13 of 30
    13/30
  • 14 of 30
    14/30
  • 15 of 30
    15/30
  • 16 of 30
    16/30
  • 17 of 30
    17/30
  • 18 of 30
    18/30
  • 19 of 30
    19/30
  • 20 of 30
    20/30
  • 21 of 30
    21/30
  • 22 of 30
    22/30
  • 23 of 30
    23/30
  • 24 of 30
    24/30
  • 25 of 30
    25/30
  • 26 of 30
    26/30
  • 27 of 30
    27/30
  • 28 of 30
    28/30
  • 29 of 30
    29/30
  • 30 of 30
    30/30 - Pier walkway
  • 1 of 30
  • 2 of 30
  • 3 of 30
  • 4 of 30
  • 5 of 30
  • 6 of 30
  • 7 of 30
  • 8 of 30
  • 9 of 30
  • 10 of 30
  • 11 of 30
  • 12 of 30
  • 13 of 30
  • 14 of 30
  • 15 of 30
  • 16 of 30
  • 17 of 30
  • 18 of 30
  • 19 of 30
  • 20 of 30
  • 21 of 30
  • 22 of 30
  • 23 of 30
  • 24 of 30
  • 25 of 30
  • 26 of 30
  • 27 of 30
  • 28 of 30
  • 29 of 30
  • 30 of 30
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:62 Lagoon Drive, , Umhlanga Rocks, , KwaZulu Natal, , South Africa
Kontak:Bonny Williamson
Cell  :+27-83-4155650

Betalings Opsies
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Uitleg Slaapgeriewe
  • 22 Bronze Beach (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - single, single
Bladsy Statistieke
242258 besigtings sedert 27 Feb, 2004.
Laas opgedateer op 12 Mar, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

22 Brons Beach is 'n pragtige strand-front woonstel geleë op Umhlanga se spog swem strand. Die eenheid het n uitsonderlike uitsig oor die see en het direkte toegang tot die gewilde strand promenade en swem strande.

Hierdie luukse twee slaapkamer, 2 badkamer woonstel, met sy ruim stoep is ideaal as jy rustig wil terug sit en kyk hoe die dolfyne speel terwyl jy die pragtige uitsig oor die see geniet met 'n middag skemerkelkie.

Hierdie is ‘n ten volle selfsorg eenheid en het al die geriewe. Dit het 'n aparte sitkamer en graniet werk- oppervlaktes in die kombuis. Daar is veilige parkering, sowel as 'n enkel toesluit motorhuis. Vir u gerief word die woonstel daagliks gediens (uitsluitende naweke en openbare vakansiedae).
Die woonstel is toegerus met 'n UPS (Uninterrupted Power Supply) wat jou WIFI Router en 1x lamp tydens beurtkrag van krag sal voorsien. Jy sal ook jou mobiele toestel of skootrekenaar vir stroomdoeleindes kan laai.

Umhlanga is 'n juweel op die KwaZulu-Natal kus. Dit het 'n wêreldklas vakansie bestemming met sy briljante klimaat en 'n pragtige strande geword. Die fasiliteite wat aangebied word is 'n uitsonderlik. Vir die water-entoesiaste is daar diepsee visvang; dolfyn besigtiging; skubaduik; branderplank ry of net ontspan op die strande en die son absorbeer. Vir die meer avontuurlustiges is daar microlite uitstappies wat aangebied word vir 'n ervaring van 'n leeftyd. Stap langs die promenade en die kafees geniet of net die pragtige uitsig absorbeer is ook genotvol. Pragtige restaurante en koffiekroeë is sinoniem met die dorp en is  5 minute se stap weg. Die ongelooflike Gateway Entertainment Centre (die grootste winkel sentrum in die Suidelike Halfrond) is reg op jou voorstoep (‘n moet op jou lys!).’n Casino's en luukse gholf landgoed (Zimbali en Sibaya) is binne maklike bereik. As jy op soek is na 'n vakansie,is Umhlanga beslis 'n goeie keuse enige tyd van die jaar.

22 Brons Beach Fasiliteite:

  • Gratis WIFI word voorsien
  • UPS vir WIFI Router en 1x lamp
  • 4 persone (1 koningin bed & 2 enkel beddens)
  • 2 badkamers (bad & stort)
  • Kombuis ten volle toegerus - mikrogolf en wasmasjien ingesluit
  • Digitale toesluit kluis
  • Volle uitsig oor die see vanaf patio, leefarea & hoofslaapkamer
  • Volle  DSTV
  • Lugreëling
  • Direkte toegang tot promenade / strande
  • Veilige oop baai parkering
  • Strand (minder as 500 m)
  • Bootritte (minder as 5km)
  • Braai op die perseel
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Private vliegveld ( minder as 15km)
Fasiliteite
  • WiFi
Maak Google Map oop
Naby gelee interessante plekke
Bladsy Statistieke
242258 besigtings sedert 27 Feb, 2004.
Laas opgedateer op 12 Mar, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

22 Bronze Beach
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 30
    1/30
  • 2 of 30
    2/30
  • 3 of 30
    3/30
  • 4 of 30
    4/30
  • 5 of 30
    5/30
  • 6 of 30
    6/30
  • 7 of 30
    7/30
  • 8 of 30
    8/30
  • 9 of 30
    9/30
  • 10 of 30
    10/30
  • 11 of 30
    11/30
  • 12 of 30
    12/30
  • 13 of 30
    13/30
  • 14 of 30
    14/30
  • 15 of 30
    15/30
  • 16 of 30
    16/30
  • 17 of 30
    17/30
  • 18 of 30
    18/30
  • 19 of 30
    19/30
  • 20 of 30
    20/30
  • 21 of 30
    21/30
  • 22 of 30
    22/30
  • 23 of 30
    23/30
  • 24 of 30
    24/30
  • 25 of 30
    25/30
  • 26 of 30
    26/30
  • 27 of 30
    27/30
  • 28 of 30
    28/30
  • 29 of 30
    29/30
  • 30 of 30
    30/30 - Pier walkway
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
22 Bronze Beach - Umhlanga Rocks Verblyf.
WTS App Browser