The Islands 18 is geleë in Ballito, die gunsteling vakansiebestemming aan die noordkus van KwaZulu-Natal en bied kwaliteit akkommodasie, met die mooiste uitsig oor die Indiese Oseaan. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Sea-renity Vakansie woonstel (voorheen bekend as die Nutshell Vakansie woonstel) is 'n nuut oorgedoende, vrystaande woonstel, ideaal geleë net 200m vanaf die hoofstrand by Salt Rock op die idilliese Dolfyn Kus van KwaZulu-Natal. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
"By The Beach" is ‘n luukse selfsorg vakansie huis, wat tot 10 persone kan akkommodeer, en is geleë op die Noordkus van KwaZulu Natal. Slegs ‘n 150m maklike wandeling oor gelyk terrein na Salt Rock se hoof swemstrand, wat beskerm word deur haainette en le …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
'n Luukse woonstel reg op die hoofstrand van Ballito. Die Dolfyn Kus is ontwerp om al jou verwagtinge te oortref. Asemrowende uitsigte met die son en die see reg op jou voorstoep. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie selfsorg woonstel op die Dolfynkus het ‘n ongelooflike ononderbroke see uitsig. Dit is geleë aan die strand tussen Shakas Rock en Salt Rock Beach, naby Thompson en Willard’s Beach. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie woonstel op die eerste verdieping het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, leef- en eetkamer, wat direk oopmaak na 'n groot, semi-oordekte, gemeubileerde balkon, letterlik meter van die see af, met pragtige uitsigte oor die warm Indiese …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ons ruim drie-slaapkamer woonstel is op die 4de vlak van die pragtige Chakas Terrace-kompleks op die strand by Chaka’s Rock, met net een kort stel trappe vanaf die parkeerarea tot by die voordeur. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.