Get it on Google Play

Salt Rock Akkommodasie

Wys 1 tot 20 van 37 eenhede
Slaap: 8
Van R 2 200,00
Per eenheid per nag.

Hilltop Cottage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Salt Rock

Hilltop Cottage is 'n fantastiese gesinsvakansiehuis, genestel in 'n privaat tuin, en geleë tussen Salt Rock en Chaka's Rock.

Slaap: 4
Van R 1 250,00
Per eenheid per nag.

Sea-side Spa Apartment

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Salt Rock

Hierdie moderne see woonstel is ten volle toegerus vir 4 mense met sy eie spa (jacuzzi) op 'n patio waarvandaan jy die branders kan hoor breek terwyl jy jou skemerkelkies drink. Die fokus is op familie-vriendelike see ontspanning en privaatheid.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 4
Van R 1 250,00
Per eenheid per nag.

Sea-renity Holiday Apartment

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Salt Rock

Sea-renity Vakansie woonstel (voorheen bekend as die Nutshell Vakansie woonstel) is 'n nuut oorgedoende, vrystaande woonstel, ideaal geleë net 200m vanaf die hoofstrand by Salt Rock op die idilliese Dolfyn Kus van KwaZulu-Natal.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 2
Van R 950,00
Per eenheid per nag.

Coral Dreams

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Salt Rock

Die unieke kenmerk van Coral Dreams is sy eie 4-sitplek spa weggesteek in 'n hoek op die stoep. Brei jou vakansie by die see uit met hidroterapie in totale privaatheid en bederf jouself met warm of koue borrels - net wanneer jy lus voel om dit te doen.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 8 in 2 eenhede/kamers
Van R 650,00
Per eenheid per nag.

Gone Fishin'

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Salt Rock

Gone Fishin’ is in skilderagtige Salt Rock geleë - met 'n pragtige uitsig oor die see is dit die perfekte plek vir 'n ontspanne strandvakansie in 'n gemaklike huis.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 10
Van R 2 000,00
Per eenheid per nag.

By The Beach

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Salt Rock

"By The Beach" is ‘n luukse selfsorg vakansie huis, wat tot 10 persone kan akkommodeer, en is geleë op die Noordkus van KwaZulu Natal. Slegs ‘n 150m maklike wandeling oor gelyk terrein na Salt Rock se hoof swemstrand, wat beskerm word deur haainette en le

Slaap: 4
Van R 620,00
Per eenheid per nag.

Lagoon Cottage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Salt Rock

Lagoon Cottage is geleë in Salt Rock, net 5km noord van Ballito, met goeie winkels vir inkopies, en ontspannings- en restaurant geriewe in beide plekke.

Slaap: 8
Van R 4 060,00
Per eenheid per nag.

1a Hewitt Rd Salt Rock

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Salt Rock

Begin naby aan die oewers van die Indiese oseaan en is 'n klip gooi weg van die gewilde Salt Rock Beach, argitektoniese ontwerp multi verdieping huis sal jou volgende gewone strand vakansie in iets buitengewoon omskep.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 12
Van R 4 500,00
Per eenheid per nag.

Shelleigh Shack Beach House

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Salt Rock

Die strandhuis is geleë reg op die swemstrand van Salt Rock, waar daar lewensredders elke dag aan diens is, en haainette.

Slaap: 8
Van R 1 000,00
Per eenheid per nag.

6 Ocean Drive

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Salt Rock

Slaap: 2
Van R 660,00
Per eenheid per nag.

Chart Manor Flatlet

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Salt Rock

Chart Manor woonstel is geleë in Salt Rock, op die skilderagtige dolfyn kus, (Ballito area), van KwaZulu-Natal Suid-Afrika. Die woonstel het ‘n see-uitsig en is 'n blote 110m vanaf die strand met haainette en lewensredders.

Slaap: 6
Van R 950,00
Per eenheid per nag.

Blue Skies

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Salt Rock

Blue Skies is 'n eerste verdieping woonstel in Evergreen Estates, genestel in die boomtoppe van volwasse inheemse bome, met vollop voëllewe.

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 4
Van R 995,00
Per eenheid per nag.

Chart Manor Cottage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Salt Rock

Die huisie kan 4 persone akkommodeer. Die kothuis bestaan uit twee groot slaapkamers, die hoofslaapkamer met koningin grootte bed en ‘n tweede slaapkamer met twee driekwart beddens.

Slaap: 6
Van R 1 900,00
Per eenheid per nag.

1 Chaka Isles

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Salt Rock

The main bedroom has a king size extra length bed and has an air conditioner and a bathroom en suite. The second room has a double bed and ceiling fan. The 3rd bed room has two single beds

Van R 2 900,00
Per eenheid per nag.

Palm Beach Cottage

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Salt Rock

Spend your days on the beach from the comfort of your well appointed cottage, or simply venture 30 metres out to the water's edge and enjoy any of many choice activities at hand.

Slaap: 10 in 5 eenhede/kamers
Van R 3 400,00
Per eenheid per nag.

The Lesters

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Salt Rock

The Lesters has been in the family since 1951 and underwent a major re- build in 2015/16. It has witnessed many happy family memories and we ask that you treat it with respect and consideration. It majestically overlooks Tiffany’s reef, a surfer and spear

WiFi Beskikbaar Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 15
Van R 4 400,00
Per eenheid per nag.

Dolphin View Beach House

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Salt Rock

Dolphin View Beach House self catering cottage is situated on Salt Rock main beach, on the Dolphin Coast. A beach lover's paradise, ideal for the entire family.

Van R 650,00
Per persoon per nag (wat deel).

Salt Rock Manor

Gastehuis Akkommodasie in Salt Rock

Salt Rock Manor is a charming guest house, situated in the heart of Salt Rock, just 500 m from the beach.

Kits Besprekings Bel Direk Direkte Ondersoek
Slaap: 16
Van R 4 500,00
Per eenheid per nag.

6LMR

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Salt Rock

6LMR is a stunning 5 bedroom, 4 bathroom house that can accommodate up to 12 people. It is close walking distance to two wonderful beaches at Salt Rock, namely Catfish and Main Salt Rock Beach.

Slaap: 4
Van R 1 400,00
Per eenheid per nag.

Salties

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Salt Rock

Salties is positioned on a property that is on the beach with direct access to the main protected swimming area. This 2 bedroom garden apartment has partial sea views. The unit is situated on the same property as our personal family home...


Salt Rock

The small town of Salt Rock is situated north of Ballito and Shaka's Rock on the KwaZulu Natal north coast, and is a very popular seaside holiday destination. Salt Rock shares a rich Zulu cultural history with its neighbour Shaka's Rock. Salt Rock's name dates back to the days of King Shaka , when his servants would collect dried salt at low tide for trade with the early settlers.

It is roughly about a forty minute drive north from Durban, 15 minutes from Sibaya Casino and up the road from bustling; Ballito Salt Rock offers visitors the best of all worlds. There are plenty of fishing spots along the coast from Salt Rock, through Chakas Rock to Ballito and Salmon bay. Salt Rock gains much of its history from the Huletts; Basil and his wife Gwen who established the Salt Rock Hotel and later went on to develop the town of Salt Rock itself. Salt Rock nightlife provides both locals and out-of-towners with a variety of bars, pubs and restaurants offering interesting cocktails, and delicious seafood. Nearby people can take a fifteen minute car trip to Sibaya Casino which also provides decent entertainment with its restaurants and casino experience.

Although it provides a few good fishing spots, the area is also host to beautiful offshore reefs, promoting excellent scuba diving. Other popular activities include surfing and bodyboarding, and the main beach is equipped with lifeguards and shark nets in place. Also near the main beach is a massive tidal pool, which was originally built for guests staying at the hotel. There is also a caravan park with beautiful shaded sites which is a stone's throw from the beach, and the Salt Rock Country Club which caters for the visitors basic sporting needs including tennis, bowls, squash and swimming.

Holidaymakers are also welcome at the nearby Zimbali and Umhlali golf courses. Whatever your preferences, Salt Rock offers an abundance of comfortable B&B guesthouses and lodges as well as self-catering chalets, cottages, maisonettes, houses and apartments. The famous game reserves and battlefield sites of Zululand are a leisurely drive away

WhereToStay Salt Rock accommodation ranges from a variety of specific categories such as Salt Rock self catering accommodation to Salt Rock b and b accommodation and many more.

More sought after Salt Rock accommodation categories include Salt Rock pet-friendly and Salt Rock wheelchair-friendly accommodation. If you are specifically pursuing these Salt Rock accommodation categories, then we highly recommend that you contact the accommodation owner directly to ensure that the facilities are satisfactory and to your liking.
The Salt Rock pet-friendly accommodation and the Salt Rock wheelchair-friendly accommodation facilities can vary between large Salt Rock Hotels as well as small room only accommodation. Self catering Salt Rock accommodation will occupy the majority of these listings.

99% of all Salt Rock guest houses listed on WhereToStay will display rates for your convenience. Occasionally a Salt Rock guest house will ask you to request a quotation.
WhereToStay tries to keep the Salt Rock self catering and Salt Rock b&b standards at the highest levels relative to tariffs charged. Misleading advertising related to any listings of Salt Rock B&B and Salt Rock self catering accommodation should be reported so that WhereToStay can act accordingly.

See our full list of Salt Rock accommodation special categories at the top of this page

AFRIKAANS

WhereToStay Salt Rock Akkommodasie wissel van 'n verskeidenheid van spesifieke categoriee soos Salt Rock selfsorg akkommodasie, Salt Rock, b en b blyplekke en nog veel meer.

Meer gesogte Salt Rock slaapplek kategoriee sluit in Salt Rock troeteldier-vriendelike blyplekke en Salt Rock rolstoel-vriendelike akkommodasie.
As jy spesifiek vrae oor die voorsetting van hierdie Salt Rock blyplekke, sal dit raadsaam wees om kontak met die eienaars te maak om te verseker dat die fasiliteite bevredend is en na you hart.

Die Salt Rock troeteldier-vriendelike verblyf en Salt Rock rolstoel-vriendelike vakansie blyplekke kan wissel tussen Salt Rock Hotelle asook klein kamer akkommodasie in Salt Rock. Salt Rock selfsorg slaapplekke sal die meerderheid van hiedie inskrywings beset.

99% van alle Salt Rock gastehuise gelys op WhereToStay sal pryse vertoon vir u gerief. Soms sal 'n Salt Rock gastehuis vra om 'n kwotasie te versoek.

WhereToStay probeer om die lys van Salt Rock slaapplek standaarde op die hoogste vlakke (relatief tot tariewe) gehef hou.
Misleidende advertensies wat verband hou met enige lys van Salt Rock blyplekke moet aangemeld word sodat WhereToStay kan daarvolgens optree.