Some places are
definitely worth a look.
Check out this
advertisement.

Regoorkant Hoofstrand met pragtige see uitsig! Baie goed gelee. Kan motor in kompleks parkeer en orals heen stap. Reg langsaan woonstelblok is 'n baie handige winkelkompleks met Friendly Grocer, wegneemete plekkies, OTM's, restaurante ...
Vier (4) volwassenes en twee (2) kinders onder tien (10) jaar is toegelaat om ons woonstel met 2 slaapkamers en 2 badkamers te benut; vir ʼn minimum van vier (4) nagte, behalwe Desember/Januarie Skool vakansie wanneer die minimum tien (10) nagte is.
'n Lieflike, ruim selfsorg strandhuis met 3 groot slaapkamers, 2 ontvangskamers, 'n volledig toegeruste kombuis, groot onderdak-patio met ingeboude braaigeriewe en 2 aparte ateljees op die onderste verdieping. Toegang tot akkommodasie word bepaal deur die
Ons luukse 3 slaapkamer hoek eenheid woonstel is op die 5de vloer - lugtig en lig, gemeubileer in ‘n "strandhuis styl" met 'n pragtige uitsig oor Granny’s Pool en die warm Indiese Oseaan.
Ons pragtige selfsorg strandhuis (in privaat besit) is ruim, op verskillende vlakke, met 6 ruim slaapkamers en 4 badkamers en slegs 300 m se stap vanaf die gewilde Clarke Bay-strand in Ballito.
Les Palmiers is een van die mees gesogte woonstelle in Ballito en is direk. aangrensend tot die strand promenade (geen kruising van paaie).
5 Casablanca is 'n selfsorg-woonstel wat 8 persone kan akkommodeer, en het direkte toegang tot Ballito-promenade en die strand.
La Mustique No 5 is n Moderne, Eksklisiewe 3 slaapkamer, Luukse selfsorg woonstel met n lieflike ontspanne gevoel, in veilige kompleks geleë op die rotse en die water se rand van die pragtige kusdorpie, Ballito, Noordkus, KwaZulu-Natal vir n ontspanne en
Eiendom vir eksklusiewe gebruik, 300 meter vanaf die strand (5 minute se stap). Daar is 'n swembad, voldoende parkeerplek, 'n groot tuin, 2 woonkamers, 4 slaapkamers (2 en-suite slaapkamers), 3 badkamers, insluitend 'n hoofslaapkamer met 'n groot privaat
Hierdie pragtige eerste vloer eenheid is geleë in een van die Santorini villages - die eenheid is op dieselfde vlak as die parkering, maar het 'n balkon.
Die moderne kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas / vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, broodrooster, ketel, breekgoed, en eetgerei.
Regoorkant Hoofstrand met pragtige see uitsig! Baie goed gelee. Kan motor in kompleks parkeer en orals heen stap. Reg langsaan woonstelblok is 'n baie handige winkelkompleks met Friendly Grocer, wegneemete plekkies, OTM's, restaurante en interessante wink
Bermuda 202 is 'n goed toegeruste 3 slaapkamer grondvloer eenheid, by gerieflike fasaliteite, n winkelsentrum wat 'n Friendly Grocer, wegneemetes, OTM, restaurante ens insluit. Bermuda 202 bestaan uit 'n netjiese goed toegeruste semi-oopplan kombuis...
Hierdie moderne woonstel is in Bikini Holiday Flats, Compensation Road nommer 52A. Die kompleks het net agt eenhede, is ten volle omhein met afstandbeheerde toegang en dit gee 'n persoonlike ruimte.
Malibu in Beverly Hills Estate is 'n grondvloer woonstel geleë in Ballito, met ‘n volle see-uitsig.
La Pirogue 56 is ‘n ruim en luukse 3 slaapkamer rook vrye selfsorg eenheid op swembad vlak. Die eenheid is oorkant die straat van Ballito's Willard's Strand (+-150m).
'n Luukse woonstel reg op die hoofstrand van Ballito. Die Dolfyn Kus is ontwerp om al jou verwagtinge te oortref. Asemrowende uitsigte met die son en die see reg op jou voorstoep.
Hierdie ruim vakansiehuis, is reg op die strand by Salmon Bay geleë, en het ‘n see-uitsig en direkte toegang tot die strand via 'n privaat pad.
La Mustique 17 is 'n pragtige ruim, onlangs opgeknapte, selfsorg woonstel vir 6 mense. Geleë in 'n veilige en privaat kompleks, reg op die Ballito strand.
Hierdie ruim vakansie huis, geleë reg op die strand by Salmon Bay, het ‘n see uitsig en direkte toegang tot die strand via 'n private pad. Dit is ideaal vir groter gesinne, met al die slaapkamers op die onderste vloer en ‘n balkon, sitkamer, eetkamer en k
Ballito Vakansies - Noordkus, KwaZulu Natal
Kliek hier vir Ballito Akkommodasie (Sentraal)
Rondom 200 bottel neus dolfyne noem Ballito se warm Indiese Oseaan "tuis", asook walvisse wat baljaar en,uit die water breek tydens hul jaarlikse migrasie na Mozambiek. Dit is hier, in hierdie vlak, Ballito waters waar die dolfyne besoekers van regoor die wêreld lok om saam in hierdie heerlike skouspel te deel.
Ballito lê tussen die kabbelende suikerrietlande en goue Ballito strande - die ideale Noordkus vakansiebestemming,wat atmosfeer en warm sonnige dae waarborg sowel as uitstekende duikplekke, perfekte swem en noordkus branderplankry voorwaardes. Sweetwaters is die Ballito visvangplek bekend vir Pompano in April, en die see-kos-liefhebbers sal 'n ware oorvloed van kreef, oesters en mossels ervaar - 'n vislisensie van die plaaslike Ballito poskantoor is verplig.
Inkopies by Ballito Lifestyl Sentrum - volop met spesialis winkels, en is 7 dae per week oop.
Vergeet die braaiplek so hier en daar en volg jou smaakknoppies tot by een van die Ballito restaurante wat spesialiseer in vars seekos, pittige Indiese kerries, Portugees, Italiaans en Mexikaanse geregte, of gryp sommer 'n wegneemetes vir die familie
Gholf - uitstekende KZN Noordkus kursusse soos die Ballito Umhlali Buiteklub, Zimbali Gholflandgoed, Prince's Grant Gholflandgoed en Mount Edgecombe Gholflandgoed. Die meeste gholflandgoedere bied tiepiese Dolfynkus selfsorg akkommodasie aan, maar vir die gholfspeler wat net wil oornag, is daar altyd 'n groot verskeidenheid Ballito bed en ontbyt akkommodasie naby.
Ballito bied ook eindelose ander noordkus aktiwiteite, soos tennis- en muurbalbane, rolbalbane en goed toegeruste fiksheid sentrums wat beskikbaar is. Probeer ook noordkus perdry, ballonvaren, mikroligte vlugte en haai duik - net 'n paar van die meer avontuurlustige aktiwiteite in die Ballito gebied.
Zululand se beroemde wildreservate en historiese Anglo-Zoeloe-slagvelde is net 'n rustige twee of drie uur se rit van Ballito af.
Ander aktiwiteite in en rondom Ballito, Noordkus:
Ballito Boardwalk - ideaal vir middag Ballito strandfront lewenswandel.
King Shaka Erfenisroete - die plek waar die Zoeloe koning Shaka begrawe is.
Harold Johnson Natuur Reservaat - 'n wonderlike kombinasie van natuurlike skoonheid en historiese belang.
Lietsjie Boord Mark - vir blomme, kuns, klere en juwele.
Ndlondlo Reptielpark - word opgevoed oor die gevare en skoonheid van hierdie wesens.
Crocodile Creek - tuiste van 9000 krokodille, slange, skilpaaie, leguaans, ape en alligators.
Ballito Strande:
- Willard Strand - (Noordkus Ballito hoof strand) het blou vlag status, en is die tuiste van die Mr Price Pro branderplankry kompetisie.
- Clarke Baai - (Natalse noordkus Ballito se tweede strand) bied 'n wonderlike getypoel, gewild met die hele familie.
- Salmon Bay - Ballito skiboot gebied, sowel as 'n gunsteling met branderplankryers.
Besoek ook hierdiedie nabygeleë dorpe minder as 10 km van Ballito af:
Thompsonsbaai (3.6km vanaf Ballito)
Chakas Rock / Shakas Rock (4.2km vanaf Ballito)
Salt Rock (6.4km vanaf Ballito)
Zimbali (6.5km vanaf Ballito)
Umhlali (7.8km vanaf Ballito)
Westbrookstrand (9.8km vanaf Ballito)
Ballito Akkommodasie - Noordkus, KwaZulu-Natal
BlyPlekke Ballito Akkommodasie wissel van 'n verskeidenheid van spesifieke categoriee soos Balito selfsorg akkommodasie, Ballito, b en b blyplekke en nog veel meer
Meer gesogte Ballito slaapplek kategoriee sluit in Ballito troeteldier-vriendelike blyplekke en Ballito rolstoel-vriendelike akkommodasie.
As jy spesifiek vrae oor die voorsetting van hierdie Balito blyplekke, sal dit raadsaam wees om kontak met die eienaars te maak om te verseker dat die fasiliteite bevredend is en na you hart.
Die Balito troeteldier-vriendelike verblyf en Balito rolstoel-vriendelike vakansie blyplekke kan wissel tussen Ballito Hotelle asook klein kamer akkommodasie in Balito. Ballito selfsorg slaapplekke sal die meerderheid van hiedie inskrywings beset.
99% van alle Ballito gastehuise gelys op BlyPlekke sal pryse vertoon vir u gerief. Soms sal 'n Ballito gastehuis vra om 'n kwotasie te versoek
BlyPlekke probeer om die lys van Balito slaapplek standaarde op die hoogste vlakke (relatief tot tariewe) gehef hou.
Misleidende advertensies wat verband hou met enige lys van Ballito blyplekke moet aangemeld word sodat BlyPlekke kan daarvolgens optree.
Some places are
definitely worth a look.
Check out this
advertisement.