Barry Hall is in die blaarryke voorstad, Fresnaye aan die Atlantiese kus geleë. Die vier groot woonstelle en tuin-kothuis bied gratis Wi-Fi, sowel as vriendelike dagdiens. Dit laat u vry om in die weeksdae die Kaap met al sy glorie te geniet. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Met die jare het hierdie klassieke onderneming 'n benydens-waardige reputasie gekry van ontspanne en egte gasvryheid. Die kunstige mengsel van Victoriaanse-, moderne- en eietydse style het 'n stylvolle, tog huislike blyplek geskep. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ons 'Smart Stay' luukse selfsorg woonstelle is in 'n stil straat van Somerset-Wes geleë in 'n elegante deel van die dorp. 'n Oase van vrede en kalmte. Slegs 3 minute van die middedorp met sy baie restaurante... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
A Place in Thyme is teen die berghang in Vishoek geleë en bied verblyf in drie afsonderlike eenhede: die kothuis (slaapplek vir 5); Klein tiemie (slaap 2) en groot tiemie (slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders; of 3 volwassenes.) …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Mount Sierra apartments bied selfsorgverblyf in Gardens, Kaapstad City Bowl. Geleë in die hartjie van Kaapstad sal dit jou verlustig met sy talle bekroonde restaurante, galerye, winkels en toeristeplekke. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Riviera Suites is geskik vir beide gesinsvakansies en sakeverblyf en bied 'n verskeidenheid konfigurasies, van kompakte tweeslapers tot die ruim woonstelle met agt slaapplek. Al die woonstelle het volledige kombuise... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
5 Camp Street bied selfsorgverblyf in Gardens, Kaapstad City Bowl. Ideaal geleë in die sentrale, nuwerwetse en historiese voorstad Gardens, teen die onderste hange van Tafelberg. Binne maklike stapafstand van Kloofstraat... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.