Noord-Kaap Akkommodasie

As u nie u dorp/stad in die onderstaande lys kan vind nie, gebruik die Vinnige Soek (regs bo).
Soek Akkommodasie Soek

Noord-Kaap Akkommodasie

Die Noord-Kaap provinsie, oënskynlik, 'n groot barre landskap, is waarskynlik een van die streke wat die minste verken is en dit bied aan die ernstige avontuur-soeker 'n groot uitdaging.

Ster van Suid-Afrika

Hierdie landskap ondergaan periodieke droogtes en skroeiende sonskyn-dae, tog is dit verstommend geseënd met van die mees dramatiese vertonings van natuurprag. Nêrens is dit meer sigbaar as in Namakwaland nie, een van die ses blomme-koningkryke van die wêreld. In die lente bars die plante oop in 'n see van blommeprag met 'n asemrowende tapyt van fantastiese kleure.

Die ontdekking van die 83 karaat "ster van Suid-Afrika" was die begin van die wêrels se grootste diamant-stormloop. Die gevolg was, wat later bekend geword het as "Die groot Gat" by Kimberley, die grootste en diepste, handgemaakte gat ter wêreld. Baie van die ou geboue bestaan nog steeds, as ook baie museums. 'n Deel van die oorspronklike "storm-dorp" of "die opelug-museum" is langs "die groot gat" gerekonstrueer. Dit het ook 'n aantrekkingskrag van sy eie.

Plek van die groot geraas

Net so skouspelagtig in die provinsie is die Augrabies-waterval, 'n gepaste naam afgelei van die Khoi-woord wat "die plek van die groot geraas" beteken. Dit is ook die fokuspunt van die Augrabies Nasionale Park. Die magtige Oranje-rivier val met 'n groot geraas oor die graniet-rotse in die rafyn sowat 200 meter diep, wat dit die wêreld se sesde groot waterval maak.

Anderkant die Oranje-rivier lê die Kalahari-woestyn, sowat 120 miljoen hektaar groot en wat ook ander lande soos Botswana, Namibië en Zimbabwe insluit. Van die 12 uilspesies en 67 roofvoël- en aasvoëlspesies wat in Suid-Afrika gekry word, is daar 7 en 10 onderskeidelik in die Kalahari. Die Augrabies-valle en die Kalahari-Gemsbok Nasionale Park is van die bekendste reservate in die Kalahari.

Reg oor die Noord-Kaap is daar wonderlike geleenthede vir avonture soos rivier-roei, jag, voetslaan of 4x4 paaie en ook skilderagtige ritte en wildbesigtiging. Ander plekke van belang is die ou grot en rotskuns, die werktuie van die latere steentydperk en meer onlangs die plekke wat herinner aan die Anglo boere-oorlog.

Wys 1 tot 20 van 71 eenhede

Merino Junction

Hotel Akkommodasie in Victoria Wes

Merino Junction is 'n lieflike hotel in die hartjie van Victoria-Wes wat hartlike Karoo-gasvryheid bied.

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 9 in 2 eenhede/kamers
Van R 11 111,00
Per persoon per nag (wat deel).

DEMO SELF CATERING

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Strydenburg

Please Note: This page is a test page!!! ë ë ë ë

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 4
Van R 600,00
Per eenheid per nag.

OppiRantje

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Orania

OppiRantje is geleë in die Bo-Karoo in die Orania. Dit is ’n luukse goed toegeruste selfsorg woonstel met twee kamers, een met dubbel bed en die ander met twee enkel beddens. Sit-eetkamer met DSTV. WiFi is gratis en vinnig. Kombuisie. Badkamer met stort.

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk
Van R 375,00
Per persoon per nag (wat deel).

Travalia

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Three Sisters

Die groot plaaswinkel is 80 meter weg van die N1 en het 'n restaurant waar Karoopryse geniet kan word. Neem gerus 'n Karoo-superlam huis toe, wat opgesny en verpak word volgens u versoek. Daar is ook 'n groot verskeidenheid biltong, droë wors, neute,

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Direkte Ondersoek Bel Direk
Gegradeerde:
Slaap: 23 in 8 eenhede/kamers
Van R 420,00
Per persoon per nag (wat deel).

Colesview Guest House

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Colesberg

Colesview gastehuis is 'n bed & ontbyt-gastehuis in Colesberg, halfpad na êrens. Ons kamers met "n uitsig" kan 26 persone huisves in agt stylvol-versierde slaapkamers, almal met 'n Tv en eie badamers. 'n Swembad onderdak, toesluit...

WiFi Beskikbaar Direkte Ondersoek Bel Direk

Rene's Gastehuis

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Douglas

Rene's Guesthouse is in 2000 gestig en bied 12 gerieflike, moderne, aparte kamers met eie badkamers en lugsorg, DSTV en beskutte parkering. Ons verskaf ook ontbyt, pakkies met middag-etes, aandetes en het 'n toegeruste kroeg. Rene's is in Douglas...

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 50 in 25 eenhede/kamers
Van R 750,00
Per eenheid per nag.

Tankwa Lodge

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Calvinia

Die Tankwa Lodge gaste word by die Calvinia Hotel ontvang. Die Lodge beskik oor 25 kamers elk met en-suite en ‘n swembad. Gaste is meer as welkom om die kroeg en restaurant by die Calvinia Hotel te ondersteun.

Kits Besprekings
Van R 405,00
Per persoon per nag (wat deel).

The Barracks

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Colesberg

The Barracks (so genoem omdat dit as barakke gedurende die Anglo Boere-oorlog gebruik was), was in 1851 gebou en wesenlik opgeknap in 2004. Die oorspronklike gebou, wat tans ons gesinstuiste is, was gou vergroot omdat die eienaar...

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings

Victorian Guest Lodge

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Kimberley

Victorian Guest Lodge - Kimberley. Hierdie juweel is reg oorkant die ingang na die Groot Gat en Myn museum en die Mittha Seperepere Konferensie Sentrum, geleë. Die lodge is die ideale vertrekpunt om die historiese en kulturele besienswaardighede van

Direkte Ondersoek Bel Direk
Gegradeerde:
Slaap: 88 in 31 eenhede/kamers
Van R 726,00
Per persoon per nag (wat deel).

Sun River Kalahari Lodge

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Upington

'n Tuis van huis, geleë in die hart van die groen Kalahari, reg op die oewers van die Oranje Rivier.

WiFi Beskikbaar Kits Besprekings Direkte Ondersoek Bel Direk
Van R 375,00
Per persoon per nag (wat deel).

Gamamadi Guest Farm

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Three Sisters

Twee van die drie eenhede het slaapplek vir 'n gesin van 6 en die derde, vir 'n gesin van 3. Al die eenhede is toegerus met waaiers en verwarmers. Die eerste plaashuis, van kleistene en klip, is in 1943 gebou en is nou met styl en gerief verander in...

Direkte Ondersoek Bel Direk
Van R 320,00
Per persoon per nag (wat deel).

Kosmos Guest House

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Kimberley

Of jy in Kimberley is vir besigheid en of jy via Kimberley op reis is na verdere bestemmings, KOSMOS Gastehuis is jou antwoord op netjiese, skoon en veilige verblyf met gewaarborgde Noord Kaapse gasvryheid.

Direkte Ondersoek Bel Direk

Aandrus B&B

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Richmond

Aandrus B&B in Richmond was gestig rondom 1950. Behalwe vir 'n kort rukkie, is dit die eiendom van lede van dieselfde familie. Die motel-tipe verblyf bestaan uit 11 kamers met privaat badkamers.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 50 in 25 eenhede/kamers
Van R 375,00
Per persoon per nag (wat deel).

Calvinia Hotel

Hotel Akkommodasie in Calvinia

Met die intrapslag te Calvinia Hotel word gaste hartlik verwelkom soos net Calvinianers kan doen. Die Hotel beskik oor 25 kamers elk met en-suite, ‘n afkoelswembad, konferensiesaal wat tot 80 mense gemaklik kan sit, ‘n biertuin met direkte ingang na ons k

Kits Besprekings
Van R 600,00
Per persoon per nag (wat deel).

Colesberg Kuilfontein Stable Cottages

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Colesberg

Kuilfontein Stable Cottages, naby die N1 en Colesberg is ideaal geleë as 'n oornagplek vir reisigers. Die geskiedkundige ou perdestalle is omskep in eenhede vol grasie en gemak. Daar is 2 luukse eenhede, 1 gesinseenheid en 5 standaard eenhede.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Van R 420,00
Per persoon per nag (wat deel).

Van Zylsvlei Bed & Breakfast

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Colesberg

Van Zylsvlei B&B is situated 6km from Colesberg on the Philippolis road (R717). We offer peaceful, safe and quiet accommodation for the weary traveler. You'll be greeted with warm and friendly Karoo hospitality, with a cosy farm ..

Kits Besprekings Direkte Ondersoek Bel Direk
Slaap: 21 in 8 eenhede/kamers
Van R 345,00
Per persoon per nag (wat deel).

Horse and Mill Guesthouse

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Colesberg

Enjoy true Karoo hospitality in the centre of South Africa. The Horse and Mill is a perfect stop-over between Cape Town, Port Elizabeth, Johannesburg and Durban. It is situated in the centre of Colesberg, in a quiet one-way street.

Direkte Ondersoek Bel Direk
Gegradeerde:
Slaap: 68 in 26 eenhede/kamers
Van R 550,00
Per persoon per nag (wat deel).

Okiep Country Hotel

Hotel Akkommodasie in Springbok

Malcolm and his friendly staff offer you traditional country hospitality in a modern and elegant setting in the historic town of Okiep, once the site of the richest copper mine in the world. Tours to the surrounding areas are also available...

Direkte Ondersoek Bel Direk

Lord Carnarvon Guesthouse

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Carnarvon

Frans Carel Te Water built his beautiful Karoo house in 1886 soon after the corner stone of the Dutch Reformed Church was laid in 1880. Today it is know as Lord Carnarvon Guest House.

Direkte Ondersoek Bel Direk

Oak Rest Guest House

Bed & Ontbyt Akkommodasie in Kimberley

Oak Rest Bed & Breakfast , in Kimberley, offers its guests 11 en suite luxury rooms with secure parking. We have a tranquil atmosphere underneath a huge Oak Tree, ideal for the modern traveler.

Direkte Ondersoek Bel Direk