OppiRantje is geleë in die Bo-Karoo in die Orania. Dit is ’n luukse goed toegeruste selfsorg woonstel met twee kamers, een met dubbel bed en die ander met twee enkel beddens. Sit-eetkamer met DSTV. WiFi is gratis en vinnig. Kombuisie. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Orange River Rafting Lodge is op die oewer van die Oranjerivier naby Vioolsdrift in die Noord-Kaap, Suid-Afrika geleë. Ons bied 'n verskeidenheid akkommodasie, insluitend selfsorg-chalets, kampeerplekke en riviervlotvaart teen bekostigbare tariewe... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.