Broadwater River Estate op die Vaalrivier naby Douglas het 'n verskeidenheid selfsorg-akkommodasie-eenhede, kampgeriewe en selfs 'n huisboot! Eindelose wateruitsigte, die roep van die visarend, asemrowende sonsondergange en sjampanje onder 'n sterrehemel. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Met die intrapslag te Calvinia Hotel word gaste hartlik verwelkom soos net Calvinianers kan doen. Die Hotel beskik oor 25 kamers elk met en-suite, ‘n afkoelswembad, konferensiesaal wat tot 80 mense gemaklik kan sit, ‘n biertuin met direkte ingang na ons k …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.