Bly Plekke LogoVertrou sedert 1998.
Vrystaat Verblyf. Hanteer Direk, Betaal Minder
© South African Tourism

Vrystaat Verblyf. Hanteer Direk, Betaal Minder

Harrismith, just across the KwaZulu-Natal and Free State provincial line © Steve Slater, License
Sterkfontein Dam in the Northern & Eastern Region of the Free State. © NJR ZA, License
This 36,5m high obelisk is located at the Women's Memorial, Monument Road, Bloemfontein, Free State. © Carlviloria, License
Magnificent rainbow over a outcrop of sandstone in south-eastern Free State. It is no surprise to hear that the majority of inhabitants in this region speak Sotho, with it's close proximity to Lesotho. © corne17, License
Farm dam near Parys, Free State. © Deon TerBlanche, License
Sunflowers for Africa. Literally. © Ossewa, License
Bloemfontein City Hall, Free State. © Carlviloria, License
Old Presidency building, Bloemfontein, Free State. © Janek Szymanowski, License
Main building at University of the Free State. © Carla de Villiers, License
A peak back in time, at the Bloemfontein National Museum. The museum building was completed in 1913 and the official opening took place in 1915. © South African Tourism, License
The Gariep Dam, originally Hendrik Verwoerd Dam (first prime minister of the Republic of South Africa) on its commission in 1971. After the end of apartheid, the Verwoerd name was considered unsuitable and changed to Gariep Dam on 4 October 1996. © Nic Roets, License
Kies 'n Dorp

Vrystaat Verblyf. Hanteer Direk, Betaal Minder

Die Vrystaat is die kern van Suid-Afrika se landbou. Die groot grasvlaktes is waar meer as 70% van Suid-Afrika se graanverbruik geproduseer word. Die Vrystaat is ook ryk aan minerale. Goud verteenwoordig 20% van die wêreld se totale goudproduksie.

Indrukwekkende wildreservate bestaan, soos die Willem Pretorius Natuur-reservaat. Die grasvlaktes in die Suide van die reservaat voorsien die ideale toestande vir groot troppe vlaktewild, soos swartwildebees en springbok. Die randjies, koppies en vlaktes is tipies van die Noordelike deel en is die tuiste van koedoe, rooihartebees, wit-renoster en buffel. Die Afrika-wildekat, swartwildebees, zebra, eland, swart-renoster en wildehond kan in die Soetdoring Natuur-reservaat, naby Bloemfontein gesien word.

Waarskynlik die mees skilderagtigste en aanloklikste van al die reservate in die Vrystaat, is die Golen Gate Highlands National Park, wat oorheers word deur die skouspelagtige sandsteen-berge. Die reservaat se naam word ontleen aan twee massiewe sandsteen-formasies wat in die vallei teenoor mekaar staan.

Afgesien van die Vrystaat se natuur-reservate, kan buitelug-entoesiaste perdry, jag en voëlkyk geniet.  Die riviere en damme bied ook 'n verskeidenheid watersport-geriewe soos uitdagende kano-roei. Dag- en oornag-staproetes wissel van opvoedkundige roetes tot rowwe bergpaaie. Verder is daar ook 'n groot verskeidenheid van feeste en samekomste met 'n karaktervolle Vrystaat-atmosfeer wat reg deur die jaar gehou word .

Om die Vrystaat te besoek, is om onder die invloed te kom van sy landelike betowering, een te word met die natuur, en die vryheid van die wye oop vlaktes te belewe.

{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2026 blyplekke_live
Vrystaat Verblyf en Inligting.
WTS App Browser